Goeie Dag Manne,
Waar kan ek PMP 243 ( 100gr) en 30 06(180gr) patrone teen n billike pryse koop.
Party van die winkels ruk heeltemal die pryse uitverband uit.
Hulp sal waardeer word?
Groete
Robert
243 & 30 06 Patrone
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
-
Deon Joubert
Re: 243 & 30 06 Patrone
Dagse Robert
Waar in die wereld is jy ? Ek weet Safari & Outdoor het n goeie reeks en hulle pryse is ook goed.
Waar in die wereld is jy ? Ek weet Safari & Outdoor het n goeie reeks en hulle pryse is ook goed.