boogskiet v dames
- Tazlana
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm
boogskiet v dames
Hello.
Wonder as julle my kan help? Ek is nog nuut met die boogskiet storie. My kerel het v my n boog gekoop, die Mission Craze. My ponde nou op die oomblik is 40 en my lenght of pull is 23". Ek wil net weet wat was di hoogste wees wat ek kan gaan met die ponde en wat sal die maksimum afstand wees wat ek kan skiet. Weet my draw lenght is nie baie. Dwergies moet ok maar in ag geneem word.
Ek stel belang om te begin jag maar ek will eers alles goed deur kyk.
Groete

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: boogskiet v dames
Ek ken nie die Mission nie.
Maar dit hang af van hoe sterk jy is hoeveel ponde jy kan trek.
Jy sal beslus eerder meer moet kyk na jou pyl en jag punt set up om vir jou maksimum penetrasie te gee.
Jy behoort nog sonder probleem tot op 40 en 50 yards te skiet vir oefening.
Vir jag hang dit weer eens van elke skut af wat sy eie persoonlike maks afstand is.
Vir baie is 25 yards hul maks...
Skree as jy hulp nodig het en ons help graag.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: boogskiet v dames
Hi
Die Craze kan tot van iets soos 30 pond tot 70 pond gaan en ek
dink van 20 duim tot 30 duim!
Die Craze kan tot van iets soos 30 pond tot 70 pond gaan en ek
dink van 20 duim tot 30 duim!
- Tazlana
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Mar 26, 2012 8:39 pm
Re: boogskiet v dames
Dankie vir die inligting. Ek het broadheads vir my gekry. Dis die Rage 40KE, 100grein. Ek stel baie belang in die Slick Tricks want ek is nie mal oor mechanical blades nie maar verkies eer fixed blades. Nog niks geskiet met die broadheads nie. Sal sien.
Wat sal julle aanbeveel watse broadheads moet ek gebruik v voels? Ek wil begin met hulle dan op beweeg na die groot diere.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: boogskiet v dames
Tazlana
Op 23" gaan jy maximum 64# uit die craze kry........
http://missionarchery.com/product/craze/#adjustability
Jou jagafstand word maar bepaal deur hoe akkuraat jy met jou boog kan skiet, daar is baie redenasies hieroor en ek wil nie nou daaraan karring nie, as jy nie gemaklik is met n skoot op n lewende dier nie, moet dit nie neem nie, selfs ou boogjagters beperk hul skote tot 30 yards...
Die b/heads wat jy gekoop het is goed, het al self met hulle gejag, dink nie hulle sal jou in die steek laat nie....
Pasop maar vir voels, veral Tarentale, hulle is BAIE taai en jy kry hulle nie sommer dood nie, kleiner voels soos duiwe en patryse, is maklikker om te dood , mens kry sulke small game heads, dis n groot stomp punt, of zwicky sg heads, hulle het sulke draad vingers, wat goed werk....
http://images.search.yahoo.com/search/i ... udo+points
http://images.search.yahoo.com/search/i ... r2=piv-web
Soos Gerhard se, praat maar as jy sukkel, ons help graag......
Mooi loop
Francois

Omdat jou trek lengte jou altyd gaan bietjie briek is dit belangrik om te fokus om jou pyl reg te kry.Tazlana wrote: Dankie vir die inligting. Ek het broadheads vir my gekry. Dis die Rage 40KE, 100grein. Ek stel baie belang in die Slick Tricks want ek is nie mal oor mechanical blades nie maar verkies eer fixed blades. Nog niks geskiet met die broadheads nie. Sal sien.
Wat sal julle aanbeveel watse broadheads moet ek gebruik v voels? Ek wil begin met hulle dan op beweeg na die groot diere.
Jy gaan n 24 duim pyl moet kry wat tussen 450 en 500gr weeg.
Vir jag punte kyk jy na cut on contacts.
Omdat jy noem jy hou van Slick Tricks kan jy beslus na die Razor Tricks van Slick Tricks kyk.
Om eerlik te wees vergeet dit om voels te skiet met die boog. Hulle is baie taai en klein teikens.
Oefen eerder baie op die teikens by die huis totdat jy tot op 30 yards n tennisbal grote teiken skoot vir skoot kan raak skiet.
Dank as jy besluit jy is reg om te jag breek jy die ys op n bok soos n blesbok of kudu koei.
Moet asb nie n rooibok of vlakvark jou eerste boog jag dier maak nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: boogskiet v dames
Ek stem saam met Gerhard.
Max ponde is 64#, maar jy is huidiglik 'n 40#.
Wanneer wil jy gaan jag? Dit is moontlik om 'n koedoe koei te dood met 40pond, mits jy die regte setup het.
Ek persoonlik is nie baie gek oor rage nie, en skiet met slick tricks. Baie sterk. Gerhard het baie goeie raad, kyk na enige vastelem cut on contact. die razortricks is baie goeie BH's en vlieg mooi.
Omrede jy nie baie spoed gaan genereer nie, is dit nodig om jou pylgewig op te stoot (verskoon die term, ons moet jou omtrent kry waar mens is as jy met 'n tradisionele boog moet skiet).
Dus gaan dit nie oor spoed en Kinetiese energie nie (dis 'n ander debat daardie), maar ons wil kyk om swaar pyle vir jou te kry sodat ons jou momentum kan opstoot, wat weer beter penetrasie gaan gee. 400-500gr pyle is goed, ek persoonlik dink 'n 450gr pyl met 'n swaar (150gr vastelem vooraan) sal ideaal wees, jy sal deur 'n koedoekoei blaas!.
Sterkte, en vergeet van die voels, dis baie moeilik, en jy skiet net verniet pyle weg/stukkend.

ek soek nog wapens...
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: boogskiet v dames
Sien die manne het mooi gehelp - voeg net graag by die boogie is n awsome boog my dogter het een en geniet elke oomblik met hom.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Myke
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun May 20, 2012 7:52 pm
Re: boogskiet v dames
Dames (en menere)
Net so terloops - ek het 'n linkerhandboog wat ek graag wil verkoop - Hoyt. Ek sal eers al die specs moet gaan opsoek. Maar dit was op sy tyd 'n netjiese boog en het my my eerste nasionale kleure in SANIFAA Indoor besorg.
As julle dalk weet van iemand wat belangstel...
(Die treklengte en ponde is hoog genoeg dat 'n man bes moontlik ook daarmee sal kan skiet.)

7 x 57 Classic Mauser M98
- Myke
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun May 20, 2012 7:52 pm
Re: boogskiet v dames
Hi daar
Linkerhand boog te koop -Hoyt UltraMag 2005
Treklengte 25-28"
60-70lb
XT2000 limbs
Camo met drasak,staander,release,pins sight,pyle,ens.
Baie uitstekende toestand
Maak my 'n aanbod.
Linkerhand boog te koop -Hoyt UltraMag 2005
Treklengte 25-28"
60-70lb
XT2000 limbs
Camo met drasak,staander,release,pins sight,pyle,ens.
Baie uitstekende toestand
Maak my 'n aanbod.
7 x 57 Classic Mauser M98
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: boogskiet v dames
Tazlana - vat dit maar van 'n beginner af. Ook die groot manne beloer met al die mooi en fancy goete. Het met my eerste jag lekker geleer en toegepas wat die ''ooms my geleer het. Met die eerste jag was dit my opset.
Boog: Assassin teen # 60 - pyle 470 gr - Slick trick Magnum 125gr ens. ens. Spoed 270 fps.
Huistoe gevat: Waterbok, Vlakvark en dan natuurlik my rooibok geroer, maar sy loop nou nog. Al die skote was regdeur die bokke.
Moet jou nie blind staar teen ponde en die groot getalle nie. Akkuraatheid en skootplasing is die belangrikste. Maatjie van my het een ordentlike Eland pragtig neergesit met 'n bogie gestel op 55 #. Haar skootplasing was uit die boek uit.
As ek groot is wil ek nog die game leer !!!

Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !