Rooibok kop skoot

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Rooibok kop skoot

Post by G-force »

Hier is n kort video van een van die kopskote van ek en Ian en Adrian se rooibok cull onlangs.Geweer was die 17HMR.
http://www.youtube.com/watch?v=Qk3CGR0U ... ata_player
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by VdWalt »

Sjoe daai handbriek word styf opgepluk!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Geno »

Rrrraaaak!!!!
Netjies my maat, sommer baie netjies!
Goed, beter, 6millimeter!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by blaser »

Wat is die afstand
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Rooibok kop skoot

Post by Chevvy SS »

Ek mag baie verkeerd wees, maar sien die "groenes"  daardie video op YouTube gaan hulle beslis s? dis nie jag nie maar moord.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Geno »

Chevvy,
Die opskrif van die video s? duidelik dat dit 'n oes is, en nie jag nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Gerhard »

Nice skoot.

My kettie skiet net so hard....  :o  :o

Daai baba hornet maak mooi... ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Rooibok kop skoot

Post by Chevvy SS »

Ek weet dit Geno, en as 'n jagter het ek nie 'n probleem daarmee nie.

Groenes lees nie opskrifte nie.
Zack Benade

Re: Rooibok kop skoot

Post by Zack Benade »

So werk 'n spesialis geweer. 

Waar is die manne wat se jy moet Min. 'n 243 skiet op rooibokke???

Groete
Zack
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by G-force »

Chevvy ek weet die groenes like om te kla maar ons het mos ook regte nes hulle.Dankie vir
jou bekommernis.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Beretta »

Ons het ons regte al so gatvol vir die groenes
Beretta.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by vlakvark1 »

Mooi geskiet (oes)
Daar waar hy eet daar gaan hy sommer omval ;D
vlakvark en bosvark Bvk
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Ian »

Naand G?

Dit lyk darem baie beter nou op die groot skerm as op my video kamera,"well done'[. Weereens dankie vir jou en Adrian se vriendskap en hulp.

As die groenes jou moeilikheid wil gee kan hulle maar gerus my kontak.

Groete Ian
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Geno »

Oom Beretta,
PM bietjie Oom se email adres vir my. Ek het anderdag 'n oulike foto vir die groenes geneem ;)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Beretta »

Klaar gstuur
Beretta
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by vlakvark1 »

Ek het anderdag 'n oulike foto vir die groenes geneem ;)

Groete,
Eugene
[/quote]
Geno
Wys ons ook daai foto ???
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by G-force »

Hier is n skoot op een van die penkoppies.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Dippies »

Lyk of die bokkies se trip switches afgesit word. ;D ;D

Dis hoe dit gegooi moet word in die brein.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Rooibok kop skoot

Post by theedge »

netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Marc »

Daai rammetjie weet nie eers hy's dood nie. Soos daai springbok foto so ruk terug. Hy is dood op sy pote, goed gedoen  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Zack Benade

Re: Rooibok kop skoot

Post by Zack Benade »

Kan iemand miskien meer vertel oor die 17HMR.  Ek sal graag specs wil weet.
Dankie
Zack
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooibok kop skoot

Post by Geno »

http://en.wikipedia.org/wiki/.17_HMR


.17 Hornady Magnum Rimfire, commonly known as the .17 HMR, is a rimfire rifle cartridge developed by the ammunition company Hornady in 2002. It descended from the .22 Magnum by necking down the .22 Magnum case to take a .17 caliber (4.5 mm) bullet, and it is more costly to shoot than traditional .22 caliber rimfire cartridges. Commonly loaded with a 17 grain (1.1 g) bullet, it can deliver muzzle velocities in excess of 2550 ft/s (775 m/s).[2]
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply