Oranjemund Jakkalse
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Oranjemund Jakkalse
Middag.
Dis so paar jakkals fotos wat by 'n ou aanleg by ons geneem is.
Die jakkalse is arrogant hier en daar is beweer dat die jakkalse in die dorp klein honde aanvat.
Sal wat wil gee om so paar te laat bakkie ry.
Groete
Henk
[img width=392 height=480]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... th/005.jpg[/img]
[img width=483 height=480]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... th/004.jpg[/img]
[img width=456 height=480]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... th/008.jpg[/img]

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oranjemund Jakkalse
Daarvandaan loop hulle rivier-op, en voor mens "jakkals" s?, is hulle in Namakwaland en die Boesmanland!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Oranjemund Jakkalse
.22 LR met silencer is net die ding...
Kop skoot en daai kraai het lekker baie kos...
Kop skoot en daai kraai het lekker baie kos...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Oranjemund Jakkalse
Daai jakkies lyk siek . Seker n yster (Loodpil) te kort 
vlakvark en bosvark Bvk
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Oranjemund Jakkalse
Gerhard, dalk moet jy met die boog daar gaan kuier.....
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Oranjemund Jakkalse
+1Gerhard wrote: .22 LR met silencer is net die ding...
Kop skoot en daai kraai het lekker baie kos...
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: Oranjemund Jakkalse
Hier is 'n jakkals wat dood getrap is in die srtaat. Daar was baie kraaie , maar as ek nader gaan, het hulle gevlieg. Die fotos het ek geneem en was onseker of ek dit kon plaas.'n Jakkals is baie erg, maar die kraaie vat die koek hier by ons. Snaaks wat ons agtergekom het, is dat 'n jakkals nie die kraaie vreet wat deur krag dood geskok is nie.
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... tos048.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... tos047.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... tos048.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1203.photobucket.com/albums/bb3 ... tos047.jpg[/img]
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Oranjemund Jakkalse
Gerhard ek gooi somer met die boog hahahahGerhard wrote: .22 LR met silencer is net die ding...
Kop skoot en daai kraai het lekker baie kos...
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Oranjemund Jakkalse
Lyk vir my die mense hou die goed daar aan vir waghonde; van hulle lyk soos lokasie-brakke!
LAAT-LOOP
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Oranjemund Jakkalse
Shame, arme jakkie, plaas jy hom veearts toe gevat het!!

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Oranjemund Jakkalse
Swartrug-duiwels.
Hier teen die kus WVB / SKP is hulle volop. Sien elke oggend so net n 6 am n paar oor die pad hardloop van strand af duine toe tussen Langstrand en SKP.
Hier op site (80 km tussen SKP en Usakos - dan 50 Km Noord) is hulle ook vervuil, hier is baie vlakhaas so hulle sal teel en teel totdat n siekte uitbreek. Mag nie die goed hier uitdun nie - in Natuur protektoraat.
Daar is n paar by paaltjies wat sommer kom aandraf na jou voertuig toe en bedel vir kos - mense wat hulle so wildmak maak - totdat een n kind gryp of byt - dan is die hele kus weer in rep en roer oor die jakalse en almal wil net pelton staan om hulle uit te roei. Mense sny lat vir eie gat by paaltjies.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Oranjemund Jakkalse
Kat eet ook n n spreeu nie, nou wonder ek maar net as dit te doen het met die kleur, wat sal n leeu nie vang nie.Henk100 wrote: s. Snaaks wat ons agtergekom het, is dat 'n jakkals nie die kraaie vreet wat deur krag dood geskok is nie.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja