Swartrooibok?

Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Swartrooibok?

Post by Hugo »

Is die diere geteel? Het hulle vanself voorgekom en net min geraak?

Wie weet?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Swartrooibok?

Post by G-force »

Hugo so ver as wat ek weet is dit n gene wat in meeste wild soorte kan voorkom soos bv die luiperd en cougar ensv.n Swart luiperd en gewone luiperd(black panther) is presies die selde ding.

Lees biejie hier
Impala range between 75 and 95 cm (30 and 37 in) tall. Average mass for a male impala is 40 to 80 kg (88 to 180 lb), while females weigh about 30 to 50 kg (66 to 110 lb). They are normally reddish-brown in color (hence the Afrikaans name of "Rooibok", not to be confused with rhebok), have lighter flanks and white underbellies with a characteristic "M" marking on the rear. Males, referred to as rams, have lyre-shaped horns, which can reach up to 90 centimeters in length. Females, referred to as ewes, have no horns. The black impala, found in very few places in Africa, is an extremely rare type. A recessive gene causes the black colouration in these animals.

http://en.wikipedia.org/wiki/Impala
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Swartrooibok?

Post by Hugo »

Ok great, dankie, so as hul vanself voorkom waarom is daar paar manne wat so negatief neer kyk op die uitbreiding en teel van die diere.

Ek verstaan dit nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Swartrooibok?

Post by BLOK »

Self nie dit geweet nie, nou wonder ek oor die ander soos goue wildebees en gemsbok, swart kudu's skilder diere ens. Is hulle ook natuurlik of nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swartrooibok?

Post by DWB »

Als natuurlik..
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Swartrooibok?

Post by BLOK »

Als natuurlik  - gemanipuleer??? hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Swartrooibok?

Post by VdWalt »

BLOK wrote: nou wonder ek oor die ander soos goue wildebees
Karoi Jagplaas (Boog) het nou die dag op Spycam hulle eerste goue bwb afgeneem - sommer so uit
die blote het die kalfie sy verskyning gemaak. Hy gaan goed aan en is nou al mooi
meneertjie - hy staan nogal uit, die enigste wit enetjie tussen al die swartes.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Swartrooibok?

Post by Hugo »

Goue beeste is spesifiek geteel. Hulle was nie n bestaande spesie nie hulle is geteel.

Die swart rooibok het bestaan toe Cyril Ramaposa nog nie sy eerste Miljoen gemaak het nie.

Ek was in 2001 op die eerste veiling waar daar 30 van hulle verkoop is,, ek praat nou van die swartrooibokke, ek is tot vandag toe nog verlief op daai diere.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Swartrooibok?

Post by G-force »

As mens die swart luiperd mooi kyk in die son dan sien mens die kolle onder die swart.
Ek weet nie hoe die ander kleure werk nie soos bv die goue wildebeest ensv?Wat interresant is dat leeus NIE die swart gene het maar wel die wit gene.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Zack Benade

Re: Swartrooibok?

Post by Zack Benade »

Hugo
Ok great, dankie, so as hul vanself voorkom waarom is daar paar manne wat so negatief neer kyk op die uitbreiding en teel van die diere.
Die ou generasie boere het diere met afwykkings uitgehaal om so inteling te stop en goeie gene te hou. 


 
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swartrooibok?

Post by DWB »

VdWalt wrote:
BLOK wrote: nou wonder ek oor die ander soos goue wildebees
Karoi Jagplaas (Boog) het nou die dag op Spycam hulle eerste goue bwb afgeneem - sommer so uit
die blote het die kalfie sy verskyning gemaak. Hy gaan goed aan en is nou al mooi
meneertjie - hy staan nogal uit, die enigste wit enetjie tussen al die swartes.
Hugo, wat vd Walt nou hier s? is mos nou teenstrydig met wat jy s
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Swartrooibok?

Post by VdWalt »

DWB wrote:
VdWalt wrote:
BLOK wrote: nou wonder ek oor die ander soos goue wildebees
Karoi Jagplaas (Boog) het nou die dag op Spycam hulle eerste goue bwb afgeneem - sommer so uit
die blote het die kalfie sy verskyning gemaak. Hy gaan goed aan en is nou al mooi
meneertjie - hy staan nogal uit, die enigste wit enetjie tussen al die swartes.
Hugo, wat vd Walt nou hier s? is mos nou teenstrydig met wat jy s?
Hierdie outjie se ma het seker rondgeloop ...  ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swartrooibok?

Post by DWB »

HEt FM se goue gemsbokke nie ook so per toeval uitgepop nie?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Swartrooibok?

Post by henried »

Hugo wrote: Ek was in 2001 op die eerste veiling waar daar 30 van hulle verkoop is,, ek praat nou van die swartrooibokke, ek is tot vandag toe nog verlief op daai diere.
Jy moes gekoop het Hugo!!!
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Swartrooibok?

Post by JPS »

henried wrote:
Hugo wrote: Ek was in 2001 op die eerste veiling waar daar 30 van hulle verkoop is,, ek praat nou van die swartrooibokke, ek is tot vandag toe nog verlief op daai diere.
Jy moes gekoop het Hugo!!!
Ja nee kyk jy kon dan baie $$$ gemaak het in 10 jaar.

Maar ek stem ook, Die Swart Rooibok is vir my ook 'n bitter mooi bok.

Mooi loop.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Swartrooibok?

Post by Hugo »

Ongelukkig het Rudolf van Karoi plaas split koeie gehad waaarvan die oorsrong van die goue kalf is.

Julle kan hom self vra hy sal dit bevestig.


Zack,

Die ou boere was amper verantwoordelik vir die uitsterf van baie spesies oor hulle heen en weer net dood geskiet het.

So daai redenasie is nie die beste een nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Zack Benade

Re: Swartrooibok?

Post by Zack Benade »

Hugo,

Nee dis nie die Boere se skuld nie, hulle het na die natuur geluister en by die natuur se reels gehou. Hulle het nie geskuil agter die naam eksotiese wild telers nie en hulle het ook nie geld nagejaag soos vandag nie. 

Selfs 'n "dom" volstruis wyfie trap haar gebreklike kleintjies dood. Laat dit jou dink?  Hoekom ?
Dis die natuur se manier om dinge te beheer.  Geld speel geen faktor hier nie.
Die woord "eksoties" of "one of a kind" word nie hier toegelaat nie self as is dit 'n pienk volstruis.

Diere of spesies wat uitsterf is te danke aan gretige jagters en gierige mense wat net $$$ sien.

Ons mag maar verskil oor hierdie een (al sou 'n pienk volstruis mooi lyk)

Groete
Zack

 
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Swartrooibok?

Post by Hugo »

Zack

Nou hoekom het die boere nie die wit blesbokke uitgeskiet nie? Oor dit n spesie op sy eie is?

Mar hier sien ons dan dat die swart rooibok ook is, so al wat gebeur is die manne het dit uitgeskiet oor "hulle" nes jy besluit het dis n vreemde dier?

Nou ongelukkig is skaars goed duur. Klipspringers is duurder as n rooibok mar hy weeg n 10de, mar dis supply en demand.

Nou "red" die manne die spesie en nou is daar suur druiwe.

Ek sien nie die argument as geldig nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Zack Benade

Re: Swartrooibok?

Post by Zack Benade »

Hugo

Ons kan maar verskil op 'n mooi manier, al sien ek jou argument nie water dra nie.

Laat ons nie verder die topic versuur oor persoonlike verskille nie. :police:
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Swartrooibok?

Post by Carl »

Vriend van my se pa het begin om die eerste swart rooibokke te teel daar naby Potties. Dit is 'n melanisties voorbeeld van gewone rooibok, dis nie 'n sub-spesie nie net soos die albino en die wit rooibok. Daar is mooi witte in Mapungubwe, nie albino want hy het nog tipiese swartmerke van RB. SRB is baie mooi bokke, maar sien gister pen koppe teen R320K so jammer hou verby....

Ek is nou nie 'n Gentikus nie, maar meeste kleur variante is gewone bokke, net afwykings. Dis nie soos kleure meng met verf nie! Die groot vraag is is die afwyking nie 'n teken van swak genitika met ander probleme - gaan kyk maar na die moeilikheid in sommige honde rasse! Nou piep ons die goed op met lusern en 200x200m kampies en dan, wat gemaak.

Dink die oue mense het die goed uitgeskiet want het hulle het nie vandagse beheptheid gehad nie. Een geweer, miskien scope, vellies pakkie patrone met 'n plat 4x2 1.8 Hilux.;)
Ek hoor ook rooikat los nie swart lammetjie uit nie!?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Swartrooibok?

Post by Spanner »

Ja, dis 'n aardige storie - dink net, oor 'n paar jaar kan ons manne dalk spog met 'n 60" koedoe wat drie horings op sy kop het !  Dit gebeur al hoe meer gereeld dat koedoes gesien word wat die ekstra vergroeisel op die voorkop het.  Ek is seker hier is 'n besigheidsgeleentheid vir 'n aspirant wildboer-miljoen?r !  Soek en koop al die koedoes op, en laat hulle aanteel... miskien is jy gelukkig en kan ook met 'n eksoties koedoe-(ding) spog ? Daar sal altyd iemand wees wat die goed sal wil jag teen belaglike pryse...

Daar is darem vir my, maar niks wat so mooi is soos 'n gesonde, groot koedoebul nie ... normaal, net soos hy moet lyk, met net twee horings op sy kop.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Post Reply