Mei maand tips
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Mei maand tips
Louis
Ek het gou gaan gekyk, ek het laasjaar die 24 September die eerste klein jakalse gehoor skree.
So hoe oud sal julle manne se moet n klein jakalsie wees voor jy hom sal hoor skree by gate.Wanneer sou hulle gebore gewees het?
Boertjie

-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Boera, volgens Taffie is jakkalsies op 2 maande hoorbaar by die gate. D.w.s. die jakkalsies wat jy gehoor het, kon teoreties teen einde Julie aangekom het.Boertjie wrote: ... Ek het gou gaan gekyk, ek het laasjaar die 24 September die eerste klein jakalse gehoor skree.
So hoe oud sal julle manne se moet n klein jakalsie wees voor jy hom sal hoor skree by gate.Wanneer sou hulle gebore gewees het? ...
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Mei maand tips
So, hulle moes in Mei maand geteel(paar) het?
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Dis reg Boera, as ons aanneem die jakkalsies was min of meer 2 maande oud toe jy hulle gehoor het, moes die stel in die laaste helfte van Mei gepaar het - vroeg, maar nie uitsonderlik nie.
Louis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Mei maand tips
Louis
Dan van wanneer af sou die klein jakalsies se pa se eiers prominent buite gewees het?En hierdie was nie jakalse wat baie gepla was nie.
Dan van wanneer af sou die klein jakalsies se pa se eiers prominent buite gewees het?En hierdie was nie jakalse wat baie gepla was nie.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Soos ges?, Boera, ek is bewus van die "die prominente eiers wat buite is" - teorie. Sov?r ek weet is dit aanvanklik deur Johan van Schalkwyk verkondig. Ek kan my ongelukkig nie daaroor uitspreek nie. Volgens my is jakkalsreuns se testikels "buite", sommige meer prominent as ander. Of dit egter 'n besliste aanduiding van die spesifieke paartyd is, is ek nie so seker oor nie, maar seker nie onmoontlik nie. Hoe groot sou jy daardie jakkals se testikels en balsak beskryf? Uitermatig groot, soos 'n tennisbal, of kleiner?Boertjie wrote: ... Dan van wanneer af sou die klein jakalsies se pa se eiers prominent buite gewees het?En hierdie was nie jakalse wat baie gepla was nie ...
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Mei maand tips
Louis
As jy in die bad le, en joune is onder die water(dryf nie) is hulle seker so groot
Boera
As jy in die bad le, en joune is onder die water(dryf nie) is hulle seker so groot
Boera
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Boera, kan ons vir die oomblik onsself by jou ou jakkals se testikels bepaal? Hoe (in watter graad / mate) was hierdie ou jakkals van jou se testikels, meer "abnormaal" as ander jakkalse s'n?
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Mei maand tips
Louis
Hulle was groter en stywer(harder) as normaal.Al wat ek reken is dat as jakalse te veel gepla word en net die kinders word dood gemaak sal hulle neig om vroeer kleintjies kry.So ook vroeer op hitte kom.

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Mei maand tips
Boertjie en louis
Ek volg julle gesprek hier. Mag ek ook n stuiwer in die armbeurs gooi en vir Boertjie vra of hy al reuns met balle wat geheel en al binne is, m.a.w. sak buite sonder balle in gesien het. Ek het nog nie .Miskien moet daar so n meetsessie van balle oor die volgende 2 maande plaasvind.
Terloops Boertjie geluk met die ou man wat jy plat gemaak het. Nogal geval vir n Namibiese dialek van jakkalstaal.
Soos gewoonlik wil Louis die details oor stellings he sodat ons almal kan leer. Mooi.
Groetnis.

yol bolsun
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Mei maand tips
Boere en Louis
Ek het ook al na die jakkalsbal storie opgelet na Johan en Tewis een keer hier in Tarka n kursus gehou het en nog al die reuns wat ek geskiet het na Johan van die bal kwessie gepraat het se balle het buite gesit op verskilende tye van die jaar.Dit mag wees dat hulle balle vergroot in die tye,maar die bietjie wat ek van kan praat stem ek saam met Freddie het ek ook nog nie een reun gekry wat soos in leeg of ingetrekte balle gehad het nie.
Groete
Sakkie van Heerden
Ek het ook al na die jakkalsbal storie opgelet na Johan en Tewis een keer hier in Tarka n kursus gehou het en nog al die reuns wat ek geskiet het na Johan van die bal kwessie gepraat het se balle het buite gesit op verskilende tye van die jaar.Dit mag wees dat hulle balle vergroot in die tye,maar die bietjie wat ek van kan praat stem ek saam met Freddie het ek ook nog nie een reun gekry wat soos in leeg of ingetrekte balle gehad het nie.
Groete
Sakkie van Heerden
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Heel moontlik is jy reg Boera, ek's nuuskierig daaroor. Ek stel baie belang in data van dragtige tewe en/of kleintjies wat voor middel Julie hierdie jaar, gebore gaan word. Ek het egter nog geen konkrete data op hierdie site gesien wat bewys dat dit wel so is, dat die jakkalse vroe?r begin kleintjies kry nie. Selfs OTA's van die verlede kon geen geloofwaardige bewys daarvan oplewer, afgesien daarvan dat 100de stelle data ingedien is nie. Dit s? egter nie dat uitsonderings nie moontlik is nie, die vraag is eerder of een spreekwoordelike swaeltjie nou die somer gaan maak? Sal bly wees as die jagters van nou af die tewe ondersoek vir tekens van dragtigheid en ons laat weet veral laat weet van veral kleintjies wat vroeg sou aankom.Boertjie wrote: ... Al wat ek reken is dat as jakalse te veel gepla word en net die kinders word dood gemaak sal hulle neig om vroeer kleintjies kry.So ook vroeer op hitte kom ...
Freddie / Sakkie, my waarneming t.o.v. die testikels by jakkalse is maar die selfde as julle s'n.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Mei maand tips
Ek reken dat jakalse wat se kleintjies doodgemaak word, en die grotes oorbly, geneig is om van middel julie af kleintjies te kry.Met ander woorde dat die teef vroeer op hitte kom.Ek reken ook dat dit die rede is hoekom jakalse hulle kleintjies opdeel en in verskillende gate bere.Of hoe sal julle se wat is die rede dat hulle kleintjies opdeel?
Sal graag julle mening hieroor ook wil hoor.
Ek se ook nie dat die sak leeg is ander tye van die jaar nie, maar dat die sak bietjie groter is,meer harder.
Maar dit sal interresant wees om data hieroor in te samel.

Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Mei maand tips
Dis van ouderdom.Louis102 wrote: Skolla, dalk het die ou se balsak iets oorgekom, di? dat die eiers nou buite hang?
Dis seker waar die volks woord "Ou Ballie" vandaan kom.
Grap sommer, baie interesante wending wat die topic vat.
Ek hoop daar kom inligting van die jagters af soos hulle jag.
Ek was vorige jare onder die indruk dat ons jakkalse later as in RSA kleintjies kry maar ek het alreeds in April twee stelle geskiet waarvan een stel aggressief opgetree het.
Skolla
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Boera, ek twyfel geensins, jakkalse sal wel aanpas en van gewoonte verander daar waar hulle opgedons word. Ek glo nie ons moet ooit jakkalse onderskat nie en hoe meer data ons oor hierdie tipe van ding kan insamel, hoe gouer sal ons agterkom wanneer 'n nuwe tendens hom voordoen. Daarom dat dit vir my so interessant is om hieroor te gesels, ek wil beslis nie voorgee dat alles weet van jakkalse se manier nie, inteendeel ek leer elke dag en hierdie forum en die data wat julle manne deel, is my grootste bron van inligting.
Terloops, kan jy presies die datum onthou waarop die "Kaap Kruis Blaf" opgeneem is? Interessant as jy dit vergelyk met die tyd waarin jy dit suksesvol gebruik het, n?? Dink jy dis toeval?
Groete
Louis
Terloops, kan jy presies die datum onthou waarop die "Kaap Kruis Blaf" opgeneem is? Interessant as jy dit vergelyk met die tyd waarin jy dit suksesvol gebruik het, n?? Dink jy dis toeval?
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Skolla, dit was ook vir 'n geruime tyd my indruk dat ons jakkalse later as die RSA-jakalse is. Hoe meer data ek egter kry oor ons Namibiese jakkalse, hoe minder lyk dit vir my so.
Louis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Mei maand tips
Boertjie
Ek dink tog dat jy iets opgemerk wat nogal opmerklik by jakkalse wat erg deur pakke honde gepla word. Eintlik sou ek sov?r gaan om te s? dat hulle ten minste weekliks gepla word.
Die storie van 'n boer met pakke honde het seker al met my begindae van roep-en-skiet kop uit gesteek en dog ek toe dat die ou maar 'n paar klippe in die water gooi. Wil ek graag met jou saamstem dat sulke jakkalse met die verdeling van die kleintjies tog elke jaar 'n klompie grootmaak en word dit 'n staande prosedure in die res van hulle lewe.
Mooiloop
Ps. Miskien kan iemand die "posts" wat hieroor handel op ander topic gaan sit sodat ons nie Gerhard se topic hijack nie. Net 'n gedagte.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Mei maand tips
hier gaan iemand sy manlikheid moet bewys: lag lag..
Jy sien Oom Leeu dit help as jy jakkastaal kan praat...
ok kla strooi gepraat..
Interresant het dit nie iets met winter en somer te doen nie - ek weet die ouderdom speel n rol---as ek so na myself kyk in die spieel...
in die winter is dit yskoud en alles krimp...
--
ok hou aan met die topic dis interresant...
wat korrek is en almla weet dit is dat die reun slegs op stemulasie van die teef tot dekking (paar) oorgaan...soos met omtrent alle diere (
dolfyne uitgesluit-- hulle geniet ook die proses en doen dit vir die lekker(soms)
Ek lees graag verder
Jacques Botha

Shoot straight and tell the truth!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Mei maand tips
Jacques,
Maar jy KAN mos jakkals taal praat, of hoe?
Tik 'n bietjie daai storie vir ons en plaas hom onder grappies toe?
Maar jy KAN mos jakkals taal praat, of hoe?
Tik 'n bietjie daai storie vir ons en plaas hom onder grappies toe?
Goed, beter, 6millimeter!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Mei maand tips
geno
Ontjhou dit soos n sprokies verhaal-- eendag lank lank gelede....
Dit was net EENDAG
en dit was LANK LANK gelede..
groete
Jacques
Ontjhou dit soos n sprokies verhaal-- eendag lank lank gelede....
Dit was net EENDAG
en dit was LANK LANK gelede..
groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Mei maand tips
Jakes, jy's mos 'n man met baie wysheid en insig: Hoekom vorm jakkalse pare (slegs een reun dek die teef) en daardie bont wilde honde van Afrika, vorm eerder pakke, waar ek aanneem, die teel-protokol heelwat anders verloop? Net so verskil die coyotes en die wolwe van Noord Amerika? Tog is hulle almal van die selfde familie?JACQUES BOTHA wrote: ... dat die reun slegs op stemulasie van die teef tot dekking (paar) oorgaan ... soos met omtrent alle diere (
dolfyne uitgesluit-- hulle geniet ook die proses en doen dit vir die lekker(soms) ...
Jammer as ons jou topic opdons Gerhard, s? maar as ons die gesprek elders moet skuif.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Mei maand tips
More
Die vraag spook ook by my
Ek het al gewoder hoekom hulle nie pakke vorm en saam jag
Daar is baie stories dat dit wel gebeur maar nog nie self gesien
Oor die testis....dit vat HONDE tussen 8 weke en 6maande na geboorte om die testis op die regte plek te kry
Dan is daar ook 'n redelike persentasie van HONDE wat ly aan "cryptochidism"
Dit beteken net die testis is of een of albei nie uit nie
Dit is redelik geneties oordraaglik
Lees maar op die internet
Ek weet dit gaan oor honde maar dis ook van toepassing op die jakke

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Mei maand tips
Geno,
Wat se klanke het vir jou gewerk op die vol maan???
Wat se klanke het vir jou gewerk op die vol maan???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Mei maand tips
Klein hasie C, RooiA, Taf6, Distres T, baklei1+4, Kat jak Baklei.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Mei maand tips
Het die vol maan julle gepla?Geno wrote: Klein hasie C, RooiA, Taf6, Distres T, baklei1+4, Kat jak Baklei.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment