lekker jagweek
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
lekker jagweek
hier is n foto van een van 4 koedoes en een van twee varke
die vark het net oor die 70kg uitgeslag
die raps op die boud was n snapshot toe die vark my bestorm het
kry hom 20min later draai om en storm my weer ,op so 30 m was doe skoot instinktief toe ek hom met die 300 wm skiet reg van voor
dit was n yslike belewenis en geen tyd om te dink nie
kruitdampgroete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lekker jagweek
Steph
Gooi daai fotos deur photobucket asb sommige van ons kan nie sien nie
Gooi daai fotos deur photobucket asb sommige van ons kan nie sien nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: lekker jagweek
Weet nie van julle nie maar as ek op die link onder die foto klik dan wil die foto nie oopmaak nie maar dubbel klik op foto self dan maakJagtersdok wrote: Steph
Gooi daai fotos deur photobucket asb sommige van ons kan nie sien nie
die foto groot oop
Mooi fotos daai Jagtersdok
vlakvark en bosvark Bvk
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: lekker jagweek
dubbel click net op die foto dan maak die foto oop
ek sal dat my vrou die proses vannaand verduidelik ,ek dink dit is makliker as om deur photobucket te werk
ek sal dat my vrou die proses vannaand verduidelik ,ek dink dit is makliker as om deur photobucket te werk
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: lekker jagweek
Vir Sulke omstadighede is hoekom mens quick release mounts kry 
As jy onraad vermoed dan haal jy die scope af en jy gaan voorbereid in
Die vark se tripswitch sit net so klein bietjie bo die middel tussen die ogies
Baie Mooi
As jy onraad vermoed dan haal jy die scope af en jy gaan voorbereid in
Die vark se tripswitch sit net so klein bietjie bo die middel tussen die ogies
Baie Mooi
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: lekker jagweek
Klink of dit baie lekker was, stewige vark daardie!
Het net gister gelees van 'n ou wat deur 'n vlakkie bestorm is en nogal hard getref is..
Het net gister gelees van 'n ou wat deur 'n vlakkie bestorm is en nogal hard getref is..
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: lekker jagweek
Baie netjies
Sit some die pic vir jou op

Sit some die pic vir jou op

Last edited by theedge on Tue May 15, 2012 9:31 am, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: lekker jagweek
Waar loop daai wyehoring koedoes?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: lekker jagweek
Dit mag makliker wees vir jou wat wil oplaai, maar is beter vir die wat kyk as jy fotobucket gebruikstephensonsknives wrote: dubbel click net op die foto dan maak die foto oop
ek sal dat my vrou die proses vannaand verduidelik ,ek dink dit is makliker as om deur photobucket te werk
As jy dit soos jy laai, attachement, kos dit die kyker meer Megabites om te loer ook want die file is groter
Dankie Edge vir die oplaai
Last edited by Marc on Tue May 15, 2012 10:54 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: lekker jagweek
voordat die photos gelaai word word dit na n sekere megapixels verminder om die oplaai te vergemaklik
dit sal interesant wees om te hoor of die manne op die plase die eerste fotos kon oopmaak en hoe vinnig
dit sal interesant wees om te hoor of die manne op die plase die eerste fotos kon oopmaak en hoe vinnig
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: lekker jagweek
Skuus man Steph wou nog s? daai is 'n bitter lekker biltong bulletjie, wat het hy uitgeslag 
Mooiloop
Marc
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: lekker jagweek
Stephen,
Baie geluk, jou jag het mooi afgeloop, smaakmy ou varkie het jou amper laat bontstaan. Diere lyk lekker spekvet.
Groetnis
Baie geluk, jou jag het mooi afgeloop, smaakmy ou varkie het jou amper laat bontstaan. Diere lyk lekker spekvet.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: lekker jagweek
Baie mooi gedoen.Nou klop die hart weer beter na die turbo boost met die vark.
Lekker biltong en cabanossi maak .
Groete.
Lekker biltong en cabanossi maak .
Groete.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: lekker jagweek
dankie manne
Die bulletjie het 148,6 karkas die skaal getrek. Die wild se kondisie is so goed want hulle voer was gesaaides,so ek het op n skade permit p.a.c toegepas vir die boer .
Ek het die heerlikste peper biltong gemaak,80 pakkies russians en 150 pakkies koedoe wors, met n verskeidingheid van boud ,skenkels en rugstring snitte vir carpatcha.
Gisteraand het vroulief koedoe nek stew gemaak ,manne dit was vreklekker. As gesin is ons baie lief vir wildsvleis ,maar goeie voorbereiding op skootplasing tot die vinnige afslag by die slagpale is belangrik. Die kritieke punt oor goeie wildsvleis die bok moet baie goed uitgebloei word en voordat ek verder jag staan ek by as die bok geslag en goed gewas word,dan gaan die jagtog verder.
Daardie wye horig koedoes loopdaar tussen eliisras en thabazimbe rond en dit is vir my opmerklik dat die vrylopende koedoes vanjaar in n beter kondisie is as die op die jagplase.
Die bulletjie het 148,6 karkas die skaal getrek. Die wild se kondisie is so goed want hulle voer was gesaaides,so ek het op n skade permit p.a.c toegepas vir die boer .
Ek het die heerlikste peper biltong gemaak,80 pakkies russians en 150 pakkies koedoe wors, met n verskeidingheid van boud ,skenkels en rugstring snitte vir carpatcha.
Gisteraand het vroulief koedoe nek stew gemaak ,manne dit was vreklekker. As gesin is ons baie lief vir wildsvleis ,maar goeie voorbereiding op skootplasing tot die vinnige afslag by die slagpale is belangrik. Die kritieke punt oor goeie wildsvleis die bok moet baie goed uitgebloei word en voordat ek verder jag staan ek by as die bok geslag en goed gewas word,dan gaan die jagtog verder.
Daardie wye horig koedoes loopdaar tussen eliisras en thabazimbe rond en dit is vir my opmerklik dat die vrylopende koedoes vanjaar in n beter kondisie is as die op die jagplase.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: lekker jagweek
Nou maak jy nie mooi nie.Die peanutbutter en stroop broodjie gaan nou moeilik af.
Wildsvleis bly maar lekker.Geniet dit.
Groete.
Wildsvleis bly maar lekker.Geniet dit.
Groete.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: lekker jagweek
met n callsighn van born 2 late wat verwag jy nou
ek is in pta en braaivleisvuur is net n paar houtjies weg
ek is in pta en braaivleisvuur is net n paar houtjies weg
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: lekker jagweek
Hoe lus maak jy my nou vir jag en vir die lekker wildsvleis.
Nog 2 lang weke om te gaan.
Maar ek dink jy het my sopas oortuig dat ek n koedoebul moet skiet
As ek die geleentheid kry voordat ek n BWB skiet.
Baie geluk met die mooi skote en mooi wild.
Nog 2 lang weke om te gaan.
Maar ek dink jy het my sopas oortuig dat ek n koedoebul moet skiet
As ek die geleentheid kry voordat ek n BWB skiet.
Baie geluk met die mooi skote en mooi wild.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: lekker jagweek
Kudu skenkels is groter as skaap boud tjops, ek lief hulle stukkend 
Daai was 'n lekker gelukkie Stephen
Daai was 'n lekker gelukkie Stephen
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: lekker jagweek
nie heeltemal n gelukkie nie ,ek het 3 bulle en 1 koei geskiet
vannaand die heerlikse koedoewors ge-eet en buite gesit en droom oor ons land
as die klomp stakers eerder werk skep en ophou die land opvoeter, bly ons in n pragtige land
raak sommer bewoe
dankie ringkoppe en vriende vir n great website