Waar mik ek?
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Waar mik ek?
Last edited by JK on Tue May 22, 2012 2:46 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Waar mik ek?
en om 'n hoek skiet?!!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Waar mik ek?
JK, ek het al baie oor jou teorie gedink, en dit maak logies sin... Maar... ek het dit al baie probeer en dit werk nie. Met 'n .22 op muishonde of meerkatte kan jy duidelik deur die teleskoop sien hoe ver agter jy tref as jy konstant op die wegholler se kop mik. Tweede skoot weet jy presies hoeveel om te lead, en siedaar... kopskoot, tot almal se verbasing. (Gee ek nou geheime weg.) Die enigste verklaring wat ek het is: onthou ons beweeg in 'n vinnige wereld. As die skoot klap, is die kragte so groot en die koeel so vinnig dat die geweer vir 'n oomblik stilstaan al probeer jy jou bes om hom op teiken te hou... Ek kan nie met iets beter vorendag kom nie. Selfde geld vir wanneer jy parallel met 'n hardlopende bok ry, behalwe as dit vrek naby is.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Waar mik ek?
JK
As daar nie iets was soos die coriolis effek nie sou jou teorie ook gewerk het.
En wat gebeur is soos jy op die radius verder uit beweeg neig die die ko?l terug in die rigting van rotasie(teenoorgestelde rigting wat die bok hol), sou die bok na jou geskiet het sou die die teenoorgestelde waar gewees het maw hy sou voor jou geskiet het.
Of lieg ek nou?
As daar nie iets was soos die coriolis effek nie sou jou teorie ook gewerk het.
En wat gebeur is soos jy op die radius verder uit beweeg neig die die ko?l terug in die rigting van rotasie(teenoorgestelde rigting wat die bok hol), sou die bok na jou geskiet het sou die die teenoorgestelde waar gewees het maw hy sou voor jou geskiet het.
Of lieg ek nou?
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Waar mik ek?
Boesman, dalk het jy die geweer stil gehou daai oomblik toe jy afgetrek het. Stem saam met jou die toerie en die praktyk is nie altyd dieselfde nie.
, so as jy die geweer kan konstant beweeg en aftrek sal dit werk, of baie naby dan. Kry n teiken en beweeg die geweer verby dit en trek af as jy oor dit gaan ek kyk hoe ver is jy af teen oor waar jy afgetrek het.
http://physics.about.com/od/mathematics ... orMath.htm
Wat Ludwig gese het is nie verkeerd nie, maar die foute wat insluip teeroor n reguit lyn of n sirkel is so min jy kan dit ignoreer. Baie keer moet jy n besluit maak op 90% van die inligting , want die ander 10% gaan jy nooit kry nie.

Last edited by JK on Tue May 22, 2012 3:18 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Waar mik ek?
Stem nie saam nie, die sirkel beweging and paralelle beweging is nie dieselfde nie. Jy gaan nie dieselfde resultate kry. Die sirkel beweging and ander vektore ook in, wat die paralele beweging nie het nie.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Waar mik ek?
JK, ek dink as jy 'n baaaaie, baaaaie lang loop het, wat jy teen die bok kan hou, terwyl hy hardloop, gaan jou teorie dalk werk?
Goeie dade oortref goeie woorde.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Waar mik ek?
Hoekom probeer julle nie net so geweer met n baie lang loop nie, dan kan julle die bok van afteraf n vrystaat hartskoot skiet.
[img width=515 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ies_7a.jpg[/img]
[img width=313 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ies_7b.jpg[/img]
[img width=515 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ies_7a.jpg[/img]
[img width=313 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ies_7b.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Waar mik ek?
Jy het net n 303 nodig wat jy op sy sy hou. 
Yes, die horisontale trajek gaan ook n boog wees soos die vertikale trajek.
Yes, die horisontale trajek gaan ook n boog wees soos die vertikale trajek.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Waar mik ek?
Hmmmm
Dink bietjie so daaraan....
Twee Cowboys met lang Winchester gewere gerig op mekaar, die een staan stil, die ander een ry op sy perd rondom die stilstaande(wat natuurlik in die rondte draai saam met sy teiken) Cowboy.... 150m radius sirkel teen 80km/h(Seker bietjie vinnig vir 'n perd?).
Altwee hou hulle visiere op mekaar gerig en tr?k die sneller..maw swing hulle gewere saam met die teiken en lead niks..
Dan sal die een wat stilstaan agter die ou oppie perd verby skiet.
En die een op die perd voor die een verby skiet in die rigting wat die perd beweeg.
Basiese Coriolis effek
Lw. Dis nie DIE Coriolis effek van die aarde wat hier ter sprake is nie.
Verder die oomblik as die ko?l die loop verlaat kan hy net reguit trek....

Last edited by Dawie on Tue May 22, 2012 4:14 pm, edited 1 time in total.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Waar mik ek?
Ok so hulle aanvaar jy hou die geweer stil daai oomblik wat jy afvuur, wat dalk in die praktyk so gebeur omdat jy nie die beweging kan heeltemal handhaaf met die aftrek nie.
Ek dink aan die einde van die dag is dit n trail en error storie, en oefening, en n kombinasie van al die veranderlikes. Al wat ek weet as ek n bok lengte voor n bok vat wat volspoed hardloop op daai distansie is hy veilig, maar hoeveel is dalk n funksie van verskeie praktiese dinge dalk.
Dawie jy is dalk reg, as die koeel die loop verlaat is dit reguit lyn horisontaal maar nie oppad waar jy gemik het met die aftrek nie. My wiskunde het myself n oomblik gelos, te veel jare terug. Slegs die gravitasie het n kwadraat komponent.
Ek dink aan die einde van die dag is dit n trail en error storie, en oefening, en n kombinasie van al die veranderlikes. Al wat ek weet as ek n bok lengte voor n bok vat wat volspoed hardloop op daai distansie is hy veilig, maar hoeveel is dalk n funksie van verskeie praktiese dinge dalk.
Dawie jy is dalk reg, as die koeel die loop verlaat is dit reguit lyn horisontaal maar nie oppad waar jy gemik het met die aftrek nie. My wiskunde het myself n oomblik gelos, te veel jare terug. Slegs die gravitasie het n kwadraat komponent.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Waar mik ek?
Gesien hulle gebruik die voorwerp se spoed, en ignoreer die beweging wat jy horisontaal inbou, maar ek hou vol die 2 is nie dieselfde nie. As jy die geweer stil hou op n target , of beweeg teen n sekere spoed oor n target en kon afvuur daai oomblik as jy op die target is, gaan dit nie dieselfde plek tref nie.
Last edited by JK on Tue May 22, 2012 5:29 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Waar mik ek?
Waar mik ek
?
Klink vir my reguit na die bankbestuurder se kantoor toe
Die mag dalk 'n duur rondte uitdraai, veral op die afstande

Kyk as jy dit regkry is dit een wat lank om die vuurtjie aangehaal gaan word
Gooi reguit manne

Ek luister maar net saam, en dit raak al interesanter
Klink vir my reguit na die bankbestuurder se kantoor toe
Kyk as jy dit regkry is dit een wat lank om die vuurtjie aangehaal gaan word
Gooi reguit manne
Ek luister maar net saam, en dit raak al interesanter
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Waar mik ek?
Maklik om te toets, gebruik 'n tuinslang, en probeer die bure se kat nat spuit.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Waar mik ek?
... of ry in die rondte op die kinders se rondomtalie en kyk wat gebeur as jy 'n stuk kougom buitentoe uitspoeg ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Waar mik ek?
Ludwig.
Ok, ons stem daar
Jy kan nou daai goed uitwerk en kyk hoeveel ek gelieg het en of ek gelieg het.
Groete
Die goed begin al meer na 'toegepas' se kant toe staan en daai goed wou ek nie onthou nie.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Waar mik ek?
Bekruip hom eder is baie lekkerder......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Waar mik ek?
Enige skoot wat jy so skiet op n springbok wat topspoed verby jou hardloop en hy tref, is n vloekskoot.
Ek sal nooit so skoot waag, tensy dit op n kwesbok is en ek gooi so mog n troffe skoot in die verbygaan as ek sien hy het nie brieke nie.
Ek sal nooit so skoot waag, tensy dit op n kwesbok is en ek gooi so mog n troffe skoot in die verbygaan as ek sien hy het nie brieke nie.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Waar mik ek?
OK ek kon dit nie hou nie, moes dit nou gaan uitwerk...
Die verkil tussen saam swing vs. "ambush" maw die geweer swaai nie saam nie
S? die geweer se kroon is 1.5m vannaf draaipunt
Dan beweeg die ko?l sywaarts as hy die loop verlaat teen 150m gedeel deur 1.5m maal 80km/h = 0.8km/h = 222mm/sekonde
Vlugtyd rofweg 0.17sekondes tot op 150m
dan sal die ou wat saamswing 37.74mm meer in die beweegrigting van die bok skiet as die ou wat se geweer stil gehou word.
Ps. Conservation of angular momentum geld net vir goed wat nog fiesies vas is aan die draaipunt

Last edited by Dawie on Wed May 23, 2012 9:04 am, edited 1 time in total.
-
Zack Benade
Re: Waar mik ek?
Hallo PietEnige skoot wat jy so skiet op n springbok wat topspoed verby jou hardloop en hy tref, is n vloekskoot.
Met ons 22-250 mik ons net in die middel. Die middel van die twee horings.
Cheers
Zack
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Waar mik ek?
Nou wonder ek, julle manne wat die somme mooi maak?
Waar moet jy mik as jy teen 80 km/h beweeg en die teiken staan stil?
Waar moet jy mik as jy teen 80 km/h beweeg en die teiken staan stil?
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Waar mik ek?
Jy sal 3,974m agter die teiken moet mik minus die afmik vir die 80km/h Wind se windage wat 0.271m is en minus 37mm vir die saamswing.Skolla wrote: Nou wonder ek, julle manne wat die somme mooi maak?
Waar moet jy mik as jy teen 80 km/h beweeg en die teiken staan stil?![]()
Dus 3.666m AGTER die teiken
Ps.Dis nou te s? as die JBM program nie die saamswing ingereken het in die 3.974m nie wat ek twyfel
Last edited by Dawie on Wed May 23, 2012 9:49 am, edited 1 time in total.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Waar mik ek?
As jy in n motor ry en skiet na stilstaande teiken moet jy voor die teiken mik. Ek het dit probeer met pellet 
Julle se jy het nie genoeg mildots om 3.7m voor n bok te mik nie, maar jy moet die vergroting van die scope ook in ag neem. n 4m lead is dalk net 2 mildots lead op n laer vergroting. En dan ook die aarde se as omwenteling
Ek het daai program van "Sniper inside the crosshairs" baie lekker om te kyk na al die rekord skote wat gemaak is. Die een sniper het op 600yrds n taliban geklits wat gehardloop het, dink dit was n 4 mil lead, baie interesante gesprek die