Watse rak ammo?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Watse rak ammo?
Watse rak ammo beveel julle aan vir n 303 vir wildebees en 3006 vir wildebees?
Ek wil nie graag PMP koop nie.
Ek wil nie graag PMP koop nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Watse rak ammo?
Ja Hugo ek is ook besig om weg te skram van PMP af - maar laasnaweek met pre-purchased African Elite PMP's geen probleme gehaad nie (swift A frames)
Min vleis skade en daai goed loop soos n warm mes deur botter deur n bok.
Indien jy nie andersins regkom nie en tyd is min - die African Elite oukies loop baie goed in my 30-06.
Jy kan Federal en Norma's van die rak af ook probeer - ek hoor baie goeie dinge van Federal in 30-06

Last edited by FHM on Wed May 16, 2012 11:44 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Watse rak ammo?
Watse grein? As 2700fps te vinnig is vir bosveld, kry mens dit standaard in 200gr?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Watse rak ammo?
Hugo,
Vir die 30-06 kyk na Barnes se Vor-TX fabrieksammunisie, daai goed is dodelik en jy sal nie 'n oomblik spyt wees daaroor nie.
Groete,
Lourens
Vir die 30-06 kyk na Barnes se Vor-TX fabrieksammunisie, daai goed is dodelik en jy sal nie 'n oomblik spyt wees daaroor nie.
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Watse rak ammo?
Hier sal die gereelde skieters met Norma / Federal en Barnes moet help Hugo - ek weet nie watse greine is beskikbaar julle kant nie - ek skiet ieg standaard net 180 gr. Onthou met n standaard soft nose sal 2700 baie skade aanrig, maar met n premium koel (PM Afr Elite 180 gr wat ek gebruik het) het ek op springbokke heeltemal aanvaarbare vleisskade gevind. Baie minder as met Pro Ams of met die standaard PMP sagte punte.Hugo wrote: Watse grein? As 2700fps te vinnig is vir bosveld, kry mens dit standaard in 200gr?
As jy dalk op Federal besluit vir jou jag, pm my oor jou bevindinge asb man - ek le skuins na die brand toe en wil as ek weer in WHK kom vir my n paar pakke kry.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Watse rak ammo?
HiLourens wrote: Hugo,
Vir die 30-06 kyk na Barnes se Vor-TX fabrieksammunisie, daai goed is dodelik en jy sal nie 'n oomblik spyt wees daaroor nie.
Groete,
Lourens
Wat is hulle prys nou min of meer?
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Watse rak ammo?
Hi Hugo,
As jy premium soek gaan wat die manne alreeds genoem het dit sal nie teleurstel nie.......but :-) as pmp gewerk het vir jou kyk dan na Highland as alternatief vir pmp.
www.highlandammo.com/ax.htm
Sterkte

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Watse rak ammo?
Hallo
Almal het die 303 uitgelos op aanbevelings, dus sal ek Winchester se 180gr Powertpoint aanbeveel. Hy werk mooi op BWB. Hulle werk ook beter in my 303 as wat die PMP 174gr werk.
Groete
Ferdi
Almal het die 303 uitgelos op aanbevelings, dus sal ek Winchester se 180gr Powertpoint aanbeveel. Hy werk mooi op BWB. Hulle werk ook beter in my 303 as wat die PMP 174gr werk.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Watse rak ammo?
Ek gebruik die Winchester XP3 180gr ammunisie.dit is baie akkuraat en my geweer
En vleisskade is minimaal.
Die prys is so R550 by Camdix.
En vleisskade is minimaal.
Die prys is so R550 by Camdix.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Watse rak ammo?
VdWalt,
Jy kyk na so R800 vir 20. Dis baie duur maar uit en uit die moeite werd.... Vir wildebeeste met die 30-06 sal ek kyk na 150gr / 165gr (die koeel is monolities en dus is die ligter gewig nie 'n probleem nie.)
Ferdi ek is nie 'n baie groot 303 aanhanger nie maar het ook al gehoor dat Winchester se 180gr Powerpoint nie sleg doen in die 303 nie.

Swift, ek wil nie jou idee afskiet nie maar kan 'n lelike storie vertel van 'n man wat baie amper 'n zebra verloor het met daai ammo maandag. Koop kwaliteit, as jy in ag neem wat die dier jou kos kan jy net sowel n paar rand meer betaal vir die ammunisie en seker maak dat die dier so gou as moontlik grond toe gan as jy jou kant bring.Swift wrote: Hi Hugo,
As jy premium soek gaan wat die manne alreeds genoem het dit sal nie teleurstel nie.......but :-) as pmp gewerk het vir jou kyk dan na Highland as alternatief vir pmp.
www.highlandammo.com/ax.htm
Sterkte
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Watse rak ammo?
Dagse,
Vir die 303 sal ek mar weg beweeg van daai bruin pakkie 174gr PMP petrone. Was laasjaar saam op 'n jag waar iemand 'n Eland koei 2 skote op die blad geskiet het en dit het glad nie gepenetreur nie (Opgebreuk).... Moes toe die koei op 150m met my EPPS met 140gr GS Custems doodskiet...

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Watse rak ammo?
Hallo Almal
Sako dit is presies daardie voodoo waarna ek verwys het. Ek het laas jaar Rooibok; Vlakvark en BWB
Sako dit is presies daardie voodoo waarna ek verwys het. Ek het laas jaar Rooibok; Vlakvark en BWB
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Watse rak ammo?
Hallo Almal
Sako dit is presies daardie voodoo waarna ek verwys het. Ek het laas jaar Rooibok; Vlakvark en BWB omgedop. Die BWB was 'n mooi bule wat muur toe gegaan het.
Lourens jy is reg die Winnies is reg. Die bruin pakkie PMP's het by 'n paar manne nie goeie stories opgelewer nie. Ek het ook al verneem dat die 300gr van PMP in die bruin pakkie nie baie goed doen nie.
Ek sal ook voorstel vir die 30 06 die PMP Elites. Die een met 200gr punt vir die 300 Win Mag is wat ek in gedagte het om redelik alles te kan bykom vir algemen jag en sal maar tot my herlaai goeters reg is die ekstra geld in dit bel? asook 180gr XP Winchesters vir langer skiet met die 300 Win Mag.
Kyk ook na Remington se ammunisie alhoewel dit ongeveer dieselfde as die Elites gaan kos.

- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Watse rak ammo?
Ek wil ook die post se vraag gevra het en nou het ek al die antwoorde gekry waarna ek gesoek het. Dankie aan almal

vlakvark en bosvark Bvk
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Watse rak ammo?
Nooit varkie, dankie Hugo.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Watse rak ammo?
Okay .Dankie HugoHugo wrote: Nooit varkie, dankie Hugo.
vlakvark en bosvark Bvk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Watse rak ammo?
Ek gaan die 1ste Junie BWB,koedoe en Rooibok skiet met die Winchesters.
Sal hopelik suksesvol wees en sal dan daarna n verslag opsit oor hoe die ammunisie gevaar het.
Ek het nog geen probleme met dit gehad nie en dit is baie goedkoper as die African Elite's.
Sal hopelik suksesvol wees en sal dan daarna n verslag opsit oor hoe die ammunisie gevaar het.
Ek het nog geen probleme met dit gehad nie en dit is baie goedkoper as die African Elite's.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Watse rak ammo?
Ek het die naweek daar naby Thabazimbi gaan skiet. Ek het Winchester 180gr gebruik in die 30-06 en die koedoe wat ek van voor deur die hart geskiet het, het baie min vleis skade gehad, die rooibok het ek sleg geskiet, eers deur die hart en toe die been aan die agterkant geraak en n groot gemors gemaak van die blad. Altwee het geval net daar waar hulle geskiet was. Die Winchesters het ek beter gevind as die PMP met my 30-06.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Watse rak ammo?
Wat dink julle van die Federal Powershocks?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Watse rak ammo?
Vlakvark wrote: Ek moet darem se toe mnr300m daai bok geskiet het wat se pens uit gehang het
Die skoot is skuins voor in deur die bokant van die hart en die long dit was Federal Power Shok die koeel moes opgebreek het want daar was 'n exit wond deur die ribbes en haar maag vel is ook oopgeskeur haar pens het egter uitgeval terwyl hy weg gehardloop het nadat ons nader gekom het.
UIT
Lekker naweek met 'n nadraai
Last edited by Vlakvark on Sun May 20, 2012 2:45 am, edited 1 time in total.