Buffelkoeijag kompetisie.
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Buffelkoeijag kompetisie.
Hier is 'n geleentheid om 'n droomjag te wen manne en dames.
Ek en Peet(MOLOPOHUNTER) het 'n buffelkoei in die Laeveld naby Phalaborwa gekoop waarby ons julle 'n geleentheid wil bied om dit te jag deur kaartjies aan die lede van Jaracal asook ander jagters te verkoop.
Die prys sluit die volgende in:
1. Goeie verteenwoordigende buffelkoei.
2. Verblyf vir 2 persone vir 5 dae in 'n lodge van 21 tot 26 Augustus 2012 naby Phalaborwa.
3. Jag voertuie
4. Gidse
5. Beroepsjagters
6. Slagkostes
Vervoer, etes en drank is nie ingelsuit nie.
(As daar nog mense saam die wenner wil kom is gewone dagfooi van die lodge betaalbaar. Ander wild kan ook deur die wenner en sy gas/gaste gejag word as gereel word met ons vroegtydig)
Die trekking van die wenner vind plaas 7 Julie om 09:00 by FISHERS/SHOOTERS in Lichtenburg. (As daar van julle naby is of 'n wegbreek wil maak ons gaan 'n lekker braai en skiet hou na die trekking)
Sal ook direk na die trekking bekend gemaak word op die forum wie die wenner is.
Kompetisie reels:
1. Deelnemers koop kompetisie kaartjies teen R200 per kaartjie - daar is geen beperking op die hoeveelheid kaartjies per deelnemer nie.
2. 5% van die totale Jaracal lede opbrengs word geskenk aan die JARACAL fonds rekening.
3. Kaartjie gelde moet oor betaal word in die volgende rekening:
MOLOPO WILDLIFE & HUNTING
FNB TJEK Rek: 62340262568
Takkode:250655
BAIE BELANGRIK! Indien julle kompetisie kaartjies koop moet die deelnemers vir my asb. 'n EPOS stuur met die hoeveelheid kaartjies wat aangekoop is asook die bewys van betaling na vincentclack@gmail.com. Ek sal dan vir julle terug reply met julle kaartjie nommers.
Gebruik FORUM NAAM/JARACAL as verwysing.
Kompetisie begin vandag 21/05/2012
Mense as hierdie kompetisie 'n groot sukses is sal ons dadelik weer so een op die been bring met 'n buffelbul of leeumannetjie.
Sterkte aan almal.
Groete Vincent/Peet

Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Dis nou vir die manne met die kanonne. Ons met die ketties sal maar luister!! 
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Mooi gestel ou Vince, laat die wiele rol.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Vir die manne wat worry oor die regte wapens, ek het n ekstra 375 en 416, Vince het ook 375 en 416...grumpy wrote: Dis nou vir die manne met die kanonne. Ons met die ketties sal maar luister!!![]()
Last edited by molopohunter on Mon May 21, 2012 12:06 pm, edited 1 time in total.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ek is in, wat gebeur met die vleis?
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Vleis moet net gedroog wees, maar jagter kan hele buffel neem.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Tandaarts rekening ingesluit? 
Dit klink na n champion jag daai!!
Geniet dit!
Dit klink na n champion jag daai!!
Geniet dit!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ag nee man Grompie hoe nou, hier is baie manne wat kannone het, as jy wen is ek seker iemand sal jou uithelpgrumpy wrote: Dis nou vir die manne met die kanonne. Ons met die ketties sal maar luister!!![]()
Ek dink ek gaan die een ook 'n skoot gee, kyk wat byt in die dam as 'n man lyn natmaak
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Bargain ek's in!
Groete H
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Is daai buffeltjie doenbaar met n trad boog?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Plaas vir ons n foot van die koei asb, ek stel ook belang!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Hugo, jy hoef haar nie te soen nie, net skiet! Hie hie! Ek glo nie dit is n spesifiekeHugo wrote: Plaas vir ons n foot van die koei asb, ek stel ook belang!
koei nie, maar laat ons hoor wat se die manne wat dit reel.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
MANNE LAAT WEET VIR ONS WANNEER ONS KAAARTJIES KAN KOOP, ONS IS DEFENISLIS IN
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Daar nie n foto beskikbaar omrede:
Daar is nie n spesifieke buffel nie maar sal n goeie verteenwoordigende trofee wees.
Dis groot volwasse ou koeie wat uit n teel projek kom so die horing lengtes op al die n diere is goed en jagter sal kan kies.
Hul loop al vir n lang tyd op die jag gedeelte van die plaas en gaan verseker nie n maklike jag wees nie. Jy gaan moet werk vir jou buffel.
Daar is nie n spesifieke buffel nie maar sal n goeie verteenwoordigende trofee wees.
Dis groot volwasse ou koeie wat uit n teel projek kom so die horing lengtes op al die n diere is goed en jagter sal kan kies.
Hul loop al vir n lang tyd op die jag gedeelte van die plaas en gaan verseker nie n maklike jag wees nie. Jy gaan moet werk vir jou buffel.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Manne die kompetisie is aan die gang. eerste manne het al gekoop en ek het al hul kaartjie nommers gestuur vir hulle
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ja nee, lyk my hier is werk vir my .303... 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Haha self gewonder wat sal 200gr TSX uit die 300 maak?Freek wrote: Ja nee, lyk my hier is werk vir my .303...![]()
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Die manne wat nie die gunne het vir buffeljag, daar is nie fout nie.
Ek het 416 Rigby en 375 Ruger en Peet het 416 Ruger en 375 Ruger waarmee geskiet kan word. Wat ookal jou keuse is.
Ek het 416 Rigby en 375 Ruger en Peet het 416 Ruger en 375 Ruger waarmee geskiet kan word. Wat ookal jou keuse is.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
200 grein TSX sal dodelik werk.VdWalt wrote:Haha self gewonder wat sal 200gr TSX uit die 300 maak?Freek wrote: Ja nee, lyk my hier is werk vir my .303...![]()
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Julle lag, as daai koei opkyk dan stoot jy die pil in haar neus gat op...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Vince,
Ek's in op een voorwaarde: As ek wen, wil ek met my twenty five gooi. Een 85gr GSCHV sal verseker die job doen!
Gee jy net 'n gunbearer om daai 7.25kg stapjag geweertjie vir my te dra op die jag.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Ok Chuck se baas, bel vir Mr Norris om jou back up te weesGeno wrote: Vince,
Ek's in op een voorwaarde: As ek wen, wil ek met my twenty five gooi. Een 85gr GSCHV sal verseker die job doen!
Gee jy net 'n gunbearer om daai 7.25kg stapjag geweertjie vir my te dra op die jag.
Groete,
Eugene
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Marc moenie worry nie,ek back hom sommer met 17HMR:)
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Buffelkoeijag kompetisie.
Geno ek is min gespin. Kap hom met net wat jy wil. Ek weet ek kan vinniger hardloop as jy