Plasing verskyn nie

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Plasing verskyn nie

Post by wingover »

Goeie Middag Ek het gister onder Limpopo my Jag plek opgesit maar dit verskyn nie vandag op die forum nie. My pm. wat die ouens vir my gestuur het oor pryslyste is ook nie meer op nie kan iemand my dalk help?

Dankie
Francois
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Plasing verskyn nie

Post by jaracal »

Hallo Francois
Die forum site was ongelukkig gister "ge-hack" en is alle inligting tot 24ste missing. Ek het die "security" opgeskerp maar probeer nog om ander goed in plek te kry om die site veilig te kry.
Jammer vir die ongerief

Heinrich (Jaracal)
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Plasing verskyn nie

Post by wingover »

Hi Heinrich

Dankie vir die terug voer. Ek sal dit weer opsit.

Groete
francois
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Plasing verskyn nie

Post by vlakvark1 »

Net bly  ;D ;DForum is weer terug. Was gister soos n brombeer :( :( omdat dit afwas. :o :o
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Plasing verskyn nie

Post by Johan Reyneke »

Die hacking was seker weer 'n groen vrede ondersteuner wat ons wou "terug kry", of iemand wat dink dit is baie snaaks.

Ook bly dit is terug, nogal vervelig as mens nie kan lees en leer nie.
Last edited by Johan Reyneke on Thu Apr 26, 2012 3:41 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Plasing verskyn nie

Post by Marc »

vlakvark1 wrote: Net bly  ;D ;DForum is weer terug. Was gister soos n brombeer :( :( omdat dit afwas. :o :o
Maak twee van ons  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Plasing verskyn nie

Post by theedge »

Marc wrote:
vlakvark1 wrote: Net bly  ;D ;DForum is weer terug. Was gister soos n brombeer :( :( omdat dit afwas. :o :o
Maak twee van ons  ;)
Was self nie gelukig nie - net dankie dit loop weer
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply