jak graf

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

jak graf

Post by johans »

naand manne<ek wil bietjie by julle hoor hoe julle maak met die dooie jakkalse<hoe ver moet jy hom wegooi van waar jy geskiet het om die ander nie slim te maak nie,ek dink dis seker verkeerd om hom net da te los?daars manne wat meen hulle maak biltong vir hul skoonma ???
Last edited by johans on Thu May 17, 2012 5:33 pm, edited 1 time in total.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: jak graf

Post by hebron »

Ek weet nie waar jy graftes wil maak nie; maar ek het al gesien dat ander jakkalse kom kyk of daar van hul familie le.
Ek het al self slagysters gestel by dooie jakkals, en het al n paar so gevang; veral van die jonges wat nie die aand wou gesig wys nie.

Hoop dit werk op ander plekke ook; nuuskierig om van ander te hoor??

Groete Willem
LAAT-LOOP
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: jak graf

Post by cassie_calvinia »

slagyster by dooie jakkals +1.
weet nie of daar nagevolge kan wees?
mooi loop
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: jak graf

Post by theedge »

Ek gebruik hulle deesdae vir lokmiddel vir bosvark - jakkie stink mos lekker
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply