Eland Boog jag
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Eland Boog jag
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Eland Boog jag
Joooo!!
Ek wonder hoeveel liters daar uittap, virseker nie nodag om sy keel te sny nie. Ek het nog nooit so iets gesien nie en ek kan amper nie glo dat hy so lank nog staan nie.
Dit was nou n nice find die video

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Eland Boog jag
Sorry ouens wil nie op tone trap hier nie maar vir my gaan dit om so gou moontlik n dier te dood om sy lyding
so min as moontlik te maak. Daarom het ek nie ooghare vir boogjag nie . Hoe moes daai Eland nie gevoel het nie.Waar is die lekker daarin om n dier so te sien bloei

vlakvark en bosvark Bvk
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Eland Boog jag
Ek stem saam jou, eerste ding wat in my kop ingaan is ammunisie virrie groenes. {Wonder hoeveel lei so dier voor hy eindelik gaan l?vlakvark1 wrote: Sorry ouens wil nie op tone trap hier nie maar vir my gaan dit om so gou moontlik n dier te dood om sy lyding
so min as moontlik te maak. Daarom het ek nie ooghare vir boogjag nie . Hoe moes daai Eland nie gevoel het nie.Waar is die lekker daarin om n dier so te sien bloei![]()
![]()
Ek willie in 'n debat betrokke raak met die boog manne nie, dis my opinie alleen, met eerste handse ondervinding
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Eland Boog jag
Ek het 21 ste Maart jong eland bul met die boog geskiet. Hoog deur die hart en albei longe.
Hy het seker so 40 meter gedraf en gestop om te kyk wat hy gehoor het. Hy het om geval
en was binne n minuut dood. Die gat was 29mm groot - 4 keer die grote van n. 308.
Die rooibok wat ek met die 300 by Blok geskiet het, het verder gehardloop en sy hart was
mince.
As jy jou self sny met n lemmetjie sny voel jy dit eers nadat jy die vloer vol gebloei het. So ook met die
bok. Teen die tyd wat hy voel het hy soveel bloed verloor dat hy bewussyn verloor. Maar net soos
met die geweer as die skoot swak is gaan hy dit voel en langer vat om te val. Net soos met n geweer kry
jy die bok wat nie die reels gelees het nie en al skiet jy hom mooi draf hy die wereld vol nadat hy al
sy bloed al verloor het.
Oor die algemeen val die bokke wat ek met die boog en geweer geskiet ewe vinnig en is daar geen
verskil in afstand wat hulle hardloop nie. Behalwe nou die blesbokkie wat ek met die 300 in die nek
geskiet het. Sy het nerens gegaan.

Ek hoor wat jy s? VdWaltVdWalt wrote:
Net soos met n geweer kry
jy die bok wat nie die reels gelees het nie en al skiet jy hom mooi draf hy die wereld vol nadat hy al
sy bloed al verloor het.
Oor die algemeen val die bokke wat ek met die boog en geweer geskiet ewe vinnig en is daar geen
verskil in afstand wat hulle hardloop nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Boogjagter
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm
Re: Eland Boog jag
Elande het dalk 'n geneigdheid om soms lank te vat om dood te gaan. Vriend van my het drie jaar terug 'n klient van die VSA uitgevat vir eland. Na twee skote met die 375 net bokant die hart en deur albei longe het hulle hom 8 minute later gekry waar hy steeds probeer opstaan.
Vyf jaar gelede was ek by waar 'n ander vriend 'n eland koei met die boog ook deur albei longe en die slagare bo die hart geskiet het. Sy het meer as 5 minute gestaan voor sy omgeval het.
Dan is daar twee elande wat ek met die boog skiet het wat binne 40 tree geval het en binne 20 sekondes still gele het...
Dalk is dit maar net dat party nie die reels lees nie

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland Boog jag
Vlakkie,vlakvark1 wrote: Sorry ouens wil nie op tone trap hier nie maar vir my gaan dit om so gou moontlik n dier te dood om sy lyding
so min as moontlik te maak. Daarom het ek nie ooghare vir boogjag nie . Hoe moes daai Eland nie gevoel het nie.Waar is die lekker daarin om n dier so te sien bloei![]()
![]()
![]()
Het jy al met die boog gejag?
Ek het meer bokke vinniger laat val met n 2 duim gat deur beide longe en bo punt van die hart as wat ek met die geweer laat val het.
Hierdie blood runner broadhead wat die jagter is in elk geval gemors en moes nooit op die eland gebruik word nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Eland Boog jag
Vlakkie,

[/quote]
Gerhard
Nee nog nie met boog gejag nie stel ook nie belang nie want alle jagte wat ek al gesien het met die boog regverdig dit nie teenoor die dier nie.
Kyk maar na die boogjag DVD;S wat jy kry of hier op ''YOUTUBE'' Diere hardloop ver voor hulle neerslaan. Ek het nog nooit geskiet en dan hardloop n dier weg nie Het juis sondag 3 vlakkies met nuwe geweer geskiet en almal was dood voor ek nader geloop het. Jammer as die boog ouens nie met my saamstem nie maar ons almal het ons eie opinie

- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Eland Boog jag
X 100Gerhard wrote:Vlakkie,vlakvark1 wrote: Sorry ouens wil nie op tone trap hier nie maar vir my gaan dit om so gou moontlik n dier te dood om sy lyding
so min as moontlik te maak. Daarom het ek nie ooghare vir boogjag nie . Hoe moes daai Eland nie gevoel het nie.Waar is die lekker daarin om n dier so te sien bloei![]()
![]()
![]()
Het jy al met die boog gejag?
Ek het meer bokke vinniger laat val met n 2 duim gat deur beide longe en bo punt van die hart as wat ek met die geweer laat val het.
Hierdie blood runner broadhead wat die jagter is in elk geval gemors en moes nooit op die eland gebruik word nie...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Eland Boog jag
Hello Manne
Ek jag boog en geweer en glo daar is plek vir altwee.....ek vind net persoonlik die eland video onsmaaklik
, asook meeste boog-jag dvds.
Ek jag boog en geweer en glo daar is plek vir altwee.....ek vind net persoonlik die eland video onsmaaklik
Last edited by Kallie404 on Mon May 07, 2012 8:41 pm, edited 1 time in total.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Eland Boog jag
Dankie Kallie.Kallie404 wrote: Hello Manne
Ek jag boog en geweer en glo daar is plek vir altwee.....ek vind net persoonlik die eland video onsmaaklik, asook meeste boog-jag dvds.
Ek het niks teen boogjag nie dit is net nie vir my nie en miskien moet sekere diere nie met n boog gejag word nie veral die groter wild soorte soos eland
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland Boog jag
Gerhardvlakvark1 wrote:
Vlakkie,
Het jy al met die boog gejag?
Ek het meer bokke vinniger laat val met n 2 duim gat deur beide longe en bo punt van die hart as wat ek met die geweer laat val het.
Hierdie blood runner broadhead wat die jagter is in elk geval gemors en moes nooit op die eland gebruik word nie...
Nee nog nie met boog gejag nie stel ook nie belang nie want alle jagte wat ek al gesien het met die boog regverdig dit nie teenoor die dier nie.
Kyk maar na die boogjag DVD;S wat jy kry of hier op ''YOUTUBE'' Diere hardloop ver voor hulle neerslaan. Ek het nog nooit geskiet en dan hardloop n dier weg nie Het juis sondag 3 vlakkies met nuwe geweer geskiet en almal was dood voor ek nader geloop het. Jammer as die boog ouens nie met my saamstem nie maar ons almal het ons eie opinie
[/quote]
Vlakkie,
Meskien moet jy maar eerder eers n boog jag mee maak voordat jy n opinie lewer...
My videos is ook op youtube. Hoe ver is ver wat n dier hardloop? 50 tree, 100 tree, 300 tree van waar hy n skoot kry.... Maak nie saak wat hy mee geskiet word nie...
Glo nie al jou diere wat jy al gejag het het net daar in mekaar gesak nie...
Snaaks ook dat as ek by die bokke kom wat ek met die boog geskiet het dat hulle binne 80 tree geval het van waar ek hulle geskiet het en binne 5 sekondes gemiddeld dood was vandat ek hulle geskiet het...(so sal baie ander boog jagters hier kan bevestig met hulle eie praktiese onder vinding en nie iets wat hulle op dvd of youtube gesien het nie)
So het elkeen sy eie opinie... Sommige dalk net meer ingelig as ander...
Mooi loop...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland Boog jag
Kallie,Kallie404 wrote: Hello Manne
Ek jag boog en geweer en glo daar is plek vir altwee.....ek vind net persoonlik die eland video onsmaaklik, asook meeste boog-jag dvds.
Ek stem dink nie iemand hou daarvan om die bloed so te sien spuit nie. Maar dis tog realiteite van wat gebeur met enige tipe van jag... Boog of geweer agv skoot plaasing.
Boog jag dvd's koop ek jare lank al nie meer nie want as ek pyle wil sien vlieg dan skiet ek sommer self pyle...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Eland Boog jag
Gerhard
Ek stem saam elke een het sy meriete of jy doen altwee of net die een.Ek het altwee gekiet boog en geweer en altwee is ewe dodelik
Ek stem saam elke een het sy meriete of jy doen altwee of net die een.Ek het altwee gekiet boog en geweer en altwee is ewe dodelik
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Eland Boog jag
Vlakkie,
Meskien moet jy maar eerder eers n boog jag mee maak voordat jy n opinie lewer...
[/quote]
Was al paar keer saam met boogjagters en Uitlanders het al hier by ons kom jag met boog en groot vriende van my jag net boog so ek het net n opinie gelewer lyk my ek het op jou tone getrap sal my posts hierbo verwyder

Zack Benade
Re: Eland Boog jag
Stem saam met jou Gerhard.
Boogjag gaan oor bloed verlies. Hoe vinniger die dier bloei (Na binne of buite of altwee) hoe vinniger is die dier dood. As die dier nog hardloop is dit nog beter. Die hart werk meer wat die bloed meer sal laat vloei.
Boogjag het my 'n beter jagter gemaak veral oor die kennis wat ek opgedoen het.
Ek het begrip vir mense wat verskil. Vir my gaan dit oor jag.
Die langnaweek het ek deur my verkyker gesien hou spuit 'n ribbok ooi bloed na 'n 270 ack haar op die blad geskiet het. Vir my was dit iets wat ek nie elke dag sien met geweerjag nie.
Op die ou einde bly dit nog steeds jag.
Groete
Zack

KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Eland Boog jag
Manne ja, die een kan lelik uit draai want ek weet baie manne hou nie van boog jag nie en sien dit in die lig van onetiese jag van diere.
Ek is glad nie 'n voorstaander van in 'n hide by water sit en jag nie. Dis nie hoe ek geleer is nie en is nie so groot gemaak nie.
Ek het laasjaar 'n gemsbok bul uit 'n hide geskiet en ek sal dit NOOIT weer doen nie. Dit het my vir dae lank gepla en ek is spyt dat ek toegelaat het dat die boer my omgepraat het om dit te doen, dis ongelukkig hoe hy jag op sy plaas.
Dan moet ek ook s?, ek haal my hoed af vir 'n man wat met boog walk en stalk. Dis nou "n ware toets van jou vernuf volgens my.
My gevoel is dus dat 'n boog 'n dier net so doeltreffend dood soos 'n geweer, ek hou net nie van die algemene manier waarop dit gedoen word nie.
My pa is 'n voel boer en ek het al baie in hides gesit en voels kyk en afneem en ook dan so baie diere gesien inkom en van hulle fotos geneem, dus is ek van mening dat daar geen kuns daarin is om 'n bok uit 'n hide by die water te skiet.
Moet my asb nie stenig nie, die is net my opinie.
Groete
KK

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland Boog jag
Vlakkie,vlakvark1 wrote: Vlakkie,
Was al paar keer saam met boogjagters en Uitlanders het al hier by ons kom jag met boog en groot vriende van my jag net boog so ek het net n opinie gelewer lyk my ek het op jou tone getrap sal my posts hierbo verwyderMeskien moet jy maar eerder eers n boog jag mee maak voordat jy n opinie lewer...
![]()
Gaan lees weer jou eerste stelling hier.
Jy het nie my tone getrap nie. Ek dink jy kon agter kom dat ek redelik ondervinding het met beide boog en geweer jag om wel n eerlike opinie te kan gee oor my eie ondervinding.
Ek self dink ook die bloed wat so pomp is nie n mooi ding om te sien nie. Maar daai eland bul het nie veel gevoel nie want die lemme wat op n broad head is is vlym skerp en n bok val baie vinnig nadat n broad head deur sy longe en hart is agv bloed druk wat vinnig val en so die brein vinnig afskakel sonder baie pyn.
Ek vervies my soms net as iemand n tipe van manier van jag kritiseer sonder dat hy enige werklike ondervinding het van die manier van jag... Soos boog jag, jag van bosvarke met honde of die gebruik van voer om n dier te lok soos weereens bosvark as voorbeeld.
Mooi loop.
Gerhard
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Eland Boog jag
KK,KalahariKlong wrote: Manne ja, die een kan lelik uit draai want ek weet baie manne hou nie van boog jag nie en sien dit in die lig van onetiese jag van diere.
Ek is glad nie 'n voorstaander van in 'n hide by water sit en jag nie. Dis nie hoe ek geleer is nie en is nie so groot gemaak nie.
Ek het laasjaar 'n gemsbok bul uit 'n hide geskiet en ek sal dit NOOIT weer doen nie. Dit het my vir dae lank gepla en ek is spyt dat ek toegelaat het dat die boer my omgepraat het om dit te doen, dis ongelukkig hoe hy jag op sy plaas.
Dan moet ek ook s?, ek haal my hoed af vir 'n man wat met boog walk en stalk. Dis nou "n ware toets van jou vernuf volgens my.
My gevoel is dus dat 'n boog 'n dier net so doeltreffend dood soos 'n geweer, ek hou net nie van die algemene manier waarop dit gedoen word nie.
My pa is 'n voel boer en ek het al baie in hides gesit en voels kyk en afneem en ook dan so baie diere gesien inkom en van hulle fotos geneem, dus is ek van mening dat daar geen kuns daarin is om 'n bok uit 'n hide by die water te skiet.
Moet my asb nie stenig nie, die is net my opinie.
Groete
KK
Ek hoor wat jy se en stem saam met die jag met gewere uit hides en by water.
Met die boog wat n baie effektiewe wapen is binne maks van 40 tree moet jy egter n manier vind om redelik effektief naby wild kan kom. Kom ons wees nou maar eerlik bitter min mense kan regtig bekruip deesdse... Geweer of boog.
Daar is soveel tegniese goed wat in geoefen moet word wanneer met di boog gejag moet word dat n boog jagter nog steeds op 20 yards aan jaag en n bok kwes net soos n geweer jagter op 100 tree. Gaan gesels maar met die boere in die bosveld wat geweer en boog jag toelaat en hoor hoe gereeld word bokke met die geweer gekwes. Is eintlik skrikwekkend.
n Dag in n hide is lekker op sy eie manier gee n kaans vir my om te kan behoorlik afskakel en ontspan deur dat ek gedwing word om stil te sit. So gee dit my die geleentheid om werklik waar te neem wat rondom my aan gaan en daar is soveel goed wat gebeur by n water gat. Van insekte, voels, aape en dan wild wat jy nie wil jag wat jy kan sit en waarneem en fotos van neem.
n Ander uitdaaging is om in n tree staand (boom stoel) te klim en heel dag daar stil genoeg te sit. Manne is n awesome gevoel as daai ou groot kudu bul hier onder jou voete deur stap en nie n idee het jy is daar nie en jy sit net en kyk vir hom en geniet die up close and personal tydjie.
KK weereens soos vroeer genoem is elke tipe manier van jag het sy eie uitdaagings.
Soos jy sal my bitter selde met n geweer agter op n bakkie kry om n bok te skiet. Gee my n halwe kaans en ek is op my voete en loop en jag. Vir baie baie ander jagters het hulle glad nie n probleem om van die bakkie af te skiet nie. (dalk n gemaklike en vinnige manier van skiet)...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Eland Boog jag
Ek dink nou weer so daaroor as daardie video nie vir die publiek opgesit is om te kyk nie was daar nie moeilikheid nie. Kyk hoe praat ons manne as jagters oor die video wat dink jy doen die groenes?
Altwee boog en geweer het sy plek ek was al baie by, by boogjagte maar het self nie 'n boog nie ek sal liewers vir my nog 'n geweer aanskaf. Maar die dag as ek een koop sal ek met hom jag ook dit is net 'n ander jag in totaal. Skootplasing is nog groter van belang jy moet weet wat jy doen en dedikasie toon en gereeld oefen. Wat dit baie beter maak as die ou wat elke jaar sy pakkie PMP patrone koop vir die jaar want die geweer was mos laasjaar ingeskiet.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Eland Boog jag
Baie dankie....Amen broer...Amen!Gerhard wrote:Vlakkie,vlakvark1 wrote: Vlakkie,
Was al paar keer saam met boogjagters en Uitlanders het al hier by ons kom jag met boog en groot vriende van my jag net boog so ek het net n opinie gelewer lyk my ek het op jou tone getrap sal my posts hierbo verwyderMeskien moet jy maar eerder eers n boog jag mee maak voordat jy n opinie lewer...
![]()
Gaan lees weer jou eerste stelling hier.
Jy het nie my tone getrap nie. Ek dink jy kon agter kom dat ek redelik ondervinding het met beide boog en geweer jag om wel n eerlike opinie te kan gee oor my eie ondervinding.
Ek self dink ook die bloed wat so pomp is nie n mooi ding om te sien nie. Maar daai eland bul het nie veel gevoel nie want die lemme wat op n broad head is is vlym skerp en n bok val baie vinnig nadat n broad head deur sy longe en hart is agv bloed druk wat vinnig val en so die brein vinnig afskakel sonder baie pyn.
Ek vervies my soms net as iemand n tipe van manier van jag kritiseer sonder dat hy enige werklike ondervinding het van die manier van jag... Soos boog jag, jag van bosvarke met honde of die gebruik van voer om n dier te lok soos weereens bosvark as voorbeeld.
Mooi loop.
Gerhard
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Zack Benade
Re: Eland Boog jag
KaliharieKlong
Ek verskil met jou. (Op 'n mooi manier)
Ek is 'n boogjagter en geweerjagter. Dis vir my net so oneties om 'n bok uit 'n hide te skiet as 'n dier met 'n teleskoop. Ek wonder of jy teleskope op jou gewere het? (Ek het die grootstes en bestes op myne)
Ek kan 'n dier tot op 350m maklik in die kop skiet. My geweer kan dit doen en ek verseker ook. Wat is dan eties om 'n dier te jag met 'n goeie geweer met 'n telesskoop?
Hierdeur kan ek nog steeds nie s? geweerjag met 'n teleskoop is oneties nie. Net so kan ek nie s? boogjag uit 'n hide is oneties nie.
30m jag met 'n boog = 300+ met 'n geweer. Dis hoe ek die vergelyking sien. Die boogjagter kan baie maklik diere kwes op 30+ en so kan die geweerjagter dieselfde doen op 300m+.
Ons moet aanvaar die skietafstande waar 'n boog en geweer effektief is baie verskil. Dis 'n groot rede waarom boogjagters uit 'n hide skiet.
Glo my as ek s? ek kan goed boogskiet. EK het al 5 keer Protea klere gekry maar jag nog steeds nie verder as 30m nie. Maak eerder seker dat jy die dier eties doodmaak was wat jy hom kwes.
Om op die voet boog te jag is die altimate jag.

Probeer dit en jy sal sien hoe groei jou kennis en selfvertrou maar stel vir jou 'n goue reel van skietafstand wat binne jou vermoee is.

Zack,
Wanneer kan ek kom inskryf vir skiet lesse met die boog...
Stem saam met wat jy s?.
Mooi loop.
Wanneer kan ek kom inskryf vir skiet lesse met die boog...
Stem saam met wat jy s?.
Mooi loop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Zack Benade
Re: Eland Boog jag
Gerhard
Enige tyd as jy in Bloemfontein is. Kom Kuier.
Ek het einde laas jaar ophou kompitisie skiet agv kostes. Die ry onkostes het my dood gemaak.