Premium Koeel vir gemsbok
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Premium Koeel vir gemsbok
Weet nie of hier manne is wat gaan baklei eerstens omdat daar dalk al so topic was en of dit eties is om gemsbok met 243 te skiet nie. My ondervinding met 243 op gemsbok: Ons het al n hele paar gemsbokke geskiet met lyfskote deur longe of hart met 100gr pmp uit .243
Ek wil eintlik by jul manne hoor wat die beste koeel sal wees om te gebruik vir die doel van lyfskote jag en veral op die gemsbokke. My pa skiet nie elke dag gemsbok met 243 nie, maar daar kom tye wat hy moet.
Ek nou al so rondgeluister en gebel, maar weet nie watter een die beste gaan wees nie?
90 0f 95gr Nosler BT hunting
90 og 95gr Nosler partition
85gr Hornady interbond
95gr Rhyno bonde
Gmxe
90 E-tip
of dan die ander mono's
Eintlik wag ek vir die nuwe 95gr Nosler accubond, maar dit is nog nie beskikbaar nie. Wat kan ek laai vir hierdie jagseisoen se gemsbokke? Persoonlik hou ek baie van nosler en hornady, nognooit met mono's geskiet nie.
Tans skiet my pa met 87gr v-maxe en skiet kop of hoe nekskote waar hy kan. Die koel wat gekies word se trajek moet ook kan pas by die van die v-maxe om dinge bietjie makliker te maak.
Hoop julle manne het vir my raad
Groete
Danie

- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Soos jy self op die Blackbery groep gese het "die manne gaan my weer stenig oor die 243 vs gemsbok"

Moet self se ek het ook al n paar geskiet met 243 met PMP ammo.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Hornady GMX, Barnes TSX???
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Danie
Dink jy nie dis beter om te bly by die 87gr nie dan weet jou pa tenminste hy kan met genoeg selfvertroue skote plaas waar hy dit moet plaas(veral op gemsbokke)
My 2c
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Stem vir die Barnes!!!!!!!!pine wrote: Wil jy nie maar dat hy een maal met die Rolls ry en vir hom n Barnesie laai nie. Die performance van die goedjies is net so......veeeeeel beter en met n under kaliber kan hy net nog beter doen.
Geseend vir jou pa en jy. Pine.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Johan, daai 87gr is v-maxe en ek weet nie of dit so goed gaan werk op bladskote nie?
Ek het ook gedink n mono of dalk die 85gr interbonds.
As ek kyk na barnes, watter een van die tipped of een sonder tip moet ek vat? Hoe verskil die werksverrigting van die koele?
Dankie vir die raad manne.
Ek het ook gedink n mono of dalk die 85gr interbonds.
As ek kyk na barnes, watter een van die tipped of een sonder tip moet ek vat? Hoe verskil die werksverrigting van die koele?
Dankie vir die raad manne.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Wat kies n man tussen dievolgende om beste by 87gr v-max te pas:
Barnes tsx = 85gr
Barnes ttsx = 80gr
Hornady GMX = 80gr
Rhino = 85gr
Hornady interbond = 85gr
sal die barnes in my pa se 1 in 10 twist geweer stabiliseer?
Groetnis

Danie Lombard .243
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Te bly om te sien hier is nog 'n Danie wat hou van 'n .243 As jy in die verelde gemsbokke met 100gr PMP suksesvol gejag het met lyfskote sal enige ander beter koeel punt dus werk. PMP is lief om baadjie (mantel) uit te trek as dit die karkas binne dring. Bv.Hornady Interlock of Interbond is veel beter as PMP.
'n Premium punt van welke soort sal die werk doen.
'n Premium punt van welke soort sal die werk doen.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Ek gebruik die ou Barnes X en die TSX in 85gr. Albei behoort te stabiliseer - dit doen in my Musgrave. Spartan 85 en GS sal ook werk. Kyk na prys as dit groot faktor is. Almal van hulle behoort puik akkuraatheid te gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie Lombard .243
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Ek het nog nie die Hornady GMX probeer nie, dit behoort die job te doen.
-
Gerard
Re: Premium Koeel vir gemsbok
http://www.gsgroup.co.za/243069HV082.html
1. Die koe?l skiet die volle lengte van 'n elandbul, reg van agter, indie die afstand meer as 120/150m is.
2. Met impakte van 1600vps of meer, is jy verseker van 'n dubbelkaliber mushroom.
3. Maak nie saak hoe vinnig die koee?l loop op naby skote nie, dit sal nie disintegreer op swaar bene nie.
4. Die koe?l sal nie draai of deflekteer binne in die dier nie, as die verwagte rigting (trajek) agter die dier skoon is, skiet jy nie ander goed raak wanneer die koe?l deurskiet nie.
5. Die koe?l lewer meer energie en momentum, oor 'n platter trajek, met korter vlugtyd en minder windskuif, as ander monometaal koe?ls.
6. Skoonmaak na die skiet is die maklikste van alle soorte koe?ls.
7. Die geweer se loop sal langer hou want dit word nie so vinnig warm nie.
8. Geen gas bloei by die koe?l verby nie en die keel van die loop verweer minder.
9. Lading ontwikkleling en laai van die koe?l is makliker as ander fabrikate.
10. Ons beplan nie om die koe?l se produksie op te skort of dit so te verander dat jy weer ladings moet oordien nie. Trouens, die waarborg op die koe?ls is dat hulle altyd binne 0.005mm en binne 'n kwart persent van die verklaarde gewig is.
11. As jy betyds bestel, is die koe?l altyd beskikbaar want dit word plaaslik gemaak.
12. Volledige laaidata is beskikbaar met SA poeier.
As iemand dink dat ander monometaalkoe?ls dieselfde (vergeet van meer) kan bied, is ek bereid om dit te bespreek en die misverstand op te klaar.
Tussen hakies, Rolls Royce word nou deur iemand anders besit en die enjin en ratkas word nie meer deur Rolls Royce gemaak nie. Veranderings het plaasgevind en soms is dit goed en soms is dit sleg.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Danie,
Kry daai 69gr GSCHV's, volg die aanbevelings om ladingontwikkeling te doen, en skiet met hulle. Daar is GEEN koe?l wat saam hulle presteer nie.
Hier is wat die 85gr HV uit my .25-06 maak op gemsbokke:
http://jaracal.com/index.php/topic,4250.0.html
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Oom Gerard,
Indien ek van die hv wil bestel, hoe lank gaan dit vat voor ek dit kan kry?
Ek wil ook hoor of dit saam met die v-maxe gebruik sal kan word, of sal n mens aan jou teleskoop moet stel?
Ek moet die koele binne die volgende paar weke al klaar gelaai het en lading gekry het, want my pa wil in Junie maand gaan jag.
Dankie vir die goeie inligting van oom af

Indien ek die v-maxe heeltemal wil los vir my pa se jagdoeleindes, kan mono's effektief aangewend word vir kopskote?
Omdat hy nie so kwaai expand nie, sal daar fyn geskiket moet word op kop en nekskote. Wat ek eintlik wil weet, is daar van jul manne wat probleme optel met die gebruik van mono's op kop en nekskote op springbokke?
Wil nie bok deur nek skiet en dan hol hy nog rond asof hy niks makeer nie. Dit sal nou net op die springbokke wees.

Ek weet nie hoe die trajek en impak met die V-Max sal vergelyk nie. Indien jy nekwerwels sou raakskiet, verwag dat die werwel(s) by die impakpunt heeltemal vergruis of verwyder sal wees. Op kopskote kan jy verwag dat die skedel sleg verbrokkel sal wees. Breinkas skote maak gewoonlik die horings heeltemal los op springbokke. Jou trompsnelheid sal in die omgewing van 3600vps wees en die plofbaarheid op daardie spoed, op 'n klein volume materiaal soos 'n bok se kop, is aansienlik.
Daar is 'n paar verspreiders wat dalk voorraad beskikbaar het. Kyk by http://www.gsgroup.co.za/11dealers.html en bel rond. Enige van die manne sal dit vir jou in die pos gooi. Ons maak bestellings op die stadium en lewering is ongeveer 5 weke.

- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Hi Danie
Jy kan die 90gr E-Tips ook probeer, ek self skiet hulle teen so rapsie oor 3000ft en hulle is nie bang nie. Het nou die dag n Blesbok geskiet in die kuiltjie op 240m en het die koeltjie gekry in die regter boud. Ongelukkig het ek hom op die plaas vergeet en kon hom nie weeg nie, maar hy het not soos die advertensie gelyk.
Ek het net lekker gesukkel met die lading ontwikkeling, hy bou baie vinnig druk op en het op 42gr S365 geskiet teen 3200fps uit my 22" loop maar die primers was plat en ek het gehou van die mooi groepe wat ek gekry het met die laer spoed.
Net n ekstra ding, ek laai ook 87gr v-max teen 3150 fps en my geweer print hulle altwee op 100m die selfde ( as ek 4 patrone deur mekaar in die kamer sit, skiet almal binne n duim) en op 200m zero die e-tip en die v-max is so 0,5cm ho?r so ek gaan jag wild met die e-tip en oefen met die v-max en gebruik dit vir jakkelse en meerkaaie ( n baie lekker manier om moeilike skote te oefen).
Net my 2c
Groete
Jurgens

'Hunting is a bush walk with a purpose"
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Premium Koeel vir gemsbok
Dankie Jurgens
Dit is nou die soort antwoord waarna ek soek!! Ek oorweeg die GSC HV sterk, net oor die trajek wat dalk teveel gaan verskil van die v-maxe waarmee my pa skiet. Dis hoekom ek die 85gr tot 90gr bonded koele ook oorweeg.
Ek glo enige van die koele hierbo genoem sal die gemmie op sy plek neersit as jou skoot reg geplaas word, dis net om die regte koeel te kry wat by v-max gaan pas en jy het nou n goeie riglyn gegee.