pyp drome?

Post Reply
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

pyp drome?

Post by BenG »

'n Vriend van my wat in die Karoo boer vertel my nou die dag van 'n man wat 'n apperaat verkoop wat jakkalse verdryf. Natuurlik wou ek toe weet hoe die ding werk. Hy beduie toe dat dit 'n pyp is wat so half meter begrawe word met so twee meter wat bo die grond uit steek. Dit is blykbaar belangrik dat die pyp bo oor twee waterlyne begrawe word. Die as van 'n jakkals word dan iewers in geplaas en dit verjaag dan die jakkalse.

Ek vertel hom toe dat dit maar soos 'n "snake oil" storie klink, maar hy is blykbaar oortuig.

Iemand al van die foefie gehoor?
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: pyp drome?

Post by Gerhard »

Hehehe...

Is n nuwe een die...

Hy moet dit dalk in sy lammer kamp op sit en dan laat weet hoe dit vir hom werk.. :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: pyp drome?

Post by VdWalt »

;D Ek wonder of so iets die inbrekers uit onshuise kan hou?
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: pyp drome?

Post by Boertjie »

Manne, dit lyk my die boere raak nou hardop.Dan kan ons ook mos maklik geld maak deur enige foefie te verkoop.
Net jammer hulle betaal nog so swaar vir n dooie jakals.

Boertjie
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: pyp drome?

Post by Cz_apie »

VdWalt wrote: ;D Ek wonder of so iets die inbrekers uit onshuise kan hou?
Jy sal seker n hele paar van hulle se as benodig - werk mos nie een - een nie  ;D ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
stan man

Re: pyp drome?

Post by stan man »

as is verbrande  hout.
almal soek oplossings vir die probleem.              ek het die perfekte oplossing.  voer hom lood boet,voer hom lood!
gaan skiet nou donderdag aand op n plaas waar ek al n paar keer geskiet het,met goeie resultate. ek het nogal n kontrak daar so alles is pienk en pragtig. begin nou die aand roep.die jackill mobiel is gecamo ek ruik soos n jakkals, se omgewing. ek het twee callers uit 200 m van mekaar af.die 4 ligte is gekoppel en reg.die groot lig is rooi.die andereen skyn n wit kol. nog een skyn n skrefie,en die ander een is hoeranje.
die veld is lekker lewendig.die wind is stil,en alles is net mooi. staan toe so 20 min en wag dat die veld rustig raak.
gooi opdie een caller klein eensame lammertjie,en kry binne 2 min n roep.ek is in die poundsheets!!
ek het so gedink,maar 5 uur en een jakkals later is ek mooi bef...! ek gaan hiustoe met n swaar hart,my selfbeeld is geskend en my ego is in sy ma. die jakkalse kom in tot op so 300m plus dan vat hulle pad met n spoed. ek kan dit nie verstaan nie,ek is dan die engiste een wat daar skiet.

gisteraand gaan ek net so bietjie verken.en daar kry ek n m...se skop in die skrotum.die wetterse dorpsjapies het kamtig gaan hase skiet op my gebied.ek wonder net wat maak hulle met n home made caller!!! ek en die boer gaan vanmiddag so n bietjie koppe stamp.sal nou eers weer oor drie maande kan terug gaan.

kan nou my agterend met n pofmoeder af vee .tande eerste.

sorry ek moes net n bietjie bagasie afpak.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: pyp drome?

Post by wlm »

Stan
Die ergste van alles is dat daai boer te onnosel is om te besef hy maak sy eie moeilikheid aan nie. Die japies geniet hulle gate uit en sy lammers word op gevreet!
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: pyp drome?

Post by johans »

ons sit met dieselfde probleem,skool laaities wat naweke of vakansie plaas toe kom en dan wil jak roep
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
stan man

Re: pyp drome?

Post by stan man »

so praat ek oor die naweek met van die boere in daai omgewing en hulle dink dit is cool om jakkalse uit die bakkie te roep.verbeel jou,nogal met die bakkie radio.
ek wonder hoekom spandeer ons duisende rande aan ligte ,callers, radios,nice roere, stoele ens.
op die ou end word dit net weer ons probleem.
weereens wil ek n giftige ding vry.
User avatar
quintin
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm

Re: pyp drome?

Post by quintin »

klink vi my of di maat oppad was om vi hom n ou army piscrip tri bou het, wat noem hul dit ....... n lelie
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
Post Reply