Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by VdWalt »

??? Ek kom nou van die baan af. 14 Skote met CZ se haar sneller van sakke af geskiet.
No problem - toe gaan skiet ek van die stokke af nog 15 skote. Ook met die
haar sneller, met die toemaak van my slot op nommer 12 toe gaan die skoot af.
Ek het my gat af geskrik! Gelukkig het hy voorentoe gewys!

Nommer 13 tot 15 weer fine. Nou by die huis wil die sneller nie elke keer voor bly
as ek hom voorentoe druk nie. Voel of hy te fyn gestel is. Skuif die ding van self?
Draai ek hom net weer stywer vas?  Die geweer het seker nou so 150 skote
deur hom.
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by raychell »

Dit klink of die aanheg skroef wat die sneller en aksie verbind dalk begin los raak haal die kolf af en kyk of alles lekker vas is.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by fanie17 »

Iets is los,het dit al baie gesien sefs met Timnys.Dit is hoekom n geweer minstens een keer n jaar gestrip en gediens moet word
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by James Wilson »

VdWalt wrote:   , met die toemaak van my slot op nommer 12 toe gaan die skoot af.
@$#%&$%!!!!!! :o  :o  geweersmit toe!

dink net as hier n ongeluk kom en jy het geweet iets is nie reg nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by KalahariKlong »

VDWAlt, dis net 'n verstelling op jou sneler.
Stel die skroefies elk so draa en 'n half uit en maak dan die slot oop en gooi hom toe, maw maak hom hard en vinnig toe. Begin nou van n kat af trug stel tot jy sien die skoot loop as jy jou slot toe gooi en draa dan die skroefie so half draai uit.
Gooi so paar keer die slot oop en toe tot die skoot nie meer loop nie en jy is gewax.

Goete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by VdWalt »

Ek sal hom verseker vat. EK kan nie altyd wonder of hy
gaan werk of te vinnig werk nie.

Die geweer is die 21ste April eers een maand oud en het nou
eers 150 skote gedoen!! ???

Die aksie is so styf ek kry dit nie los nie - die sneller se haar sneller
skroefie uitgedraai en nou voel hy weer reg ... maar dit pla nog steeds.
Jammer Andries is so ver - ek sal hom maar seker more bel of Vincent
hier in Roodepoort maar hy is soooo besig ek sal die geweer eers na jag
seisoen weer terug kry.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by VdWalt »

KalahariKlong wrote: VDWAlt, dis net 'n verstelling op jou sneler.
Goete
KK
Dankie - ek sal maar na geweersmit vat om dit vir my stel, dan kan ek
met geruste hart weet alles is ok.
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by bobby »

with my cz550 i first work the bolt and then set the trigger but i find the set trigger very gritty so i hardly ever use it .
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by VdWalt »

I also work the bold first.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by DWB »

VdWalt, dit is die haarnseller se verstelling. Kyk net mooi in jou boekie, hulle se hoe jy hom moet stel. Myne het ook so gemaak, toe stel ek hom en nou is hy fine.

Draai die skroefie in die voorgestelde rigting, maak dan jou slot hard toe, die haarsneller moenie afgaan nie. (Geen rondtes naby geweer nie!!!)

Jy hoef nie geweersmit toe te gaan nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by DWB »

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by VdWalt »

DWB wrote: Draai die skroefie in die voorgestelde rigting, maak dan jou slot hard toe, die haarsneller moenie afgaan nie. (Geen rondtes naby geweer nie!!!)
Maak sin - ek het vandag soos op jag gelaai en geskiet. Vol magesyn gestaan en oorgehaal
en dan oor die stokke geskiet. Voorheen heel rustig een skoot op n slag in magesyn gelaai
en rustig gelaai en van sakke af geskiet.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by DWB »

Skuus, laat ek myself net duidelik maak. Jy doen die toetse en verstellings met 'n lee (veilige) geweer.

Jy moet die slot hard kan toestamp sonder dat die haarsneller afgaan.

Ek het ook al daai groot skrik gehad.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by Geno »

VdW,
Nie nodig vir geweersmid nie.
Daai verstellings doen 'n man sommer self. My .308 se haarsneller is so lig dat ek baie bang is vir hom, maar hy skiet darm bitter lekker!

Wat ek gedoien het, is ek't hom gestel totdat hy nie meer afgaan as jy die geweer hard teen die grond stamp met die recoil pad nie.
Goed, beter, 6millimeter!
Zack Benade

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by Zack Benade »

Ek sal dit eerder vir 'n geweersmid los.  Netnou maak ek 'n foutjie en skiet iemand dood.  Dis nie die moeite werd nie.
'n Geweersmid werk elke dag van sy lewe met gewere.  Ek kan nie dieselfde s? nie.

Groete
Zack
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by VdWalt »

Zack Benade wrote: Ek sal dit eerder vir 'n geweersmid los.  Netnou maak ek 'n foutjie en skiet iemand dood.  Dis nie die moeite werd nie.
'n Geweersmid werk elke dag van sy lewe met gewere.  Ek kan nie dieselfde s? nie.

Groete
Zack
Ek stem - ek's maar bang gat - ek sal Andries bel en hoor of hy my gou een aand sal help.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by DWB »

Ek hoor wat julle manne s?.

Maar in CZ se boekie verduidelik hulle vir jou hoe jy dit moet stel... Met 'n rede.

So vat jou boekie dan net saam as jy na Andre gaan...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by Geno »

Manne,
Dis regtig nie rocket science nie.
Ek het my CZ gekoop toe ek 16 was, en hom daai tyd self gestel. Hy't nog nooit 'n A.D gehad nie.
As ek wat 'n st.8 laaitie was die boekie kon lees en die verstellings kon maak, kan enigiemand.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skoot gaan af met toe maak van slot?

Post by Geno »

Trigger Adjustment
Independent of whether there is a mounted set-trigger or not, the trigger mechanism can be adjusted with respect to the trigger pull
weight, and the trigger travel, before and after discharge (Fig. 7). The adjustment can be performed after taking the barreled action out of
the stock by means of the setting screws A (trigger pull), B (trigger travel before) and C (trigger travel after discharge).
If the CZ 550 rifle is fitted with a set-trigger, the adjustment of the set-trigger is carried out by the screw located in front of the trigger
(Fig. 8 ). For safety reasons do not adjust the set-trigger travel as too short, as the rifle with an activated set-trigger is very sensitive to
shock, and during handling the rifle could unintentionally discharge. The safety of the set-trigger adjustment can be checked with the rifle
unloaded by repeated opening and closing of the bolt combined with moving of the safety to its "ON" and "OFF" positions. The
spontaneous release of the trigger must not occur.

Image

Image
Last edited by Geno on Mon Apr 23, 2012 8:32 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply