Eland jag
-
Eddie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Apr 28, 2012 4:33 pm
Eland jag
Hallo, ek is nuut op nuut op die forum.
Ek gaan dalk die kans he om oor 'n maand 'n eland bul te jag. Ek het n 30-06 en indien moontlik sal ek graag die eland met my geweer wil skiet. Ek neem aan 200gr of 220 gr punte sal voldoende wees vir die jag? Enige raad is welkom.
Baie dankie

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland jag
Welkom Eddie,
Skiet n kwaliteit 200gr punt en met die regte skoot plaasing kan jy maar met geruste hart daai eland gaan soek.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Eland jag
Dags? Eddie en welkom hier!
200 gr is meer as genoeg, maar...........
Watse koe?l is dit en teen watse spoed? Jy kan met die regte koe?l (en skootplasing natuurlik) selfs so lig as 150 gr gebruik. Met regte koe?l bedoel ek premium (bonded) of monolitiese koe?ls.
Daar is baie soorte op die mark, maar ek dink nie jy sal verkeerd gaan as jy bv. Barnes TX, Hornady GMX gebruik nie. Soek maar bietje hier rond. Daar is al baie geskryf oor dit.
Voorspoed met die jag!!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Zack Benade
Re: Eland jag
Ag nee manne
Op 20 m sal ek 'n skerp mes vat.

As ek bang is ek mors my koffie sal ek hom skiet met die 22-250 of 6BR
Tussen die oe
Groete
Zack

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Eland jag
Ja toe, skiet nou maar weer die boer se mak Eland!!!!!Zack Benade wrote: Ag nee manne
Op 20 m sal ek 'n skerp mes vat.![]()
As ek bang is ek mors my koffie sal ek hom skiet met die 22-250 of 6BR![]()
Tussen die oe
Groete
Zack
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Eland jag
Ja is reg. 30-06 is meer as genoeg as jy met 200 - 220gr punte skiet. ek sal die Nosler Partitions aanbeveel.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Eland jag
Ek kan dit net nie help nie: kry vir jou 'n 243 
nou erenstig, daar is baie mense wat die 30-06 gebruik vir eland. Het self dit al gebruik met geen probleme nie. Ek persoonlik sal iets soos die Barnes X in 180 grain verkies maar 200 tot 220 sal die job goed doen.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Eland jag
Hallo Eddie
Baie welkom hier op Jaracal. Ek hoop jy gaan dit baie geniet en sommer gou jou foete vind.
n Barnes TSX teen 2700 ft/sek uit n 24 duim loop sal verseker oor as genoeg medisyne wees. Penetrasie sal ook baie dieselfde wees as n loodkern 200 of 220gr koeel al is hy gebond. As jy nie laai nie is daar fabrieks amunisie ook beskikbaar met die koeel. Met hierdie kombinasie is al wat oorbly dat jy die koeel moet plaas waar dit saak maak sonder om te wonder of die toerusting/komponente hulle werk gaan doen.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eland jag
Hallo Baas Wout,
Barnes TSX in watse gewig?
Ek sal nie ligter as 165gr voorstel nie, wat se jy?
Het nou die dag gesien wat maak 'n 150gr op BWB op 50m, daai bietjie ekstra gewig is dalk net nodig.
Of wat van die nuwe Barnes MRX? Ons wil tog almal weet wak maak hulle

Last edited by DWB on Wed May 09, 2012 3:08 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland jag
150gr TSX teen 2700fps sal mooi werk.DWB wrote: Hallo Baas Wout,
Barnes TSX in watse gewig?
Ek sal nie ligter as 165gr voorstel nie, wat se jy?
Het nou die dag gesien wat maak 'n 150gr op BWB op 50m, daai bietjie ekstra gewig is dalk net nodig.
Of wat van die nuwe Barnes RMX? Ons wil tog almal weet wak maak hulle![]()
Jy het nie meer as 30cm se penetrasie nodig om n eland se boiler room stukkend te skiet as jy hom reg skiet nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eland jag
Ludwig, ek is so nuuskierig ek koop sommer 'n pakkie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Eland jag
Aag Sorry Deon
Dit moet lees 180gr! As dit kom by groter diere soos bv eland dan is penetrasie baie belangrik. n Barnes 180gr teen 2700ft/sek is volgens my die beste kompromie. Billike trajek tot op 300m met genoegsame momentum vir goeie penetrasie. Moet by se dat ek eerder 200m sal aanbeveel as maksimum afstand as jy dalk deur die groot voorbene gaan skiet. Waar jy verseker nie hulle gaan tref nie kan n mens maar die afstand rek na 300m. Die skut moet darem net oor genoeg vermoe beskik om die skoot wel te kan aftrek op die afstand. Die kaliber/koeel kombinasie skort daar niks.
Waar het jy geskryf oor daai ondervinding van jou met die armman buffel?
Groetnis
Wout
Dit moet lees 180gr! As dit kom by groter diere soos bv eland dan is penetrasie baie belangrik. n Barnes 180gr teen 2700ft/sek is volgens my die beste kompromie. Billike trajek tot op 300m met genoegsame momentum vir goeie penetrasie. Moet by se dat ek eerder 200m sal aanbeveel as maksimum afstand as jy dalk deur die groot voorbene gaan skiet. Waar jy verseker nie hulle gaan tref nie kan n mens maar die afstand rek na 300m. Die skut moet darem net oor genoeg vermoe beskik om die skoot wel te kan aftrek op die afstand. Die kaliber/koeel kombinasie skort daar niks.
Waar het jy geskryf oor daai ondervinding van jou met die armman buffel?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eland jag
Jy moet jou PM lees 
Stuur gou weer vir jou
Stuur gou weer vir jou
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Eland jag
RMX klaar van die mark af Barnes se hulle maak hulle nie meer in 2012 nie
Beretta
Beretta
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Eland jag
Beretta jy is weereens reg
http://www.barnesbullets.com/blog/2011/ ... x-bullets/
Barnes Is Discontinuing the MRX Bullets
June 23, 2011 at 7:58 am in Alerts, Bullets
If you are a big fan of the MRX, and I know some of you are, please stock up now. We will not be offering this line for 2012. If your local retailer does not have the MRX bullets you need, contact Barnes Customer Service at 800-574-9200 or email@barnesbullets.com and they will tell you where to find them. You may also be interested to know that DoubleTap Ammunition has purchased a large supply of MRX bullets and will be offering them for a limited time in loaded ammunition. Contact DoubleTap Ammunition for more details about ammunition loaded with the MRX Bullet

Last edited by Flip Nel on Wed May 09, 2012 4:22 pm, edited 1 time in total.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Eland jag
Ludwig
Hier is die antwoord wat hulle gee
Bob, to clarify, the ?Cerberus bean counters? did not make the decision to discontinue the MRX. The Barnes team (in Mona, Utah) has been contemplating discontinuing the MRX for a few years now based on the success of the Tipped TSX. The two bullets are basically identical in the front end ? the difference is in the back end. The tungsten core made this bullet extremely expensive. Each year, sales declined due to people switching to the Tipped TSX. Whether Freedom Group had owned Barnes today or not, the decision to discontinue this line would have been made. It just didn?t make sense to keep it. -JSB

Dankie vir al die terugvoering, dit lyk of ek nog bietjie baie het om te leer. Aan die taal wat gepraat word kan ek sien julle manne herlaai self..ek is ook van plan om dit binne die volgende jaar self te begin doen maar het die naweek wat verby is die eerste twee springbokke met die nuwe geweer geskiet.
Indien ek 200 of 220 gr patrone koop, praat ons van gewone PMP's? Party manne stel lood voor en ander nie.
Weereens dankie vir die raad, ek is duidelik op die regte plek!
Groete
Eddie
Indien ek 200 of 220 gr patrone koop, praat ons van gewone PMP's? Party manne stel lood voor en ander nie.
Weereens dankie vir die raad, ek is duidelik op die regte plek!
Groete
Eddie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eland jag
Eddie,
Ek is geen expert nie, maar kan jou nou al se die manne gaan jou aanraai om vir iets soos die Remington Core-Lokt te gaan. Federal maak ook baie lekker fabrieks ammunisie met goeie koeels/punte.
Ek dink jy kry met Nosler Partition, maar is nie dood seker nie,
Ek is geen expert nie, maar kan jou nou al se die manne gaan jou aanraai om vir iets soos die Remington Core-Lokt te gaan. Federal maak ook baie lekker fabrieks ammunisie met goeie koeels/punte.
Ek dink jy kry met Nosler Partition, maar is nie dood seker nie,
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Eddie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Apr 28, 2012 4:33 pm
Re: Eland jag
Dankie ek sal uitkyk daarvoor, goeie verskoning om Safari&Outdoor toe te gaan! Ek is nie die mees analitiese persoon nie maar wil nie my kans op die eerste eland (wat ek seker nie weer die kans voor gaan kry nie) opneuk nie.
Ek sien jy is van plan om varke te jag, is dit die wilde varke wat hulle met die "solid slugs" skiet? Die ouens doen dit hier by ons in die Wellington/Paarl area.
Groete
Ek sien jy is van plan om varke te jag, is dit die wilde varke wat hulle met die "solid slugs" skiet? Die ouens doen dit hier by ons in die Wellington/Paarl area.
Groete
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eland jag
Eddie,
Hier is Federal se webtuiste:
http://www.federalpremium.com/products/rifle.aspx
Hy is veronderstel om vir jou die 30-06 uit te gooi.
Ek weet nie wat is als in die land beskikbaar nie, maar daar is uitstekende opsies!!!
Selfs die een met die 180gr Barnes TSX
Hier is Federal se webtuiste:
http://www.federalpremium.com/products/rifle.aspx
Hy is veronderstel om vir jou die 30-06 uit te gooi.
Ek weet nie wat is als in die land beskikbaar nie, maar daar is uitstekende opsies!!!
Selfs die een met die 180gr Barnes TSX
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eland jag
Is die manne dan bang vir die varke dat hulle die goed met slugs wil skiet 
Nee, dit is bosvarke wat ek jag hier in die Piet Retief (Mpumulanga) omgewing saam met 'n span honde.
Ek skiet sommer met my 30-06 met 150gr Hornady Interlocks wat lekker stadig gelaai is.
Hulle skiet meer as dood genoeg. Vra maar die vark in die foto
Lekker aand verder, ek het ongelukkig 'n projek wat moet klaar
Nee, dit is bosvarke wat ek jag hier in die Piet Retief (Mpumulanga) omgewing saam met 'n span honde.
Ek skiet sommer met my 30-06 met 150gr Hornady Interlocks wat lekker stadig gelaai is.
Hulle skiet meer as dood genoeg. Vra maar die vark in die foto
Lekker aand verder, ek het ongelukkig 'n projek wat moet klaar
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Eland jag
Eddie as jy PMP moet gaan sou ek die African Elite voorstel. Nie die ander nie. Die Pro amm's mag nog we're maar dan moet jy van die skouerbene af weg bly.
Andersins die beter keuses is in die link van DWB.
Mooiloop
JP
Andersins die beter keuses is in die link van DWB.
Mooiloop
JP
-
Eddie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Apr 28, 2012 4:33 pm
Re: Eland jag
DWB, ek dink die ouens het nog pelle met AAA as backup ook!
Dankie sal op die link gaan kyk.
Groete
Dankie sal op die link gaan kyk.
Groete
-
Eddie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Apr 28, 2012 4:33 pm
Re: Eland jag
JP, ek is juis bang vir die skouer, veral met bokkoors met my eerste eland...
Groete
Groete
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Eland jag
Swift A-frame.... Duur ja, maar gaan sy werk doen ! Maar so ook is 'n Eland duur en 'n gekwesde en verlore eland nog duurder !!!
Last edited by gillie on Thu May 10, 2012 6:45 am, edited 1 time in total.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550