Jagplek gesoek
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Jagplek gesoek
Goeie middag manne met die plase en kontakte,
Sien asb versoek hieronder van 'n groep wat jagplek soek. Ek het dit soos ontvang gecopy en paste. Ek het die manne ook aanbeveel om aan te sluit op die forum want ek glo dat hul baie waarde hier kan put en hopelik gereelde jagplek kan kry waar beide partye gelukkig is.
Groetnis
Sarel
"Ons het vanmiddag gepraat dat jy dalk weet van plekke waar ?n mens nog teen ?n redelike prys kan jag.
Ons is ?n groep van tussen 6 tot 8 jagters wat al jare saam jag. Ongelukkig is die persoon wat altyd ons jagtogte gereel het nie meer in die soort besigheid nie ens moes ons maar die afgelope twee jaar maar redelik rondval om geskikte plekke te kry. Van ons groep is al redelik bejaard, ekself is 73 jaar jonk, en kan 4 van ons nie baie ver stap nie en ons sou graag van ?n bakkie wil skiet. Die ander 4 van die groep is so tussen 30 en 40. Ons kan ons eie jag voertuig voorsien.
Die akkomodasie moet goed wees en daar moet redelike kookgeriewe wees en natuurlik ?n groterige vrieskas en yskas. Ons groep is professionele mense maar kuier lekker in die aand. Ons drink nie in die jagveld nie.
Ons is biltong jagters en skiet altyd ?n redelike hoeveelheid wild hoofsaaklik koedoe,rooibokke en blouwildebeeste. Gemiddeld skiet ons gewoonlik so tussen 30k tot 50k se wild."

.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jagplek gesoek
Sarel
Se die manne van die Kierie koshuis
kan my bel.
Jaco Stander
082 494 5587
mail
jacostander@telkomsa.net
Groete
Jaco
Se die manne van die Kierie koshuis
Jaco Stander
082 494 5587
jacostander@telkomsa.net
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Jagplek gesoek
Daar gaan nou 'n Diesel Stalk

Lekker man so lank hulle raak gooi is die Kaap Holands
Lekker man so lank hulle raak gooi is die Kaap Holands

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Jagplek gesoek
Hi Sarel
Van waar is hierdie manne?
Ek is gelee naby Port Elizabeth en het 'n baie lekker plek naby Cookhouse wat hulle kan akkomodeer.
Groete
Alwyn
Van waar is hierdie manne?
Ek is gelee naby Port Elizabeth en het 'n baie lekker plek naby Cookhouse wat hulle kan akkomodeer.
Groete
Alwyn
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Jagplek gesoek
Hi Alwyn
JAmmer man, die manne is van Pretoria.
groetnis
ss
JAmmer man, die manne is van Pretoria.
groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Jagplek gesoek
Een van die beter gesegdes wat ek al gehoor het.Vlakvark wrote: Daar gaan nou 'n Diesel Stalk![]()
![]()
![]()
Lekker man so lank hulle raak gooi is die Kaap Holands
Mooi Vlak
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jagplek gesoek
Diesel stalk is n spesialis vertakking van BBVSA
Dit is nou die Bakkie Bekruipers Vereniging van Suid Afrika.
Dit is nou die Bakkie Bekruipers Vereniging van Suid Afrika.
Cradock
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Jagplek gesoek
Ons moet almal eendag oud word (as ons gelukkig is) en dalk die BBVSA of die "onder die boom sit en wag vereniging join."
Maar jag sal ons jag...!
Maar jag sal ons jag...!
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Jagplek gesoek
Ek het die naweek in Barkley oos gaan takbokke soek en moet se na die eerste stap/kruip teen daai berge uit het ek ook aansoekvorms vir die BBVSA gesoek. Ons Vrystaat manne is maar nie gebou vir styltes nie.
Maar dit bly lekker - as jy net eers weer jou asem terug het.
Maar dit bly lekker - as jy net eers weer jou asem terug het.
Geroer-nie geskud nie
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jagplek gesoek
As jy daardie berge kan klim dan draf mens sommer dorp toe in die oggend ook. Bakkies is dan regtig vir sissies.
Hoop julle het gekry.
Frikkie
Hoop julle het gekry.
Frikkie
Cradock
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jagplek gesoek
HeheheheeWielie Waps wrote: Ek het die naweek in Barkley oos gaan takbokke soek en moet se na die eerste stap/kruip teen daai berge uit het ek ook aansoekvorms vir die BBVSA gesoek. Ons Vrystaat manne is maar nie gebou vir styltes nie.
Maar dit bly lekker - as jy net eers weer jou asem terug het.
MAAR dit bly darem flippen mooi w?reld daai
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner