Jag in "style"

Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Jag in "style"

Post by DawieKotze »

As jy dalk dink jou jagbakkie is net die ding, kyk hoe het hierdie manne gejag!! ;D ;D

http://forums.nitroexpress.com/showflat ... Post186933
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Jag in "style"

Post by FE »

Goeie ou dae ;D
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Jag in "style"

Post by VdWalt »

;D Bubbels op ys en kort dik loop vir die moeilike tier! Ek glo
as hulle vannaand stop is die kamp klaar opgeslaan en die badwater
is lekker warm.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jag in "style"

Post by BRNO (Pierre) »

Dit is dalk die kar wat die twee Trump boeties gebruik het so twee maande terug vir hulle uitstappie hier bo in Afrika ;D
Veiligheid eerste manne!
Post Reply