Dalk 'n 7mm-300WSM of die 7mm SAUM en dan is daar natuurlik die 7mm RM ...
Watter Kaliber?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watter Kaliber?
Eendag, ek kyk nog uit watter 7mm kaliber vir my gaan werk 
Dalk 'n 7mm-300WSM of die 7mm SAUM en dan is daar natuurlik die 7mm RM ...
Dalk 'n 7mm-300WSM of die 7mm SAUM en dan is daar natuurlik die 7mm RM ...
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Watter Kaliber?
7mm STW - Bliksemstraal as ek reg onthou op die Magnum voorblad !!!
Van kleins af verlief op die Mnr, daai tyd het ons nog nie geweet van 338's nie
Sal graag so outjie in my kluis wil h?
Van kleins af verlief op die Mnr, daai tyd het ons nog nie geweet van 338's nie
Sal graag so outjie in my kluis wil h?
Last edited by Marc on Thu May 10, 2012 8:10 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Watter Kaliber?
Ek is self baie lus vir iets in 270WSM.
Ek maak dalk 'n fout, maar as jy 'n 150gr Berger of 140gr Barnes met hom skiet, is sy BC beter as soortgelyke gewig in 7mm. Met 7mm moet jy gaan na 160gr om BC te klop, dan verloor jy weer spoed.
270wsm en skiet net 150gr koeel??
Ek maak dalk 'n fout, maar as jy 'n 150gr Berger of 140gr Barnes met hom skiet, is sy BC beter as soortgelyke gewig in 7mm. Met 7mm moet jy gaan na 160gr om BC te klop, dan verloor jy weer spoed.
270wsm en skiet net 150gr koeel??
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Watter Kaliber?
Luwig, baie waar wat jy s? en ek geniet die bespreking baie.
Ek wil graag verduidelik hoe ek dink: Ek soek na 'n kaliber wat 'n .277/.284 koe?l in gewig 140/150gr kan skiet teen ongeveer 3100fps met gemak(nie op maks druk nie), wat die minste terugskop het in sy klas en as fabrieks geweer in Suid Afrika beskikbaar is. Die geweer is hoofsaaklik vir jag (springbok en koedoe) tot op maks 300m. Hy moet egter die potensiaal h? om papier en gongs verder ook te kan skiet.
Ek herlaai self, so komponente is nie deel van die kriteria nie.
As mens kyk na Berger VLD hunting in .277, kan jy die 150gr koe?l met BC .531 gebruik, teenoor die .284 se 140gr met .510 (die volgende koe?l in 7mm is 168gr - meer terugskop en stadiger spoed)
Barnes se TSX in .277 met gewig 140gr, BC is .404 en in .284 is die BC .394. Jy gaan meer baat om met die Barnes eerder kaliber .284 in gewig 150gr (BC .408) te gebruik.
Nou die ander vrae - maak die BC ooit enige noemenswaardige verskil as jy net tot 300m wil skiet?
Watse gewere is tans op die mark beskikbaar? S&O het 'n paar 270wsm's op die rak, geen 7mmWSM nie.
Ek self het 'n 300winMag, is ek nie beter af met 'n .270wsm as met 7mmWSM, omdat die 7mm heel waarskynlik eerder met 160gr koe?ls geskiet gaan word en nader aan die 300 is nie?
Iets wat ek egter nie presies seker is van nie, is die spoed wat beide kalibers skiet met al bg. koe?ls en hoeveel kruit elkeen vir elke koe?l benodig.
Ludwig ek sal dit vreeslik waardeer as jy dalk met q-load kan vergelyk hoeveel kruit die 270wsm benodig om 'n 140gr berger teen 3100fps te skiet en dan ook die 7mmwsm met Berger 140gr ook ongeveer 3100fps. (om terugskop te probeer bepaal, indien beide gewere dieselfde weeg)
groete
(Askies Hennie as ek jou thread hi-jack)

Last edited by Johan JvR on Wed May 09, 2012 12:29 pm, edited 1 time in total.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Watter Kaliber?
Ek stem, vreeslik dankie !! 
Hennie, as ek net 'n 375 gehad het sou my volgende geweer 'n 300wsm/winmag wees. Ek sou net Barnes 168gr TSX met hom skiet teen 3050fps.
Peter Flack het baie gaan jag met 'n 375/300 kombinasie en was baie suksesvol.

Last edited by Johan JvR on Wed May 09, 2012 1:09 pm, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter Kaliber?
Hennie,
Hier is net die geweer vir jou!
http://www.sahuntingrifle.co.za/index.p ... 9&catid=49
Ruger MKII Varmint Target, 25-06Rem, met Terminator knaldemper. Aksie is gepak. Leupold VX3L 4.5-14x56 scope ingesluit. Soos 'n nuwe geweer. R 18000-

Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter Kaliber?
Seker nou weer jou geweer wat jy wil verkoop Geno
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Watter Kaliber?
Ek sal se 270. Is nie so sensitief vir wind nie en skiet lekker plat.
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Watter Kaliber?
Ja jy vra nou 'n groot vraag. Watter kaliber? as jy wil ver skiet en lekker skiet praat die manne lof van die.223SSM hulle se dit is nou 'n wapen om mee reken te hou.
Groete Johan
Groete Johan
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber?
Gerhard wrote: Nee man Hennie,
Wat is jou storie....
Kry nou vir jou n 30 06 en dan het jy klaar gekoop....
Gooi 150gr's teen 3050fps en jy hoev nie te stress oor wind op 300m nie...
Daai kop skoot storie van jou sal ek maar eers bietjie los. Veral op daai afstande wat jy noem.![]()
![]()
30 06 en die 375 en jy het meer as wat jy is reg vir die vlaktes en die bosveld....![]()
Goeie raad! Veral die kopskote gedeelte..
Persoonlik sal ek 'n 7x64Bren aanskaf. Ek is nie 'n groot 7mil fan nie, maar hierdie outjie is 'n uitsondering - en is al oor en oor bewys...
Sterkte met die besluit!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Watter Kaliber?
Manne, lyk my Hennie soek 'n geweer waarvoor hy maklik ammo kan kry so los nou maar die WSM's en AI's. 'n 7x64 is al wat hy nodig het. Wees nou maar eerlik met mekaar, die gewone ou 308Win met 150 na 168gr koeels sal hom enige dag net so goed dien as 'n 243 of 270 vir die vlaktes. Op die winderige dae nog beter ook.
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Watter Kaliber?
Die groot rede vir die kopskote ding is dat ek saam met my oom hulle al vir 'n hele paar jaar elke jaar gaan Blesbokke uitskiet, en die slaghuis waarvoor ons skiet aanvaar nie blad skote nie. So dis nie 'n nuwe ding vir my nie, ek doen dit al 'n geruime tyd. Die ding is ek gebruik altyd my oom se .308win maar ek soek my eie roer en dan natuurlik iets wat bietjie platter kan skiet...
Dankie vir al die opinies, ek lees lekker... Hehehehe!
Dankie vir al die opinies, ek lees lekker... Hehehehe!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- velskoen
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm
Re: Watter Kaliber?
Ek dink 'n gewone .270 Win sal spot on wees.
22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Watter Kaliber?
Hennie OU MAAT,
Het jy toe nou al kon besluit watter roer gaan pas. Magtag ek is bly ek het nie die post begin nie, heheheheeee

Hier is hoekom:
Danie01 - 7x64
Ludwig - 243, 25-06, 6.5x55, 6.5x284, 7x64, 280Rem, 7mmRM
Henk aka SVMad - 200gr GSCHP uit jou einste 375 {Goedkoopste opsie
}
Gerhard & Vlakvark1 - 30.06
Ek raai aan .338 om te pas by jou ander byters
Frederik - 7mm08
Oom Pine & Velskoen - 270
Arnold - 7mm WSM
JohanJvR - 270 WSM, 300 WSM
Geno - 25-06Rem
Johan22 - 223SSM
HeinM - 7x64 Bren
Eish, watter een sal dit wees

Ek s? nogsteeds die 338 in savage, hy skop minder as 'n 308
BELOWE

Mooiloop
en my inige simpatie
Marc
Het jy toe nou al kon besluit watter roer gaan pas. Magtag ek is bly ek het nie die post begin nie, heheheheeee
Hier is hoekom:
Danie01 - 7x64
Ludwig - 243, 25-06, 6.5x55, 6.5x284, 7x64, 280Rem, 7mmRM
Henk aka SVMad - 200gr GSCHP uit jou einste 375 {Goedkoopste opsie
Gerhard & Vlakvark1 - 30.06
Ek raai aan .338 om te pas by jou ander byters
Frederik - 7mm08
Oom Pine & Velskoen - 270
Arnold - 7mm WSM
JohanJvR - 270 WSM, 300 WSM
Geno - 25-06Rem
Johan22 - 223SSM
HeinM - 7x64 Bren
Eish, watter een sal dit wees
Ek s? nogsteeds die 338 in savage, hy skop minder as 'n 308
Mooiloop
en my inige simpatie
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Watter Kaliber?
Marc, mooi opgesom hier bo
ja die keuses is baie
maar dit bly lekker om n nuwe geweer te kan vashou 
Sterkte Hennie
Sterkte Hennie
vlakvark en bosvark Bvk
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Watter Kaliber?
Baie dankie vir al die raad! Ek het toe besluit dat ek vir my 'n .450 Rigby gaan laat bou... 
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Watter Kaliber?
Daar's hy, die ander helfte gaan maar moet bel? in maseer olie, vir haarselfHartskoot Hennie wrote: Baie dankie vir al die raad! Ek het toe besluit dat ek vir my 'n .450 Rigby gaan laat bou...![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber?
Hartskoot Hennie wrote: Baie dankie vir al die raad! Ek het toe besluit dat ek vir my 'n .450 Rigby gaan laat bou...![]()
Vir die 200m+ kopskote...
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Watter Kaliber?
Hahahaha, nee ek grap darem net. Maar dit is ook in die pyplyn... 
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter Kaliber?
Hallo Hennie
Laat ek ook maar iets byvoeg aangesien almal al hulle 2c ingegooi het. Vir n algemen beskikbare kaliber of jy nou herlaai of die fabrieks amunusie roete wil gaan, gaan jy sukkel om n 7mm Rem Mag te klop. Ek weet hier gaan n klomp manne wees wat se die 7x64 doen amper net so goed met minder kruit en recoil, maar dan se ek vir jou dis waar, maar die 7x64 kan nog steeds nie doen wat die 7mm Mag kan doen nie al wil hy. Recoil is in die 30-06 klas so dit behoort jou nie te pla nie en met n silencer is hy n sussie.
Dit is n kaliber wat uitblink aan die onderkant van die spekrum en sy man staan vir die groter goed. Akkuraadheid is geensins n probleem met die kaliber nie en daar is n magdom van keuses in koeels. Die meeste fabrikate bied die kaliber so die keuse is legio. As jy bietjie rondspeel met die kaliber sal jy sien dat hy n node(lees akurate spoed lewer) teen maksimum druk met die meeste koeel gewigte. Moet dit nie mis kyk nie want min kalibers kan dit se. Baie manne hier raak teoreties maar kan vir se uit ondervinding dat die kaliber ontsaglike satisfaksie bring vir n klomp fasette in die jagarena. Sterkte met jou keuse en dink sterk daaraan om n geweer te kies in die maak van jou huidge geweer. Dit skep dadelik vertroudheid en selfvertoue wat baie beteken in die jagveld.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Tue May 15, 2012 10:59 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter Kaliber?
Wouter,Wouter Roets wrote: Hallo Hennie
Laat ek ook maar iets byvoeg aangesien almal al hulle 2c ingegooi het. Vir n algemen beskikbare kaliber of jy nou herlaai of die fabrieks amunusie roete wil gaan, gaan jy sukkel om n 7mm Rem Mag te klop. Ek weet hier gaan n klomp manne wees wat se die 7x64 doen amper net so goed met minder kruit en recoil, maar dan se ek vir jou dis waar, maar doe 7x64 kan nog steeds nie doen wat die 7mm Mag kan doen nie al wil hy. Recoil is in die 30-06 klas so dit behoort jou nie te pla nie en met n silencer is hy n sussie.
Dit is n kaliber wat uitblink aan die onderkant van die spekrum en sy man staan vir die groter goed. Akkuraadheid is geensins n probleem met die kaliber nie en daar is n magdom van keuses in koeels. Die meeste fabrikate bied die kaliber so die keuse is legio. As jy bietjie rondspeel met die kaliber sal jy sien dat hy n node(lees akurate spoed lewer) teen maksimum druk met die meeste koeel gewigte. Moet dit nie mis kyk nie want min kalibers kan dit se. Baie manne hier raak teoreties maar kan vir se uit ondervinding dat die kaliber ontsaglike satisfaksie bring vir n klomp fasette in die jagerena. Sterkte met jou keuse en dink sterk daaraan om n geweer te kies in die maak van jou huidge geweer. Dit skep dadelik vertroudheid en selfvertoue wat baie beteken in die jagveld.
Groetnis
Wouter
Ek is baie lief vir die 7mm Rem Mag. Ek het al spesiale geleenteden met hierdie kaliber gedeel.
Die terugskop en looplewe is dalk? 'n faktor... Dit bly egter 'n goeie keuse!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter Kaliber?
Hallo Hein/Manne
Hennie skiet met n 375 so ek glo recoil gaan nie te veel pla nie. In elk geval is daar heelwat wat gedoen kan word om dit te tem. Pachmayer Decelerator pad+kwikstaaf+silencer en die persoon wat nog steeds sukkel moet maar liewer vir hom iets anders kry om te doen met sy tyd.
Loopleeftyd is over-rated as dit kom by n jaggewere. Gaan lees onder Arnold se post oor loopleeftyd om n meer realistiese prent daaroor te kry. Kom ons wees nou eerlik, gaan n mens eerder een kaliber kies bo die ander een wat heelwat opgee in terme van trajek, doodmaakvermoe en dies meer oor n honderd skote meer uit die loop?
Die 7mm Rem Mag het dalk nie die beste reputasie onder Suid Afrikaners nie maar dit het groetendeels te doen oor manne skiet met fabrieks amunusie soos PMP. Gin wonder dan dat mense hom afmaak as n meat master nie. Dit is n premuim koeel kaliber by uitstek en dit slaan my altyd stom dat mense n high performance kar koop en retreads op hulle sit en dan wil kla oor die kar se verrigting wat teleurstel! Hein hierdie is geensins gerig op jou nie, maar sommer so skoot in die algemeen.
Groetnis
Wout
Hennie skiet met n 375 so ek glo recoil gaan nie te veel pla nie. In elk geval is daar heelwat wat gedoen kan word om dit te tem. Pachmayer Decelerator pad+kwikstaaf+silencer en die persoon wat nog steeds sukkel moet maar liewer vir hom iets anders kry om te doen met sy tyd.
Die 7mm Rem Mag het dalk nie die beste reputasie onder Suid Afrikaners nie maar dit het groetendeels te doen oor manne skiet met fabrieks amunusie soos PMP. Gin wonder dan dat mense hom afmaak as n meat master nie. Dit is n premuim koeel kaliber by uitstek en dit slaan my altyd stom dat mense n high performance kar koop en retreads op hulle sit en dan wil kla oor die kar se verrigting wat teleurstel! Hein hierdie is geensins gerig op jou nie, maar sommer so skoot in die algemeen.
Groetnis
Wout
Last edited by Wouter Roets on Tue May 15, 2012 11:01 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Watter Kaliber?
Ek plaas die vraag sommer hier aangesien dit dieselfde topic is my skoonseun het so twee weke trug sy eerste bok geskiet en nou wil hy vir hom ook n wapen koop aangesien dit sy enigste wapen sal wees tot hy eendag sy pa se 243 sal erf enige voorstelle sal wardeer word
[img width=560 height=420]http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... 012117.jpg[/img]
Groete
SmitH
[img width=560 height=420]http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... 012117.jpg[/img]
Groete
SmitH
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter Kaliber?
Smith
Ek sou se n 30-06, saam met die 243 het hy omtrent alle senarios dan gedek, behalwe die groot 5