Ram rifle cleaning kits
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Ram rifle cleaning kits
Hello
Wil net graag hoor wat julle van die volgende dink, en of enige iemand dit al probeer het.
Dankie
http://www.shooters-market.co.za/detail.aspx?id=6868
of
http://m.shopmania.co.za/hunting/p-ram- ... 70-2229315
Dink dit is dieselfde.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Het self van hulle en dit werk goed. Verkies eintlik enkelstok. Pryse lyk bietjie hoog. ampers eker ek het vir R230-250 gesien by ander geweerwinkeis. Kyk by S&O en Zimbi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Grootste nadeel van hulle ( en ek het 'n hele paar ) is dat die "male" skroefdraad op die stok sit en nie soos die meeste wat jy vandag koop waar die "male" skroefdraad op die jags is nie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Ek het van dit en ons verkoop dit ook.
Die nadeel is dat die stokke breek waar dit inskroef.
Ek het al dit ervaar. Tetra Clean stelle is dieselfde met omgekeerde draad.
Die enkel stok werk net beter.
Henk
Die nadeel is dat die stokke breek waar dit inskroef.
Ek het al dit ervaar. Tetra Clean stelle is dieselfde met omgekeerde draad.
Die enkel stok werk net beter.
Henk
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
In daai geval sal ek maar eerder my eie stel bou. 1-stuk stok probeer kry.
Dankie vir die hulp.
Dankie vir die hulp.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
1 stuk stok is net beter, kos van R95 -R105 in meeste gunshops...ek het 'n stok vir elke aplikasie..
My eerste stok was ook so RAM 3 stuk, het hom nog maar is vas ge epoxie om 1 stuk stok te wees.
Cheers
My eerste stok was ook so RAM 3 stuk, het hom nog maar is vas ge epoxie om 1 stuk stok te wees.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Okay
Julle manne was nou diplomaties, hier gaan ek nou.
Daai 3stuk goed is twak wat die duiwel op aarde gesit het om onmin tussen mense te saai.
My voorstel is
Kry 'n ordentlike rod. Verkieslik Dewey of Boretec sin, Maar as jy dan moet 'n solid RAMrod
"n oordentlike "jag", nie daai crap wat jy die lappies omdraai of deur trek nie.
2 Nylon borseltjies, nie koper borsels nie
Boretec Eliminator
Skoonmaak sal nooit meer 'n straf wees nie.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Neels, dankie vir die waarheid. 
Mooi loop
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
"n oordentlike "jag", nie daai crap wat jy die lappies omdraai of deur trek nie
Doc
nou watter een is die regtis om te gebruik. Ek wil weer vir my jag's koop so ek wil reg koop
Doc
nou watter een is die regtis om te gebruik. Ek wil weer vir my jag's koop so ek wil reg koop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Kan iemand nie fotos plaas van wat reg en wat moeilikheid is nie. Celery foon fotos is goed genoeg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ram rifle cleaning kits
Manne, As julle al die boretech goodies koop, maak net eers jou somme en moenie omkant gevang word soos ek toe ek by die paypoint kom nie
R1000 vir 2 gewere se skoonmaak goed 1 Stok, 2 Jags, 6 Borsels en 2 Pakke Lappies
Maar die Boretech stok is myle voor die RAMrod
Maar die Boretech stok is myle voor die RAMrod
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Teen daardie prys sal ek die goed raam en teen die muur ophang as kunswerk. Eina!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Geno
Ek het al die stokke asook hierdie een niks kom eers naby hom nie die beste in die weste
Beretta
Ek het al die stokke asook hierdie een niks kom eers naby hom nie die beste in die weste
Beretta
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Ram rifle cleaning kits
Geno, ek het ook daai Dewey stok. Die probleem wat ek ervaar is dat hy buig net voor die handvatsel sodra hy bietjie druk kry. Het 'n nuwe een gekoop by die huntex en die is ook klaar gebuig(dis die 2de een die jaar). Dalk is ek net te sterk? ;)Ek verkies maar die boretech rods.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Ram rifle cleaning kits
Daai Jags wat Geno geplaas het is die menere, as jy kan vat die een wat nie koper is nie, want dan kan jy mooi sien wat se koper kom uit die loop en nie die wat met die jag reageer nie.
Ek hou ook meer van die Boretech rods, maar die deweys werk mooi as jy nooi nie soos die "Langste man in die wereld" te groot lappies opsit en jou hele gewig agter ingooi nie
Ek hou ook meer van die Boretech rods, maar die deweys werk mooi as jy nooi nie soos die "Langste man in die wereld" te groot lappies opsit en jou hele gewig agter ingooi nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Ram rifle cleaning kits
Dok, daai gun moet skoon! En ek is net gemiddeld, meeste mense is maar korter as ek! 