More manne,
Sal graag wil hoor wat julle manne van die Leica teleskope dink?
Ek het n skrywe gesien oor hulle verkykers en rangefinders en mense beweer dat hulle die beste lense op die mark vervaardig. Ek het ook ongelukkig verneem dat hulle peperduur is?!
Hoor graag wat julle dink.
Groetnes
Rudi
Leica
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Leica
Rudi
Ken gladnie hul teleskope nie, gaan my nie uitlaat nie........
Rangefinders???? Die beste wat ek ooit gebruik het..
My 2c...
Mooi loop
Francois
Ken gladnie hul teleskope nie, gaan my nie uitlaat nie........
Rangefinders???? Die beste wat ek ooit gebruik het..
My 2c...
Mooi loop
Francois

