Fokus met Bobjaan
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Manne en ooms
Sien ook ou Bool se taktiek lately. Hy kry nie meer joy op die meeste plekke nie en moet nou eers vasstel of daar 'n paar groenerige manne is in die Boerevereniging voordat hy probeer om vereniging toe te spreek. Hy be-arbei eers die groenes in die gemeenskap om hom te steun in sulke gevalle.
Lyk ook maar of hy jakkals maniere uithaal om tog net 'n geleentheid te kry om die boere se koppe te probeer deurmekaar kry. Moet maar katvoet loop vir die ou.

Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Tafjak

Check maar heeltyd wat die ou doene...
Ambessa
Yep. 'n Jakkals verander van hare maar nie snare nie...tafjak wrote:...ou Bool se taktiek lately. Hy kry nie meer joy op die meeste plekke nie en moet nou eers vasstel of daar 'n paar groenerige manne is in die Boerevereniging voordat hy probeer om vereniging toe te spreek... ...Moet maar katvoet loop vir die ou.
Check maar heeltyd wat die ou doene...
Ambessa
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ek wou net s? manne hou by die onderwerp toe sien ek julle is by die onderwerp

Groete Chris
Groete Chris
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Almal,
Here is a extract from a PM from Mac21 August 09, 2009, 08:10:51 PM:
................ Bool gave a talk to the Nieu Bethesda FA last Tuesday, and the chair had to keer like hell to stop the guys beating him up, they wound him up, and he started pointing at people and getting personal. he left without even being thanked by the chair..............
ou Booltjie kan bly wees dat die manne begin nie met die "refreshments" voor 'n BVV nie .
groete,
brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Brits/Graham
Lyk my die bobbejaan is agter die bult. Hy het nou wragtig homself in die voet(lees poot) geskiet. Die Bethesda-manne is nou eers vies vir die jakke. Ou SW het toe darem die eerste 2nagte sommer 3stelle daar doodgeskiet. Die manne daar wil nou jagklub(jakkalse en katte) stig met permanente jagter. 'n Ooreenkoms met voltydse jagter en SW lyk na die man vir hulle. Ek het wragties nie verwag om SW so tuis tussen die Ooskaap jakke te sien nie.

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Fokus met Bobjaan
Goeie nuus Taffie, vertel vir SW namens ons almal hier hy moet asb nie terug hou nie hy moet net laat loop en sorg dat die bakkie vol bly agter.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Fokus met Bobjaan
Taffie
Bly dat SW vinnig inpas. Sterkte daar vir julle.
Groete
Buda
Bly dat SW vinnig inpas. Sterkte daar vir julle.
Groete
Buda
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Britsman
eina! Did somebody get a good firm grip like I mean you know...
?
Ambessa
britsman wrote:...Bool gave a talk to the Nieu Bethesda FA last Tuesday, and the chair had to keer like hell to stop the guys beating him up, they wound him up, and he started pointing at people and getting personal. he left without even being thanked by the chair...
Ambessa
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Jag so ruk gelede by kli?nt en begin so toe so bietjie wyer gesels. Hy vra toe wat is ons voorland t.o.v. wetgewig aangaande probleemdierbeheer. Ek noem toe so terloops dat Bool wil h? dat ons nie-dodelike metodes moet gebruik(wou die kli?nt so bietjie opsom), na die rook en vonke kry ek toe darem kans om my eie siening te noem en te verduidelik. Moes ook noodgedwonge anders was ek seker sonder tanne en bakkie. Die kli?nt het toe te vertelle dat hy ook al alles probeer het en dat die jakkalse maar op die einde van die dag moet dood.
Wou toe by hom weet waarom hy so heftig gereageer het toe ek Bool se naam noem. Hy s? toe dat hy was ook al op 'n vergadering waar die uwe sy metodes wou bekendstel. Nadat hy glo na die planne geluister het, het hy sommer dadelik 'n paar slagysters gaan koop en sy anatole huistoe gebring. Sou glo nog probeer het om die anatole te laat werk, maar na Bool se toesprakie het hy enige lus om op vriendelike manier met jakkalse te werk, laat vaar. Bool se arrogansie en houding het glo dwars in die krop gaan steek.
Lyk maar of die ou meer vyande maak as wat hy kan hanteer.

...dit is goed om altyd eers die "waters" te toets (beter bangjan as dooijan). Jy kan in baie warm water beland...
...'n man mag mos darem ook nie jou jagterslorretjie prysgee nie, veral nie in die naam van ene BS nie?
...die pere se geltjies is op, daarom (so vertelle die str...tvo?ltjies my in die linkeroor) moet hulle nou maar geld by die bedryf(we) deur litigasie opeis? Wat 'n st...ntspul?
As jy aanhou speel met die leeu se stert gaan jy mos moeilikheid kry...
Ambessa
...weet eintlik nie waar om op hierdie info te begin reageer nie?tafjak wrote:...dat Bool wil h? dat ons nie-dodelike metodes moet gebruik... ...na die rook en vonke kry ek toe darem kans om my eie siening te noem... ...anders was ek seker sonder tanne en bakkie... ...hy so heftig gereageer het toe ek Bool se naam noem... ...Bool se arrogansie en houding het glo dwars in die krop gaan steek... ...die ou meer vyande maak as wat hy kan hanteer.
...dit is goed om altyd eers die "waters" te toets (beter bangjan as dooijan). Jy kan in baie warm water beland...
...'n man mag mos darem ook nie jou jagterslorretjie prysgee nie, veral nie in die naam van ene BS nie?
...die pere se geltjies is op, daarom (so vertelle die str...tvo?ltjies my in die linkeroor) moet hulle nou maar geld by die bedryf(we) deur litigasie opeis? Wat 'n st...ntspul?
As jy aanhou speel met die leeu se stert gaan jy mos moeilikheid kry...
Ambessa
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Dit sal ek glo - ek s? mos lankal dis die enigste rede hoekom hy op die jakkals wa gespring het - sy stories en draaie het sy kolkat geld laat opdroog toe soek hy 'n nuwe koei om te melk - daar is net een ding wat hy van 'n jakkals hou en dis dat jy hom in 'n yster kan vang - want dit is wat hy gedink het hy aan die groen aanties gaan verkoop sodat hulle hulle beursies skud - gelukkig is almal nie heeltemal so simpel soos hy dink nie en is sy "produk" seker ook maar 'n luukse in die ekonomiese tye - en soos baie ander luukses, een van die eerste dinge wat gaan....die pere se geltjies is op,
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Willjak
...iewers het die twee die pot heeltemal misgesit.
Ambessa
... soos die vo?ltjies bly sing is sy maatjie besig met litigasie - daar was 'n tyd toe hulle wou voorgee dat hulle die saak van die boer dien.WillJak wrote:...het sy kolkat geld laat opdroog toe soek hy 'n nuwe koei om te melk... ...hy aan die groen aanties gaan verkoop sodat hulle hulle beursies skud - gelukkig is almal nie heeltemal so simpel soos hy dink nie en is sy "produk" seker ook maar 'n luukse in die ekonomiese tye -...
...iewers het die twee die pot heeltemal misgesit.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Willjak

Die probleem is net die ver#@*&e boere wil nie na hulle luister nie... ...onthou wat onlangs gepost is:
Onthou, hierdie twee manne het mos baie duidelik laat weet dat hulle beter as boere self weet hoe om die vee op plase te bestuur en teen roofdiere te beskerm...Ambessa wrote:...daar was 'n tyd toe hulle wou voorgee dat hulle die saak van die boer dien...
Die probleem is net die ver#@*&e boere wil nie na hulle luister nie... ...onthou wat onlangs gepost is:
AmbessaQuote from: britsman on October 08, 2009, 04:19:19 PM
...Bool gave a talk to the Nieu Bethesda FA last Tuesday, and the chair had to keer like hell to stop the guys beating him up, they wound him up, and he started pointing at people and getting personal. he left without even being thanked by the chair...
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Ambessa
Lyk weer vir my of hulle die pot mis geval het.Ambessa wrote:
...iewers het die twee die pot heeltemal misgesit.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Fokus met Bobjaan
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ambi,
Sy arme ou seer handjie. OUCH !!!
Groete,
bm
BS het moeilikheid gekry toe hy die leeu gegroet het.Ambessa wrote: As jy aanhou speel met die leeu se stert gaan jy mos moeilikheid kry...
Groete,
bm
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Ambessa
Ek weet nie wat jy ondervind met die Narre nie, maar hulle pla nie my nie. Ek dink hulle pla hulself net. Lyk maar of hulle(gedagtes en aksies) ook 'n natuurlike dood sterf(reeds).
Hulle s? jy kan 'n aap ook net 'n paar keer mislei. Later word die ape slimmer as die hanteerder(Narre).
Hulle gee darem geselskap, ook al waarvoor hulle goed is.
Na-doodse ondersoek sal interresant wees.

...moes ongelukkig die laaste twee jaar heelwat in hulle teenwoordigheid deurbring - nie veel opvoedkundige waarde daaruit gekry nietafjak wrote:...nie wat jy ondervind met die Narre nie, maar hulle pla nie my nie. Ek dink hulle pla hulself net. Lyk maar of hulle(gedagtes en aksies) ook 'n natuurlike dood sterf(reeds).
Ambessa
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Taffie
Na-doodse ondersoek= pens leeg,alle mis by monde uit
Boeta
Na-doodse ondersoek= pens leeg,alle mis by monde uit
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ongelukkig hier by ons sit in die gestoeltes van CN die 3 narre wat ek "The Unholy Trinity of Green Tyranny" noem wat nog vasbyt daaraan dat ons moet permitte h?, wat w?l pla!! Na die waarheid uit is, nou skuil agter daai wet van 74 en vars uitgesuigde snert, maar in ander provinsies het boere nog vryheid...tafjak wrote: Ek weet nie wat jy ondervind met die Narre nie, maar hulle pla nie my nie. Ek dink hulle pla hulself net.
Ons is nie heeltemal toe nie!!
Last edited by Dawie on Mon Nov 23, 2009 10:02 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Dawie
Nie geweet die ouens is nog so vol van hulself nie. Ek jag ook nog sporadies in die Weskaap, gelukkig kry die kli?nte die permitte vroegtydig en sommer opvolg-permitte as huidige een net naby vervaldatum is.
Ek wil iets in jou oor fluister dat van die beamptes nog nie eers die prosedures onder die knie het nie, wat nog te s? die kontrole daarvan.
Voorspoed en groete
Taffie
Nie geweet die ouens is nog so vol van hulself nie. Ek jag ook nog sporadies in die Weskaap, gelukkig kry die kli?nte die permitte vroegtydig en sommer opvolg-permitte as huidige een net naby vervaldatum is.
Ek wil iets in jou oor fluister dat van die beamptes nog nie eers die prosedures onder die knie het nie, wat nog te s? die kontrole daarvan.
Voorspoed en groete
Taffie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Taffie
Die feit dat hulle so vasklou om nie die oppheffings te wil terugbring op die verbodejagmetodes vir rk/rj lyk of hulle nie wil erken dat hulle verkeerd was/is nie en dit 'n erkenning van hulle onkunde sal wees.........trots is 'n black-sam!!. Die tragedie is dat die verhoudings en veral die vertrouensverhouding tussen hulle en ons ongekende skade aangerig is, al is ons nice met mekaar.
Uit boere se monde..
"Ek glo nie als wat hy s? nie"
"Ek vertrou hom nie" ens..
Dis jammer

Ietsie vir jou:
Alles gekry onder NIGHT COYOTE HUNT by Youtube. Nog baie van hierdie tipe goed.
Taffie
Ietsie vir jou:
I live in a rural area, never hunted a day in my life, and need some info on killing coyotes in my backyard..What kind of call are you using?? What kind of? light?? And all I have is a 22 rifle, will that do the job as far as being accurate?? Probably will be as close as 20 yards. Coyotes killed my girls poodle and I'm looking to killing as many as possible.
En 'n vraag:Coyotes are predators. Most often they hunt in packs. I know a man that had his 11 year old daughter attacked by one. Sometimes we cross paths with them, most of the time we loose. I have them kill my chickens, that produce eggs for me. Once they? find out chickens are there, they will dig under fences, chew threw chicken wire, and break in a kill all. I shoot them because I cannot get rid of them any other way. A 308, 150gr. Cor-Lokt does the trick nicely....good
En antwoorde:why did you shoot it? i'm sorry i? dont really know about hunting! but what's the point of shooting a coyote?
We shoot them because they kill small dogs, cats, goats, young fawns, etc etc.? Yes it is sad to kill them, but they become very over populated very fast, and we live on a farm, and they are bad news.
becasue they are a nuisance they kill cattle and livestock? thats why
Alles gekry onder NIGHT COYOTE HUNT by Youtube. Nog baie van hierdie tipe goed.
Taffie