Gemmie Bul 38.5
[img width=560 height=374]http://i1084.photobucket.com/albums/j40 ... emmie2.jpg[/img]
25 ROOI BOK
[img width=560 height=420]http://i1084.photobucket.com/albums/j40 ... ROOI26.jpg[/img]
My boog jag fotos
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
My boog jag fotos
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: My boog jag fotos
Dagse,
Baie mooi bokke!
Is dit die Invasion waarmee jy skiet of kyk ek verkeerd?
Groete
Manie
Baie mooi bokke!
Is dit die Invasion waarmee jy skiet of kyk ek verkeerd?
Groete
Manie
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Re: My boog jag fotos
Jip - 70 pond 524gr pyl 270f/s
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Re: My boog jag fotos
Met die Gemmie 100gr Rage Tatunuin en op die Rooibok 125gr Rage
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
- MADFIN
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am
Re: My boog jag fotos
Ek het laas jaar 9 bokke geskiet en almal met Rage !!!
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My boog jag fotos
Mooi gegooi,
Baie geluk
Baie geluk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: My boog jag fotos
Rage is baie goeie BH, mense het vele suksesse gehad met hom.
Vir my is hy bietjie sag as jou setup oor 70pond gaan en jou pyle word swaarder...
Vir my is hy bietjie sag as jou setup oor 70pond gaan en jou pyle word swaarder...
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My boog jag fotos
Baie mooi bokke.
Geluk man ek hoop jy het n goeie seisoen die jaar.
Geluk man ek hoop jy het n goeie seisoen die jaar.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment