Dagse almal.
Vir al die Namiese manne/maninne- Die Safari Den Groeperingsskiet kompetiese word eerskomende naweek (21 April2012) te Tsumeb skietbaan aangebied. Dit begin die oggend 7.30 tot die namiddag 16.00. die prysuitdeling is om 18h00 waarna daar 'n lekker ete en musiek sal wees en 'n kontantkroeg vir ietsie kouds. Daar is lekker pryse op die spel en dis 'n ope kompetisie. Kom geniet dit gerus saam.
Stuur my gerus 'n PM vir verdere inligting of kontak my by 081 269 4568
Groete
Pieter Vorster
Safari Den groeperingskompetisie
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Safari Den groeperingskompetisie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Safari Den groeperingskompetisie
Dags?
Hoe het die een toe afgeloop
Groetnis
Marc
Hoe het die een toe afgeloop
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Safari Den groeperingskompetisie
More Marc.
Dit was 'n reuse sukses. Oor die 300 skywe is deur die dag geskiet. Wenner was 'n 13.4mm groep (.243Win). Safari den het ook mooi pryse geborg (R20 000 se geskenkbewyse)
Ek self het nie so hot gevaar ie
. My .270 en daai 150gr Sellier & Bellot hoor mekaar nie....
het op die ou end my beste groep geskiet met my .375 (ten spyte van die 6x vergroting scope met die swaar German #1 kruishaar).
Sien klaar uit na PMP se skietdag op 6-7 Julie!!
groete
Dit was 'n reuse sukses. Oor die 300 skywe is deur die dag geskiet. Wenner was 'n 13.4mm groep (.243Win). Safari den het ook mooi pryse geborg (R20 000 se geskenkbewyse)
Ek self het nie so hot gevaar ie
het op die ou end my beste groep geskiet met my .375 (ten spyte van die 6x vergroting scope met die swaar German #1 kruishaar).
Sien klaar uit na PMP se skietdag op 6-7 Julie!!
groete
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Safari Den groeperingskompetisie
Pieter
Baie dankie vir die terug voer, klink of alles mooi afgeloop het
Sterkte vir Julie
Mooiloop
Marc
Baie dankie vir die terug voer, klink of alles mooi afgeloop het
Sterkte vir Julie
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner