Scope Mounts. 40mm vs. 50mm..?

Post Reply
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Scope Mounts. 40mm vs. 50mm..?

Post by TikkaT3 »

Hi ouens, ek het onlangs my lisensie gekry vir 'n 6mm Musgrave. Dis op 'n Lee Enfield No.4 mkII gebou. Ek het vier vrae:

1ste: Is dit moontlik om laag genoeg mounts te kry vir die Lee Enfield om 'n 40mm scope naby aan die loop te mount? Dus laag.

2de: As ek nie die 40mm laag genoeg kan mount nie kan ek net so wel 'n 50mm scope opsit. Sal hy ook oppas met die laagste mounts?

3de: Hierdie hang af van die vorige vrae. Redfield Revenge 3-9x50 of Leupold VX-1 3-9x40

4de: Weet iemand wanneer die nuwe VX-1 in S.A. gaan wees?

Help asb.
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Re: Scope Mounts. 40mm vs. 50mm..?

Post by TikkaT3 »

Fizzle...
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
Post Reply