Ek het n halsband ontwikkel wat my op my selfoon alarm oproepe gee sodra die diere abnormaal optree soos in die geval van n ongedierte aanval , rondloper honde of veediefstal.
Sederdien is die Celmax stelsel al installeer op meer as 860 plase in Suid Afrika , Namibia en binnekort ook in Botswana.
Ek wil dit graag aan die forum lede bekend stel want dit sal n groot bydrae maak om die probleem veroorsakende ongedierte positief te identifiseer en vakant te maak.
Julle kan my gerus kontak indien julle verdere besonderhede benodig
Elektronies Halsband teen ongediertes en jakkalse
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Elektronies Halsband teen ongediertes en jakkalse
Wat gebeur as die diere nie in `n selfoon ontvangs gebied is nie.
Moet elke dier so `n halsband omh??
Lukas
Moet elke dier so `n halsband omh??
Lukas
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Elektronies Halsband teen ongediertes en jakkalse
Phil, as jy nie omgee nie plaas bietjie foto's dat ons kan sien hoe lyk die stukie tegnologie.
Groete
Groete
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Elektronies Halsband teen ongediertes en jakkalse
MANNE
DIE SELFOON HALSBAND HET SY PLEK IN DCA CONTROL. BIRSEKER EN AS HY REG GEDOEN WORD BAIE EFFEKTIEF. AL NADEEL IS HY MAAK JOU WAKKER ENIGE TYD VAN DIE NAG. DIE VOORDEEL IS JY WEET DIE HUNTER IS DAAR. VERAL MET ROOIKAT MAAR OOK MET JAKKASL. JY KAN OOK DAN NATUURLIK DIE TYD KRY WAT DIE JAKKIE JAG OF PROBEER JAG. KOOS MEIRING HET DIT VIR MY AS BAIE EFFEKTIEF BEWYS. HY HET NOU AL SO 40 ROOIKATTE GESKIET OP SY GROND IN N JAAR EN N HALF. DIE HALSBAND WORD NET OM EEN SKAAP N DIE TROP GESIT...SODRA DIE SKAAP HARDLOOP "BEL DIE SKAAP SY BAAS" DIE SENSITIEWITEIT KAN GESTEL WORD OP DIE HALSBAND. EK DIK DIT HET SY PLEK IN DIE BEHEER PROSES..
GROETE
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
-
phil
Re: Elektronies Halsband teen ongediertes en jakkalse
Daar moet ongelukkig selfoon opvangs wees in die kamp / een dier per trop dra die halsband.LMB wrote: Wat gebeur as die diere nie in `n selfoon ontvangs gebied is nie.
Moet elke dier so `n halsband omh??
Lukas
Ons is tans besig om te kyk of ons die selfoon meganisme kan vervang met n radio sodat dit in areas sonder selfoon sein ook gebruik kan word.
-
phil
Re: Elektronies Halsband teen ongediertes en jakkalse
Sorry maar ek kry nie die foto's geplaas nie . Laat weet my asb. hoe ek dit moet doenFreek wrote: Phil, as jy nie omgee nie plaas bietjie foto's dat ons kan sien hoe lyk die stukie tegnologie.
Groete
-
phil
Re: Elektronies Halsband teen ongediertes en jakkalse
Jacques dankie vir die positiewe kommentaar. Huidig is daar al meer as 800 boere wat die stelsel gebruik. Die naam was voorheen Veldwagter maar ons het dit nou verander na CelmaxJACQUES BOTHA wrote: MANNE