Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post Reply
ablm468

Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by ablm468 »

Dagse manne

Ek het nou al amper alles reg vir my eerste jagtog, het vandag hessian gaan koop om op bakkie te sit, ek sal graag julle advies wil sien oor wat die beste manier is om die goed aan die bakkie vas te sit. My voertuig het nie tralies aan nie so ek sal graag wil weet hoe julle dit doen en ook wat jy als toemaak. Maw die vensters ens.

Haal mens die cover af as jy na die volgende punt toe ry of hoe?

Fotos sal waardeer word.

Hansman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by Geno »

Oom Hansie,
My hessian word maar met cableties vasgemaak. Ek maak die hele bakkie toe. As ek staanplek skuif, gooi ek net die hessien binne in die bak.

Bakkie toegemaak:
[img width=560 height=322]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal/IMG_1667_o.jpg[/img]

Vervoer:

[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal ... -00928.jpg[/img]

Ek dink Piet Breedt het gate gemaak in sy hessian vir die drywer om deur te sien as hy bestuur. So ry hy met die toe voertuig rond. EK het dit al probeer, maar daar is te veel doringtakke ens. wat vashaak en dan saamsleep.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by BLOK »

Hans

Ek maak ook maar soos Geno het net groen lap gevat wat ek met cable ties aanmekaar gesit het dat dit lyk soos n jassie wat ek oor die bakkie trek van voor af. As ek moet ry gooi ek bloot die agterste deel in die bak en die voorste deel oor die tru spieels.

Hier is twee fotos, jammer weet nie hoe om hulle reg te draai nie, miskien kan Geno help.
Last edited by BLOK on Thu May 17, 2012 11:06 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by Geno »

Last edited by Geno on Thu May 17, 2012 11:05 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by BLOK »

Dankie Geno
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by JuanPaul »

Ek het Valcro vas gewerk op myne en dit werk baie effektief
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
stan man

Re: Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by stan man »

ek het nie n foto op hierdie stadium nie maar as myne klaar is sal ek n foto opsit.ek gebruik sniper camo en n ou weermag valskerm. dit neuk net as jy ry die camo hak maklik vas.
ablm468

Re: Hessian/Camoe cover vir bakkie.

Post by ablm468 »

Manne

Dankie dit help al baie, ek wil die bakkie laat wrap ma my naam is nou nie rokkefeller nie ek is die other feller, die een sonner geld! ;D ;D
Post Reply