Nagsig toerusting

Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Nagsig toerusting

Post by Rasmus »

Ek is opsoek na raad oor nagsig toerusting. Op die stadium oorweeg ek nie n scope nie. Ek het ook nie geld vir n thermal image ding nie.

Ek luister graag.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nagsig toerusting

Post by Jakkalsgat »

Rasmus

Ek worry oor jou, subsonics op 303 en nou nog nagsig toerusting, het jy hitman job aanvaar :o

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Nagsig toerusting

Post by Henry 7 »

Rasmus
Die tipe nagsig wat nodig is moet baie kan vergroot-ek het 'n gen1+ en hy kan skiet tot so 100m en dis op kaal kolle-hy vergroot nie genoeg om in langerige gras te kan sien nie-het hom vir R3800 uit Amerika gekry.
Vir daai klas wat jy wil h? in die nag dink ek jy gaan nie onder R15000 min wegkom nie en tensy dit net vir die nag is sal jy 'n baie goeie scope kan koop wat 100% werk in die dag en nag.Gaan google nagsig in Am of UK en onthou dat jy 'n permmit nodig het vir daai baie goeies-blykbaar is daar al 'n gen5!
Hoop jy kom reg
Henry
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Nagsig toerusting

Post by Henry 7 »

Rasmus
Een ding waarna jy moet oplet is hoe hoog die scope bo jou geweer of dan loop is-myne is baie hoog en as hy vir 'n sekere afstand ingestel is het jy moeilikheid as jy verder of nader skiet-myne is op 270;dalk sal daar 'n verskil met kleiner kalibers wees-ek los hom ma so want ek het 2 270's ingeval die taliban my een aand kom surprise.
Hoop iemand anders kan jou meer info gee en help.
Henry
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Nagsig toerusting

Post by tafjak »

Rasmus

Vir watter doelis die nagsig?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Nagsig toerusting

Post by Rasmus »

Dankie sover vir almal.

Henry ek soek juis nie n scope nie maar net n night sight. Ek wil dit gebruik vir die bosvarke.

Dan hoef ek nie net op volmaan te skiet nie.

As ek weet waar die varke is kan ek die wind kyk en hulle bekruip........ Het al geloer na die Thermal imagers asook met mense gepraat wat hulle het, Maar eish ek het nie n los 30K wat iewers rondl? nie...
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Nagsig toerusting

Post by Henry 7 »

Rasmus
Almal ken iemand wat in USA stroop of werk-kry een van daai ouens om vir jou die goed te toets en dan uit te bring-dit gaan die heel goedkoopste wees-die ou met wie ek werk bel my altyd so 'n maand voor hy uitkom ma hy kom eers weer in Feb volgende jaar.
Hoop jy kom reg.
Henry
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Nagsig toerusting

Post by Rasmus »

Saul

Ek wens ek het so kontak gehad......

Het iemand ondervinding met die Bushnell's

http://www.bushnell.com/products/other- ... ch/264051/
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Nagsig toerusting

Post by Born2Late »

Goeie more.
Ek het die Bushnell nightvision en is baie tevrede met hom.Hy werk soos n verkyker en jy kan hom gebruik met of sonder die infra rooi.As jy die infra rooi aansit lyk dit soos n spotlight wat voor jou lig en alles wat jy na kyk is helder verlig.Jy kan op 100m duidelik sien en ek dink n vark sal maklik sigbaar wees.Die enigste probleem is dat alle obstuksies voor jou soos takke ens. ook helder verlig word en as hulle naby is kan dit jou nogal verblind.
Groete 
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
Post Reply