Lisensie afgekeur

DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: Lisensie afgekeur

Post by DieKraai »

Armand

Dis nou slegte storie dat hy afgekeur is en dit na mens so lank sit en geduldig wag. Sterkte ou maat en byt vas- hopelik as jy appeleer gaan dit vinnig en jy staan een van die dae met die nuwe roer in jou hande.

Mooibly.
:)
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensie afgekeur

Post by Armand Steenkamp »

Kraai weet jy ek hoop rerig so!! Die besighyd gan my na die bottel laat gryp! ;D
Klink vir my die appel saake vat nog langer :'(
Ek wag nou maar nog vir die brief wat se hoekom hy afgekeur is.Haha as die DFO sien dis ek wat bal antwoord hy net nie!! Seker al 10keer die week gebel!Nou mag n man mos nie kwaad raak nie....

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Lisensie afgekeur

Post by vlakvark1 »

Armand
Sterkte met die baklei vir jou wapen.
Kan n prokureur wat met liksensies werk nie jou dalk help nie? ???
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensie afgekeur

Post by Armand Steenkamp »

Valkvark, Haha Jong die slegste van als is ek het n prok wat in sa Jagter sdviteer het R2300 betaal om als vir my te doen.Einde van die dag kry ek net n motifeering van hom en dis laaste,hy andwoord nie my emails nie niks. Maar nou ja ons kyk vorentoe! As ek net geld gehad het het ek sommer nog n roer gekoop ;)

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensie afgekeur

Post by Cobus(Cobb) »

Arras(Armand), kon jy toe bel??

Cheers
Last edited by Cobus(Cobb) on Tue May 15, 2012 9:53 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: Lisensie afgekeur

Post by DieKraai »

Dis darem jammer dat prokureurs so duur is. Dit maak geweer koop onnodig duurder. Hoe het jy die geweer gemotiveer? Mens moet die motivering maar so skryf en dit bitter moeilik maak vir hulle om rede te soek om dit af te keur. Ek het nog aansoek in vir 'n S&W Mod29 44 Mag rollie- hoop nie ek kry selfde nuus as jy binnekort nie!

Mooibly.
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensie afgekeur

Post by Armand Steenkamp »

Nee jong , kan nie sien dat daar foud met die motifeering was nie.Die was  reedlik water dig.Briewe van boere waar ek jag, toegewyde sportskut status en bewyse van deelname,jagfotos,ons sal maar moet wag en sien wat se daai brief! Maar ek bargain nie om die jaar met daai roer te skiet nie. My hoop le nou maar by my 308 se aansoek!
Haha en ek het ook n rollie waarvoor ek wag! Dink dam nie jy sal teespoed he met jou liksens nie,oor die algemeen lyk die prentjie meer posetief as jaar trug.                                            (Daar is nou wel uitsonderings >:( >:()

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
webwolf50
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue May 15, 2012 8:35 pm

Re: Lisensie afgekeur

Post by webwolf50 »

@ Marc

Weet nie of dit gelee is nie, maar probeer die ou - hy het goeie sukses.

Vanguard Secure Solutions by www.vanguardss.co.za

Frikkie is die kontak daar.

Groetnis
Oosie
H&K .45 USP Compact
Taurus .357
CZ 375 H&H
Howa .308
Accuracy Intl Ax .338 LapMag.
Beretta Silver Pigeon 2 Sporting - In wording
Blou Bul
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie afgekeur

Post by JAGTERSREG-JRM »

Armand,

Wanneer jy die brief ontvang wat bevestig waarom die aansoek afgekeur is sal ek jou van hulp kan wees.Die rede gaan heel moontlik wees "GEBREKKIGE MOTIVERING" dit is gewoonlik die rede.

Deesdae gaan die appel proses baie vinnig en tot op datum is geen aansoeke wat ek hanteer het afgekeur nie.

Skree maar as jy hulp benodig.

FYI en ek vra nie n arm,n been en jou hond nie.


Groete
Kobus







Armand Steenkamp wrote: More kerels,

Ek waa laaaanklaas op die forum,dis nou maar om my nie aan my situasie te laat dink nie. Ek het so 3 weke trug gebel en daar was my me gedeel dat my 243 se liksens afgekeur is!!! Daar is seker nie veel wat ek kan doen behalwe om te wag vir die brief wat se hoekom hy afgekeur is nie?

Kan nounog nie glo dat hy afgekeur is nie :'( Alles was reg gewees!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Post Reply