More
Ek wil net hoor of daar nie een is wat my wil saam vat op so 'n jakie jag. Dit sal pret wees. Ek rook nie en kan stil bly. Ek bly in Bloemfontein.
Groete
Johan
Jakals jag
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Jakals jag
Last edited by Johan22 on Fri May 18, 2012 6:11 am, edited 1 time in total.
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Jakals jag
Middag johan, ek sal nie omgee dat jy saam gan nie, ek skiet net min in die geweste, sal laatweet as ek weer hier skiet. Glo da sal baie van die bloem manne wees wat jou kan gan wys.
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakals jag
Wag dat die winter nou eers mooi afskop dan vat jy hom.johann wrote: Middag johan, ek sal nie omgee dat jy saam gan nie, ek skiet net min in die geweste, sal laatweet as ek weer hier skiet. Glo da sal baie van die bloem manne wees wat jou kan gan wys.
Groete Johann
Dan sien ons hoeveel pret dit is om in die winter die honne te rol... he he he
Is meer geneig dan om harde, lang en koue werk te raak...
Maar is lekker
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakals jag
Sien ek werk met n plan...johann wrote: Gerhard, ja nee dit raak mos nou sommer lekker koud!!
Groete johann
As hy goed koud kry met sy eerste sessie bestel hy dalk n FFF coverall voor die volgende sessie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
-
stan man
Re: Jakals jag
gerhard.
wat kos so n coverall? ek het een uit amerika gekry ,maar ek soek nog een.
epos vir my n catalog. ek bedryf n klein boog winkeltjie,en kan miskien by jou voorraad aankoop.
f.stander4x4@vodamail.co.za
dankie
wat kos so n coverall? ek het een uit amerika gekry ,maar ek soek nog een.
epos vir my n catalog. ek bedryf n klein boog winkeltjie,en kan miskien by jou voorraad aankoop.
f.stander4x4@vodamail.co.za
dankie
-
stan man
Re: Jakals jag
dit was so pas 01h14 en dit was hier 2 grade met n wind chill van 0 grade. dit het in die laaste week nogal redelik af gekoel.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakals jag
Het jy my PM gekry stan?stan man wrote: gerhard.
wat kos so n coverall? ek het een uit amerika gekry ,maar ek soek nog een.
epos vir my n catalog. ek bedryf n klein boog winkeltjie,en kan miskien by jou voorraad aankoop.
f.stander4x4@vodamail.co.za
dankie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
