303
Die aarde se omwenteling maw Coriolis en Spindrift speel 'n groter rol in die Noordelike halfrond as met 'n regsom twist geskiet word, die twee word bymekaargetel. Hier by ons die Suidelike halfrond werk die 2 teenmekaar met 'n regsom twist.
Corilis speel ook net 'n rol waar Noord Suid of Suid Noord geskiet word en nader na die pole toe waar die aarderadius om sy as verandering ter sprake is tussen teiken en skieter.
Hier's 'n link om spindrift uit te werk... http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jb ... ft-5.1.cgi
En 'n vet som op die page om coriolis uit te werk http://minuteofangle.blogspot.com/p/spi ... ffect.html
Waar mik ek?
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Waar mik ek?
Last edited by Dawie on Wed May 23, 2012 1:22 pm, edited 1 time in total.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Waar mik ek?
Ja dis wat ek bedoel man, mik agter hom of voor jy by die teiken is.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Waar mik ek?
As jy in praktyk kyk hoe ver dit is op 150m bv van jou laaste mildot na die teiken dan kan jy sekerlik 4m weg mik
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Waar mik ek?
So, as ons dan wil hare kloof, sal ek meer moet afmik met 'n korter loop, as met 'n langer loop, as al die ander goeters konstant bly? En as ons presies bo-oor die noordpool skiet, volg die koeel 'n zig-zag - koeelbaan?Dawie wrote: ... S? die geweer se kroon is 1.5m vannaf draaipunt ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Waar mik ek?
Ja, dis 'n fyn haar, en NEE....Louis102 wrote:So, as ons dan wil hare kloof, sal ek meer moet afmik met 'n korter loop, as met 'n langer loop, as al die ander goeters konstant bly? En as ons presies bo-oor die noordpool skiet, volg die koeel 'n zig-zag - koeelbaan?Dawie wrote: ... S? die geweer se kroon is 1.5m vannaf draaipunt ...
As jy na die pool(draaipunt) skiet versnel hy in die rigting van rotasie en as hy oor is en weg beweeg vannaf die pool vertraag hy, so hy sal aanhou met dieselfde rigting uitwyk...nou lekker deurmekaar gewees
Noordelike halfrond wyk die ko?l na Regs maak nie saak of jy Noord of Suid of oor die Pool skiet nie.
Suidelike halfrond wyk hy uit na links.
Last edited by Dawie on Wed May 23, 2012 1:20 pm, edited 1 time in total.
-
Kockp1
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm
Re: Waar mik ek?
Nie baie ver nie want as jy NA hom begin mik is dit waarskynlik nie 'n bok nie en dan is dit ook te laat.
LOL
LOL
