Vreemde Jagplase
-
Kockp1
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm
Vreemde Jagplase
Oor die afgelope nege jaar het ek darem nog net twee ervaar en na my opmerkings by "Vreemde Jagters" moet ek darem ook ietsie se van wat ons 80% ervaar, wanneer ons kan voel dinge is nie lekker nie.
Op een geleentheid was ek op 'n derde jagtog by dieselfde plaas wat voorwaar nog my lekkerste is. Ek was na my eerste besoek genooi om te enige tyd te kom jag of kuier nadat ek met my .303 al drie my bokke op dag een met enkel skote platgetrek het.
Voor my arrivasie het die een seun (later goeie vriende) my gewaarsku dat vriende ook daar was endat ons in twee groepe sou jag. Wat ek nie geweet het nie was dat 'n seun van 12 deel was van die groep en sy pa hom op sy eerste jagtog gebring het. Ek was my hele lewe doenig met gewere en het my eerste BSA windbuks op 8 jaar so bemeester dat ek tarentale kop skote kon skiet. Een les is altyd by my en dit is veiligheid, veral wanneer ander mense naby is en meer as een wapen betrokke is.
Die "vriende" was blykbaar nie gebonde aan dieselfde reels nie en die agter sitplek van die bakkie is eerste gelaai met 'n koelkas vol drank, wat my klaar senuagtig begin maak het. Toe ek die 12 jarige sien loop na die bakkie met die 30.06 oor die skouer, met die kolf wat net-net die grond mis het ek nie meer die opwinding van jag in my gehad nie.
Maar ek is 'n betalende gas wat biltong jag en nie 'n huisvriend nie, wat nog te se enige opinie te he oor die reels wat skielik in die niet begin verdwyn nie. Ek het onmiddelik agter op die voertuig stelling ingeneem om een oog op die outjie met die 30.06 te kan hou met sy pa wat voor my sit. Die seun was laer as sy pa agter hom met die loop van die 30.06 wat sou nou en dan verby sy kop swaai soos hy sukkel om te besluit hoe hy die geweer wil rus op sy skouer stut.
Dit was so instinktief en vinnig dat ek self nie geweet het hoe ek van agter die 30.06 in my hande gekry het en die grendel oopgepluk het nie, maar die skoot het klaar geloop en die reuk van kruit het gehang in die doodse stilte van die bakkie met almal wat versteen gesit het. Ek het die pa se hoed van sy kop gehaal en vir hom aangegee met die gaatjie van die patroon duidelik sigbaar in die rand.
So bly maar by die reels want hulle is nie net vir jagters bedoel nie.
Veilig wees.

- gillie
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Vreemde Jagplase
Sal graag wil weet wat die verder verloop was van die "jagtog"... KLink na 'n gevaarlike spul
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Vreemde Jagplase
Wys net weer hoe gou kom n ongeluk. Oningeligte persone is net so gevaarlik met n wapen as n persoon wat dronk is en n wapen in sy hande
vlakvark en bosvark Bvk
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Vreemde Jagplase
Kry sommer koue rilling om jou storie te lees... dit sou nie net die pa gewees het wat sy lewe verloor nie...
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Vreemde Jagplase
Dit gaan my verstand te bowe dat ons almal as jagters bevoegdheid vir ons wapens moet doen en ander doen "dedicated hunter" ens.........maar gewere word vir kinders gegee om te skiet sonder enige akkriditasie. Hulle is nie eers volgens wet veronderstel om geweer te hanteer nie. Gebeur 'n ongeluk bel hulle jou familie en s? net jammer.
Plaas eienaars en PH moet dit begin toepas asb.
Jag verenigings kan miskien help en met SAPS onderhandel om kursusse vir kinders aantebied om hul te akkriditeer vir jag terwyl hul nie hul eie geweer mag besit nie.
Dan is dit maklik indien kinders nie geakkriditeer is nie mag hulle nie in jag geselskap wees met enige geweer nie en kan deur plaas eienaar en PH beheer word.
Groete

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vreemde Jagplase
Jag verenigings kan miskien help en met SAPS onderhandel om kursusse vir kinders aantebied om hul te akkriditeer vir jag terwyl hul nie hul eie geweer mag besit nie.
Dan is dit maklik indien kinders nie geakkriditeer is nie mag hulle nie in jag geselskap wees met enige geweer nie en kan deur plaas eienaar en PH beheer word.
Groete
Jagverenigings bied kursusse aan en pa's kan hul kinders op skietdae by baanskiete met .22 laat skiet.
Wat daarvan as kinders eers 'n " skietkursus" by so 'n vereniging, of op die baan deurgaan?

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Vreemde Jagplase
Ek dink 'n pa kan baie meer bied om sy seun self optelei in wapen veiligheid en saam met die kind op baan of in die veld te wees. As wat Jag vereniging half dag kursus teen $$$$ sal baat
Die pa moet ten alle tye by die kind wees

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Vreemde Jagplase
Ek rig skyskiet af by n skool. Ek is op die kommitee as hoof baan offisier en tegniese baan beampte.
Wanneer ek kinders kry vir die eerste keer die eerste dag wil hulle net skiet. Hy sal nie sy wapen uit haal voor ek met hulle gepraat het en baan veiligheid geleer is nie. As jy nie doen soos ek se pak maar op en gaan skiet met jou luggeweer by die huis. Ek het klomp kinders en hulle veiligheid is my verantwoordelikheid. Die ouers plaas die kinders by my om hulle te leer en ek sal hulle die regte manier leer.
Ek was so rukkie terug by n ander skool want hulle het my gevra om net bietjie touwys te maak. Wat n nagmerrie!!!!!!!!!!!
Die afrigter loop na van die bokse terwyl die ander kinders nog skiet, hulle maak net soos hulle wil!! Ek het net daar my mielie gepluk en hom aangevat! Hoe kan hy hulle wil baan veiligheid leer as hy dit nie self toepas nie! Ek het hom een kant gevat na ek die kinders beveel het om die gewere veilig te maak en neer te sit en terug te staan. Ek het amper in my panty gek-k toe ek sien wat gaan aan en ek moet altyd sy kinders op die baan aanspreek oor veiligheid, nou weet ek hoekom!! Ek het dit met die voorsitter bespreek en ons gaan nou n kurses aanbied vir afrigters en baan beamptes.
Dit begin alles by die kind en wat hy geleer word. My een dogter wat by my skiet sit haat pa ore aan met skiet en ook met veiligheid. Nou het hy na my gekom en ek leer hom saam met my hoe die kinders hanteer word en veiligheid. Hy is n JAGTER!!!!
Jammer oor die lang brief maar mens kan nooit gegnoeg beklemtoon oor veiligheid nie!!

Nog een wat my stom gehad het.
Met my arrivasie by die jagplaas is ek deur my drils en het eers wapens en ammunisie veilig agter slot, weet waar wat is om my en begin met die oom (baie aangenaam) gesels by 'n tafel terwyl die ander manne van die span die res uitdra.
Dit was al laat middag, so jag is uit en ek wil eerder 'n vinnige sonsonder rit inkry om 'n gevoel van die plaas te kry. So, toe hy vra of ek ietsie wil drink bied ek onmiddelik ietsie aan uit ons veskeidenheid en hy aanvaar 'n bier.
Hy vertel my toe van die manne (prokureers ens.) wat net voor ons vertrek het met geld soos das&$&, wat 9 bokke geskiet het en 6 gekwes het. Ek probeer hom toe net so 'n bietjie gerus stel en gesels oor manne in die omgewing by wie ek reeds gejag het, wat hom darem 'n bietjie gerustiger gemaak het (dit het nou al so geword dat jy onder verdenking is totdat die teendeel bewys word - 20% se skuld).
Ek bevestig die reels en ook die leen van 'n geweer (7mm Rem) soos vooraf gereel vir een vriend wat al 9 jaar sukkel om sy bevoegdheid en lisensie te bekom. Met die is hy na die bakkie en bring die geweer in en 9 rondtes wat ons aftel.
Met die aangee van die geweer let ek dat geen veiligheidsmaatreels voor my gedoen is nie en ek stap dadelik met die geweer na buite waar ek sien die veiligheidsknip is AF. Met die oopmaak van die grendel spring die eerste rondte uit met nog drie wat volg!
Ek sal nie 'n man op sy eie werf begin lesse gee in veiligheid nie maar hel dit maak 'n ou ongemaklik as jy sien hoe sorgeloos eienaars van jagplase is met die een ding wat nie onderhandelbaar is nie.
Die probleem is gewoonte en mak raak met basiese dinge wat noodlottige gevolge kan he.
Soos om in Gauteng met jou kar na sononder op 'n lee tenk brandstof rond te ry!
Veilig wees

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Vreemde Jagplase
Manne
Wat betref n kind in die jagveld wil en kan ek se dat my 11jarige seun al vir hardebaard manne laat skaam kry het oor wapenveiligheid. Nie omdat dit my seun is dat ek so praat nie maar baie manne wat vir die eerste keer by die skietbaan kom en sien hoe hy aangaan vra telke male wie se seun dit is en gee dan n kompliment oor sy wapenveiliggeid. Dit is myns insiens elke pa(ouer) se plig om toe te sien dat kinders reg geleer word m.b.t wapenveiligheid,jag etiek ens.

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Vreemde Jagplase
Die naweek op 'n skietbaan, stap die pa om die teiken te ondersoek, en die seun, so 23 jaar oud sit en vroetel met die geweer. My tong het begin bloei soos ek hom byt. (Ek het telkens niks ges? nie want die slot was oop, maar dit kriewel nog steeds in my ruggraat af.)
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Vreemde Jagplase
Ek sal dit verloor as so iets moet gebeur as ek by is. Eks net bang ek klap dalk die pa en die laaitie. Want die hele storie lei na die pa toe wat nie sy kind reg geleer het om gewere te hanteer nie. 
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Vreemde Jagplase
As mens 'n onveilige situasie sien is daar geen kompromie nie - jy tree op.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Vreemde Jagplase
Beyers 100% ek se altyd jy kan maar vir my kwaad wees maar eerder dit as wat ek vir jou vrou moet gaan se sorry.Beyers wrote: As mens 'n onveilige situasie sien is daar geen kompromie nie - jy tree op.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Vreemde Jagplase
Ek stem - Jy vra eerder om vergifnis as vir toestemming. Se eerder sorry ek het opgetree teen onveilige wapen hantering as om te vra kan ek jou wys hoe om 'n wapen veilig te hanteer.Beyers wrote: As mens 'n onveilige situasie sien is daar geen kompromie nie - jy tree op.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Vreemde Jagplase
Ek stem saam dat dit beter is om op te tree as om stil te bly('n gevaarlike persoon op die skietbaan/jagveld hou 'n gevaar in vir my lewe)...Beyers wrote: As mens 'n onveilige situasie sien is daar geen kompromie nie - jy tree op.
As mens stil bly is mens self deel van die proebleem (Kan amper se mens keur dit goed)!!!
LEER MENSE REG, MENS IS NOOIT TE JONK OF OUD OM TE LEER NIE!!!!
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Vreemde Jagplase
In retrospek besef ek ek moes iets s?. Ek moet erken, ek het bietjie geintimideerd gevoel, want hulle was duidelik "ou hande daar". Maar almal van julle is reg, ek moes iets s?, nie net die slotte dop hou nie.Petrie303 wrote:Ek stem saam dat dit beter is om op te tree as om stil te bly('n gevaarlike persoon op die skietbaan/jagveld hou 'n gevaar in vir my lewe)...Beyers wrote: As mens 'n onveilige situasie sien is daar geen kompromie nie - jy tree op.
As mens stil bly is mens self deel van die proebleem (Kan amper se mens keur dit goed)!!!
LEER MENSE REG, MENS IS NOOIT TE JONK OF OUD OM TE LEER NIE!!!!
Ek vat my pak.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Vreemde Jagplase
ek is verbonde aan n jagvereniging en bied reeds 9 jaar toegewyde jagters , toegewyde sportskiet, en baan offisiers opleiding aan doen nou laaste 4 jaar ook junior opleiding vanaf 5 jaar oud tot 16 jaar, ek kan julle verseker dat enige kind wat deur ons opgelei word n wapen op n veilige en verstandige manier hanteer.
my eie seun nou 6 was hierdie jaar op kurses en ons het spannetjie geleer van bloedspoor sny, gooi met hand bietjie bloed in paadjie en sprinkle teen bossies etc om te wys hoe dit in veld lyk, gaan toe 2 weke later jag en boer kwes n springbok, ek en boer verloor spoor 5 keer en elke keer het my laaitie ons terug op die spoor gebring, ons sou in die eerste plek nooit die spoor gesien het as hy ons nie die eerste kolletjie bloed gewys het nie.
Kinders moet opgelei word en dis almal se werk van die ouers tot elke jagvereniging, hulle is die toekoms, maak seker hulle word reg geleer.

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vreemde Jagplase
Johnny,
Stem 100. My seun het al van sewe jaar oud af saam my gejag. Het laasjaar (toe hy tien was) eers sy eerste vark en bok geskiet. Maar het my al ppaar keer weer op bloedspoor gebring in die laaste 4 jaar. Dink hy kom net nader aan die spoor as ek kan afbuk want my pens is innie pad.
Dis so hulle moet mooi van kleins af geleer word 
Stem 100. My seun het al van sewe jaar oud af saam my gejag. Het laasjaar (toe hy tien was) eers sy eerste vark en bok geskiet. Maar het my al ppaar keer weer op bloedspoor gebring in die laaste 4 jaar. Dink hy kom net nader aan die spoor as ek kan afbuk want my pens is innie pad.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Vreemde Jagplase
:)jps
Dis reg , geen seun of dogter moet n bok skiet onder druk van die ouer nie, op sy eie tyd as hy wapen reg kan hanteer, ook nie worry oor grootste bok , maar net jag ervaring geniet.