.375

Post Reply
Wayne Brink

.375

Post by Wayne Brink »

Hi Mense

Het 'n nuwe .375 cz gekoop met 'n 4-12x50 brx swarovski scope. het groepe geskiet en goed groepeer op 68gr met 'n 250gr sierra punt. Die geweer het na 'n paar skote begin bond skiet al het ek die teleskoop gestel. Ek het toe seker gemaak alles is vas wat vas moet wees. ek het weer gaan skiet toe skiet ek 'n gong op 200m 2 keer raak. Toe ek weer in die jagveld kom toe skiet hy weer bod. die geweer winkel het gese ek moet die geweer mooi skoon maak, en ek het, na 'n paar skote het hy weer bond geskiet. ek het die loop laat af koel tussen groepe van 4 skote. Ek het toe die geweer weer terug gevat geweer winkel toe. Die mense daar het opgemerk dat die scope terug geskyf het en teen die oog kant van die scope druk. Ek het lynx ringe en blokke opgehad en gevra dat hulle eder thor ringe opsit want ek dink dat die lynx ringe nie die scope mooi vas hou nie. Ek het asb julle oepienies en raad nodig hier wat die oorsaak kan wees, of is die oorsaak dalk dat die lynx ringe nie reg was vir die geweer, help asb.

Dankie

Groete

Wayne 
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .375

Post by DWB »

Mens moet daai scope maar styf vasdraai!

Ek het self met my CZ375 gehad dat hy die mounts heeltemal los skop! Daai grubscrew lyk of hy uitgedraai is!

Baie Welkom hier!

O ja, die manne gaan jou vra om jouself voor te stel onder Nuwe Lede  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .375

Post by BLOK »

Wayne

Baie welkom hier. Gaan kyk Hein het reeds navraag gedoen oor jou geweer wat nie lekker is nie (http://jaracal.com/index.php/topic,1145 ... #msg149713). Ek glo dit was die scope mount en dat jou geweer nou sal reg wees. Ek sou in die eerste plek nie die Lynx ringe saam met n swartwors scope gebruik het nie. Ek reken dit is amper soos om n ML Mercedes te ry maar die seats te vervang met bucket seats.

Hoop jy kom reg.


Ps. Wil jy nou nie maar jouself gaan voorstel hier (http://jaracal.com/index.php/board,126.0.html) nie. Ek reken net soos ek vir Hein ook gese het ek en jy dan minder shots gaan vat.


Mooiloop.
Last edited by BLOK on Tue May 29, 2012 1:13 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: .375

Post by Machann »

Hi manne

Ek skiet self n 375 H&H met Swarovski 3-10x42 BRx en het in my geval Thor ringe op? Die manne wat ken, is dit swak ringe en sou julle iets anders opsit? Beide my 308 CZ en 25-06 dra hulle met geen probleme sover maar sal graag wil hoor wat se julle van hulle?

Ek kan nie se ek het al die regte lading vir die geweer gekry aangesien die manne reken die 100gr Hornadies is nie die regte punt vir die geweer. gaan die naweek ladings toes met Barnes 270 gr en Accubond in 260gr maar sal dit love om klein groepies uit haar te kan kry.

Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: .375

Post by DWB »

Hierdie gewere kort almal Warne QD ringe ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .375

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Soos julle seker kan afly is ringe van hoe gehalte nog van groter belang op n geweer wat so bietjie meer terugpraat. Locktite is n goeie idiee met die skroefies en probeer om ook die ringe te lap. Koop die beste gehalte ringe en basise wat jy kan kry. Daai duur scope en geweer beteken niks as die ringe en basis faal nie! Hierdie hele stelsel is net so sterk soos die swakste skakel!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: .375

Post by Machann »

Dankie Wouter. Seker die vraag m te vra is Thor goeie ringe of nie rerig geskik vir 375 nie? Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
heinmarkram
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm

Re: .375

Post by heinmarkram »

ek dink jou geweer se kompressie is gebuig, wayne!!hahahah
.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
heinmarkram
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu May 24, 2012 2:11 pm

Re: .375

Post by heinmarkram »

stel jouself voor wayne, jy gaan brand!!
.22lr, .22wrf, 22-250, 270, 30-06, 2X 375h&h, 10.75x68mm, 12go/u en iewers nog i 357 rollie en i 303!
en dink aan 458lott
Post Reply