vanaand voel ek soos n hoender wat n ball bearing gele het. ek het skietgoed ,bakkie ,stoel ligte ens,ens ,en ek kan nie uitgaan nie. die plaas waar ek vanaand sou gaan roep se stuurman het n ander krisis en nou kan ek eers vrydag aand uitgaan.
ek dink ek moet my caller vat en op my grasperk in die dorp gaan sit.daai buur kat sal glad ingeroep kan word en die boog kan dan weer punte opmaak. ha ha. voel julle ook soos ek,erg gefrustreerd as jy bagen op n jakkals sessie en ewe skielik val die wiele af? dit is nie nice nie.ek het tyd in die veld nodig ,ek was lanklaas daar. 'donderdag' dit gee my net meer perspektief,en dan tree ek meer op soos n normale mens.
hoender en n ball bearing
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: hoender en n ball bearing
stan eks weer moeg geroep,jakke is slim en dis koud.maar ek verstaan dis moeilik as jy in die dorp is
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
stan man
Re: hoender en n ball bearing
die probleem is ,die dagboek is redelik vol en die besprekings is gedoen op andere se tye,nou probeer ek maar daarby hou.ek is gelukkig genoeg om so 2 na drie keer n week uit te kan gaan.ek sal dit net meer kere wil doen.ek is nou al vir 25 jaar in n werkswinkel toe gemaak ,en ek sou eerder in die natuur vasgemaak wou wees.
maar ek sal maar aanhou droom.
maar ek sal maar aanhou droom.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: hoender en n ball bearing
Stan, weet hoe jy voel, ek kan net elke derde naweek as ek af is veld toe gaan! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
