Dags? manne,
EK kort so bietjie raad. Ek laai tans vir my 30 - 06 200 Grein Rhino punte agter 41 grein S335. Ek het die naweek na Nosler se Partition punte gekyk, en oorweeg om oor te skakel na die 200 grein Partitions toe.
Wat dink die manne moet ek doen? Wat is julle ervaring met die vergelyking?
Nosler Partition vs Rhino
- Pierre van der Horst
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
Nosler Partition vs Rhino
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
- Pierre van der Horst
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
Re: Nosler Partition vs Rhino
Hi Ludiwig,
Dankie vir die inligting. Ek het uitstekende resultate met die Rhinos gekry, die enigste probleem wat ek opgetel het is op naby skote (onder 40 meter) en op kleiner diere (Rooibokke) gooi hy nie bloed nie. Juis omdat dit so "harde" punt is, gaan hy soos niks deur 'n Rooibok, en gooi geen bloed nie. Ek het laasjaar amer nie 'n bok gekry nie weens die geen bloed.As ek die bok nie hoor val het nie, saou ek hom nie gekry het nie.
Ek het laasjaar 'n Koedoe koei geskiet met die Rhino's, en dit punt het 199 van die 200 grein behou.
Die dilemma is mens kan nie kies wat jy in die veld raak loop nie, en ek is net skrikkerig met die Rooibokke wat nie bloed gooi nie. Byges? ek skiet net bladskote.

-
Alvar
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm
Re: Nosler Partition vs Rhino
Hi Pierre
Ek het 220gr Rhinos gebruik in my 8mm, maar het dieselfde probleem ervaar as jy. As jy rooibokke of diere skiet wat nie so hard is nie fluit daai koeel regdeur as 'n solid en gooi hy niks bloed nie.
Ek het toe oorgeskakel na die 200gr Nosler Partitions en die punte werk soos 'n droom. Hy skiet die bokke dat hulle hik en gooi lekker bloed.
Ek het verlede jaar 'n koedoebul geskiet op so 120m. Die skoot was bietjie hoog en het albei bladbene gebreek en is regdeur die bok. Hy het net daar geval. Die Nosler Partition is 'n uitstekende punt en is meer as sterk genoeg om by 'n wildebees se vital organe uit te kom van enige angle af.
'n Vriend van my skiet 200gr Partitions i sy 3006 en hy het nog geen probleme gehad nie. Hy het al wildebeeste geskiet wat 3/4 weg staan. As hy hom hier agter die laaste rib inskiet dan gaan hy regdeur die pens en die engine kamer en uit aan die ander kant
Jy sal nie 'n fout maak nie.

Dankie Alvar.
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Nosler Partition vs Rhino
Hi manne.
Ek eendag 'n kwes koedoe bul van agter langs sy kruis in geskiet om by die vitals te kom. So 500m verder (gelukkig is dit Noord Kaap vlaktes gewees) weer die bul gekry en hom op die plek plat geskiet. Ek het die 165 gr Rhino 308 in die bors kas voor gekry sonder dat hy gemushroom het.
Later daai jaar verder drie koedoes geskiet. Die enigste punt wat ek kon kry was die een koedoe wat ek in die nek geskiet het, verder het die punte deur altwee van die ander gegaan. Na ondersoek op die vel is die ingang en uitgang gat die selfde grote gewees. EK het ook daai jaar vriende van ons se seun ge guide met blesbokke, die 308 en die 165gr. Ook die selfde ondervind as julle, dit was n gewone solid deur die bokke.
Ek het dit toe met die manne van Rhino opgeneem. Na n lang gestoei en sprake van hof sake, lang verduidelikings ens was hulle toe so gaaf om 150gr .308 punte vir my te stuur want volgens hulle het ek die punte gans te stadig geskiet (2300 fps 39.5gr S335 en reeds stadig om vleis skade te verminder). Op daai staduim was dit net 9.3 en groter punte wat hulle sny sodat die goed so mooi mushroom en sou hulle dit ook begin doen het vir kleiner maar dit wil my voorkom of dit nie die geval is nie.
Soos Ludwig se dit is goei punte en probeer hulle nie sleg se nie maar maak dan net seker jy skiet hulle vinnig genoeg sodat hulle kan oopmaak soos n kennis van my met sy 300 RUM en 180gr Rhino. Ek kan deur n koedoe geskiet het met my 165 308 maar hy kom nie duer n gemsbok met sy 300 RUM en daai punte lyk mooi wat uit die diere kom.
Vir kleiner wild, swaarder punte en lae velocities sal ek vir die Partition gaan en dit is vir my sterk genoeg punt om tot eland te skiet. Maak vir my meer saak waar jy die dier skiet inplaas van wat jy hom mee skiet.

375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Nosler Partition vs Rhino
Hi Ludwig.
Jammer my fout maar as ek na vleis skade verwys verwys ek na bloeding om die wond, ek gee rerig nie om, om daai hand of twee vol vleis weg te gooi wat vol been ens is. Daar is egter vir my niks so sleg soos om vleis te werk wat vol bloed is as gevolg van die skok. Ek stem 100% saam met jou dat n sterker punt minder vleis skade gaan veroorsaak.
Maar gewewe dieselfde punt het die vinniger punt meer energie he en ook groter en meer sekondere been fragmente te veroorsaak of kan veroorsaak? TOV bloeding het ek die volgende afleiding gemaak uit my ondervinding. Meer spoed om die punt te laat mushroom beteken dat daar meer energie benodig word. Meer energie beteken dat daar 'n groter deel om die wond beivloed gaan word wat jou meer bloeding gaan gee agv die skok van die punt wat bloed vate laat bars en die bloeding veroorsaak. Hoe harder iets jou gewoonlik slaan hoe groter is die blou kol om die area.
Verder stem ek saam met jou dat jy hulle reg aanwend moet word en in die geval is dit teen 'n hoer spoed. Soos ek se daai punte uit die 300 RUM het mooi gelyk maar dit is altyd lekker as jy daai blad vir iemand anders kan gee om te verwerk. Weer, ek probeer nie die punte sleg se nie maar uit my ondervinding en wat die ander manne van gekla het kan ek nie anders as om te dink dat hulle hulle Rhino punte nie vinnig genoeg skiet nie en dat die Partition n baie beter opsie sal wees vir hulle aanwending?
Laat dit juig...