ProAMM Groeperingskiet - SAJWV Grysboktak - Humansdorp 19 Mei 2012

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
atplay
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am

ProAMM Groeperingskiet - SAJWV Grysboktak - Humansdorp 19 Mei 2012

Post by atplay »

ProAmm Groeperingskiet aangebied deur SAJWV Grysboktak op 19 Mai 2012 op die Bilson skietbaan buite Humansdorp (Oos-Kaap).  Koste beloop R50/inskrywing.  Verrigtinge begin 08H00 en die kleiduifskietbaan sal ook oop wees.  Vir verdere besonderhede kontak vir Riaan Vermaak op nul sewe ses twee twee vier sewe drie drie een.

PS.

Ek is nie seker of ek hier in die regte afdeling of eens hierdie tipe kompetise mag opsit nie.  Indien nie laat weet asb.
Post Reply