Ek en my pel het gister onder die bobbies gemaai, ons het 5 gekry, maar bobbie jag is harde werk, hulle is verseker nie vasgemaak nie. Was 'n lekker dag, my 308 het mooi gegooi en sy .243 ook.
Hier is 'n foto van een van hulle, sukkel te veel met photobucket om die ander ook gelaai te kry.
[img width=357 height=480]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... -00533.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... -00523.jpg[/img]
My pel se bobbie.
Bronkies bobbies
-
ablm468
Bronkies bobbies
Last edited by ablm468 on Mon Mar 26, 2012 8:13 pm, edited 1 time in total.
-
viperian
Re: Bronkies bobbies
Mooi man
Ja nee harde werk is dit beslis maar soos als in die lewe is die reward soveel lekkerder na 'n dag se harde werk.
Waar het julle geskiet?
Is daar nog 'n paar wat ons kan help omdop?
THX
Ian

Fanie
Re: Bronkies bobbies
Ou draad maar ek wil graag kommentaar lewer.
VYF bobbejane op een dag, julle ouens is dem oraait ! Gewoonlik een of dalk twee, daarna moet jy hulle gaan soek en goed gaan soek soos jy se hulle is nie vasgemaak nie.
Ek het hier http://jaracal.com/index.php/topic,1978.15.html voorgestel die ouens moet dink daaraan om dit 'n sport te maak sodat die troppe beheer kan word. My skoonma se daar op hulle plaas is die troppe soms oor die 100 bobbejane, en hulle saai verwoesting.
Hulle weet verseker wat skiet is, sy kan nie self skiet nie (sy's al seker 280+ jaar oud) en die bobbejane sit openlik op die stoor oorkant die hus en koggel haar. As sy die papiersak bars dan hol die spul mekaar uit die aarde uit om weg te kom.
Daar is altyd iemand wat lus is om bietjie uit te kom en 'n paar skote te gaan skiet, kan mos net sowel wees vir 'n goeie doel ook.

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bronkies bobbies
Fanie ou maat, praat as jy hulp nodig het. Ek gee transport en petrol!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Fanie
Re: Bronkies bobbies
Jaques ek is self lus om my geduld so bietjie te gaan beproef.
Die aap manne
raak almal so stil as ons se nee maar laat ons bietjie help. Al wat nou gebeur is die ammo staan en oud word.
Ek dink dis dalk lekkerder om oor die probleme te kla as wat dit is om dit op te los
Die aap manne
Ek dink dis dalk lekkerder om oor die probleme te kla as wat dit is om dit op te los
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bronkies bobbies
Fanie, ek het ook al na daai klagtes geluister, sonder dat hulle werklik na 'n oplossing soek. Is die manne bang ons breek hulle plase? Heinings, of skiet die brahamane? Of sal ons dalk poach?
Groetnis
Jacques
Groetnis
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Fanie
Re: Bronkies bobbies
Ja, daai dinge ook. Een van die voordele van hierdie SA is dan juis dat kriminele se name beskerm word, ek se nee - name and shame die droogmakers. Help ander sodat hulle nie ook skade deur dieselfde paar kry nie.
Ek het iewers gelees van ouens wat se hulle gaan jag bobbejane dan kry hulle ander wild in die veld later wat sommer net geskiet is. Dit werk ook nie so nie, en gelukkig is meeste nie so nie, dis altyd die paar wat die lewe vir ander sal verydel.