Bakkies

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkies

Post by Francois Marais »

Brits

Baie mooi toegeruste kantoor wat jy daar het, any luck on roling one over lately??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Bakkies

Post by britsman »

Frans,
Francois Marais wrote: ....................... any luck on roling one over lately??
          Last time was in 1968 in Botswana between Gobabis(sp) and  Ghanzi. Those days there used to be no roads only tracks. There were trees painted with a white stripe about 200 m apart. You could then try to find the best track in "daaie diep los sand".
        Die Landy het oor gerol en op sy regte kant gele. Gelukkig was die petrol cap op die bo kant. Ons het die battery uit gehaal en so gewag om iemand ons te help. Toe ons besef dat ons niemand vir die laaste twee dae gesien nie moet ons eie plan maak.Die "canvas" water sak wat op die spiel gehang het was m@er toe. Toe ons als opgelaai toe dit weer op sy wiele was die watersak toe met bye wat die water uit die "canvas " gesuig het, die naaste water was seker baie ver van ons.

   groete,
             brits

PS. Fransie, Het jy daarie Varkie in Distress opname gekry?
Last edited by britsman on Fri Dec 04, 2009 8:30 am, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkies

Post by Francois Marais »

Brits
...any luck on roling one over lately?
Sorry boet, was actually talking about jackals. ;D ;D

Kep well
Francois
Last edited by Francois Marais on Fri Dec 04, 2009 1:45 pm, edited 1 time in total.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bakkies

Post by JACQUES BOTHA »

FM
PRAAT JY VAN ROLLING OVER DIE VARKIE OF DIE JAKKIE OF DIE LANDIE..
TUSSEN JOU EN CAPTAIN BRITSMAN SAL JULLE MOET VERDUIDELIK OF DAAI VARKIE DISTRESS OF PLESIER KLANKE GOOI...
OF IS DIT NET BANG GEPRAAT...EN NIE BANG GESLAAN NIE???
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkies

Post by Francois Marais »

JB

Watter varkie praat jy van??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ambessa

Re: Bakkies

Post by Ambessa »

Hallo Britsman
britsman wrote:...'n paar fotos van my "office" wat gebruik word as 'n OP pos vroeg oggend:
Nice, you broke the stark lines with the camo - even when sitting against the horison...

...the skills of an old hand at work... ;)

Keep well.

Ambessa
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Bakkies

Post by CHRIS »

Oom Britsman

Daai kantoor lyk so ingerig , dat ek nie sal verbaas wees as daar links agter die stoel 'n koffie masjien staan nie. Wel gedaan.Jag lyk  osmmer lekker in die office.

Groete Chris
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Bakkies

Post by Freek »

Sir Britsman sir, ek sien jy hou nie van in die son jag nie. Lekker office daai, ek hou van die uitsig. Baie mooi.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Bakkies

Post by JACQUES BOTHA »

Freek
Al wat ek kan se wat verkeerd is op daai landie is dat n man wat 300gram swaarde as kaptein britsman is nie deur daai 'port' kan klim om die view te geniet nie..
So daai is 'CUSTOM BUILD' vir die man met die minder voller figuur...
groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Bakkies

Post by britsman »

Almal,
         "Delivering the goods" met hulp van die Landy
          ImageImage
      Saterdag 05:15h 05 12 09
     Ingeroep en geskiet 137m van die offies op die Landie anderkant die dam.Ek het die Landie in die veld gelos vir die aand en 0400 Sat ingeglip. Net die een jakkie het ge antwoord en ingekom. 0900h wasop pad Aliwal toe  vir die Jaareinde Skiet.
       
        Lekkerdag vir almal.
                                   groete,
                                             brits
Last edited by britsman on Tue Dec 08, 2009 5:04 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Bakkies

Post by Foxcreek »

Oom Brits

Mooi so, looi daai boggers. Jou ou yster!

FOxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Danie Lombard .243

Re: Bakkies

Post by Danie Lombard .243 »

BESTE LIEWE BAKKIE MANNE. HELP MY TOG MET RAAD.

Ek het onlangs 'n mazda BT 50 gekoop en soek nou vir die lorrie 'n bull bar. Hier in my distrik is vreeslik baie steenbokkies, duikers en maanhaar jakkalse snags op die paaie. As ek een van daai oukies tref met die BT 50 is dit net sakde.

Ek sukkel om 'n bull bar of bumper replacement te kry teen 'n goeie prys. In Bloem vra 'n plek my R10 000-00 vir 'n TJM bull bar, en R4100-00 vir 'n BOSAL bull bar.
Ek soek nie 'n oliant tank buffer nie, net iets sinlik wat sal keer teen die klein wild snags op ons paaie.

Is daar van jul ouens wat agentskappe het of van iemand weet wat hierdie tipe bull bars verkoop?

HELP tog asb.

Dankie, Danie.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Bakkies

Post by KSV »

Danie,

Jy moet net seker maak dat as jou bakkie met lugsakke toegerus is, die lugsakke gaan oopmaak as jy in 'n ongeluk betrokke sou raak.

My swaar het ook 'n BT50 en hy het so iets aan my genoem.

Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Danie Lombard .243

Re: Bakkies

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo Hein.

Dankie vir jou reply. Ja die lorrietjie het lugsakke in, en ek het nou by die SPEEDY ou in bloem gehoor dat mens slegs MAZDA/FORD bars kan monteer anders verloor die eienaar die waarborg. As dit waar is, besig om uit te vind, is dit in my oe net 'n manier om die verbruiker te dwing om gebruik te maak van die handelaar se produk. Ek is nie gaande oor die handelaar se bull bar nie, lyk maar flou, vol plastiek en aluminium.

Dankie
Danie
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Bakkies

Post by KSV »

Danie,

Dit waaroor jy nou ontevrede is, is presies dieselfde wat my swaer gese het, dan die prys ook.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Bakkies

Post by Caller »

Danie .243

Wou so graag 'n "Maxi bullbar" op my Nissan laat installeer, toe word ek dieselfde storie oor die lugsakke meegedeel. Nou ry ek hom maar standaard.

Ja die "Tupperware" voor aan die bakkies, kos al opsigself net so duur soos 'n bullbar.

Caller 
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Danie Lombard .243

Re: Bakkies

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo manne.

Dankie vir jul terugvoer.

Het met die, mag ek die handelsnaam op die forum gebruik???  ARB en TJM  agente gepraat, en hul probeer my oortuig dat hul produkte geakrediteer is met die voertuig vervaardigers, die bul bars het crumpel stutte ens. Meng dus nie in met die lugsakke ens.
Die handelaar se werktuigkundiges praat anders. Het vir die MAZDA ouens 'n e-pos gestuur en vir hul gevra oor die waarborg. Wag steeds vir 'n antwoord.

Sal jul bakkie manne laat weet sodra ek iets verneem het.

Laastens. Dit is mos my lorrietjie wat ek gekoop het en ek ry hom, hy ry my nie. Ek kan mos DIE LAMOEN op die ariel sit as ek wil, nie waar?

Groete almal.
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Bakkies

Post by DSBW »

Danie, hoor maar wat die Mazda manne se opinie is, maar jy moet dalk ook hoor wat die versekering se opinie is. By ons is talle gevalle waar die "bumper" manne, asook die vervaardiger sogenaamd bevestig het dat alles in orde is, met eis stadium het die versekeraar eenvoudig verwys na klousules in die kontrak wat omskryf dat dit OEM parte moet wees, eis dus afgekeur.

Ek het 'n 2.5 Turbo Diesel Mazda gery, het warm geword van nuuts af. Mazda handelaar installeer modifikasie op die waterpomp "shaft" wat die waaier nader aan die koeler bring, goedgekeur deur Mazda, onder diensplan gedoen, die hele storie. "Shaft" breek toe op 130km/h, breek alles, N$42000-00 se skade. Mazda stuur vir my groete by die huis, want ek het die bakkie "modifiseer", versekering reken ek moet iets kry om my mee besig te hou.

My ervaring, daarom is ek en Mazda ook klaar, ander manne het waarskynlik net goeie ervarings van "modifikasies".

Dawie
Danie Lombard .243

Re: Bakkies

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo daar Dawie.

Nou kyk nou. Ek dink die ou wat jou fan shaft langer gemaak het moet die skade betaal. 'n Nader aan die radiator fan gaan beslis nie die lorretjie laat kouer loop nie. Hul moes eerder na die injectors en of die pomp timing geleor het, en laastens na die silinder kop ens. Dit is dinge wat 'n enjin laat warm loop, as als in orde is met die viscous fan clutch en radiator.

In my geval is hul bang die lugsakke ontplooi nie waneer dit moet nie, met die aftermarket bulbar, en hul dink dan dat ek moerig sal wees. En glo my, ek sal moerig wees. Die goed moet mos uitskiet in 'n botsing, bulbar of nie. Mazda se kliente diens het my vanoggend geskakel, en raai wat? hul weet nie wat om vir my te se nie, en hul kom terug na my toe. Was vanoggend by die agentskap om te leor na hul bulbars, en raai wat, hul het nie. Nie eens by die fabriek nie, hul is besig om een te ontwerp, of so se die manne by die parte afdeling. Hul eie produkte moet ook airbag compatable wees. TJM en ARB se brackets is airbag compatable. Ag toggie, dinge en sommer alles lyk beter daar in TJM en ARB land, down under, the OZ.

Sal jul MAZDA manne op hoogte hou. Gelukkig is SAMCOR FOMOCO se onderstelle die sterkste op die mark. So se lapley in Rosslyn wat die goed bou.

Groetnis.
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Bakkies

Post by DSBW »

DANIE

Jy's reg, die Mazda agentskap moes betaal het, maar ek was bietjie vuisvoos met die manne, want van dag een af het ek 'n stryd met die bakkie gehad, was min of meer elke maand by die agentskap met probleme. Dit was sekerlik maar 'n Vrydag bakkie, of Maandag, watter dag hulle ookal die swakkes bou.

Mazda is 'n blerrie goeie voertuig, ek's 'n groot Toyota man, maar deesdae is daar min te kies tussen die bakkies, eintlik is almal baie baie goed, maar daar is ongelukkig nog baie te kies tussen die verskillende handelaars en "after sales service" netwerke, vra maar die Tata Rover manne.

Dawie
User avatar
green leader
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am

Re: Bakkies

Post by green leader »

het julle manne die nuwe VW 4 met 4 gesien hy sal blykbaar augustus hier wees, dink hy sal soe R400 000 se kant toe loop.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkies

Post by Raven »

Hulle noem hom die AMAROK

Lees hier:
To prove its worth the Amarok was given the ultimate test by being elected the official support vehicle to this year?s Dakar Rally. To find out how it fared on this epic 16-day, 9 000km journey,
visit www.amarok.co.za

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Bakkies

Post by Izak H »

Dag s?

Hier is die "groen ghoen" waarna Taffie `n paar weke terug verwys het, Isuzu 2.2D 4x4.

Image

Groete Izak
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Bakkies

Post by Piet Breedt »

Danie .243 wrote: Hallo Hein.

Dankie vir jou reply. Ja die lorrietjie het lugsakke in, en ek het nou by die SPEEDY ou in bloem gehoor dat mens slegs MAZDA/FORD bars kan monteer anders verloor die eienaar die waarborg. As dit waar is, besig om uit te vind, is dit in my oe net 'n manier om die verbruiker te dwing om gebruik te maak van die handelaar se produk. Ek is nie gaande oor die handelaar se bull bar nie, lyk maar flou, vol plastiek en aluminium.

Dankie
Danie
Ek het die selfde bakkie, maar in die Ford Ranger 3,0 liter. Blykbaar het hy nie sensors voor in vir sy lugsakke nie, maar n motion sensor onder die bestuurder se sitplek wat die lugsak aktiveer. Dus sal enige bullbar gepas kan word sonder om die werking van die lugsakke te beinvloed. Dit is wat die Ford agente hier by ons vir my persoonlik vertel het.

My ouboet ry ook n BT 50, en het n OME Byllbar laat pas sonder enige moeilikheid. Ek dink die Mazda agebte het dit self op ge sit
Last edited by Piet Breedt on Sat Jul 24, 2010 9:30 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Bakkies

Post by Raven »

Manne,
Ek het lank gewag en baie gesweet om uiteindelik my bakkie te kry, en nou is ek bankrot!!!!

Louis, Ek moes mos darem die ou rimpies bysit, jy verstaan mos  ;D

Image

Raven
Last edited by Raven on Fri Dec 17, 2010 10:33 pm, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Post Reply