Burris, Nikon of Rudolph

Post Reply
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Burris, Nikon of Rudolph

Post by Vantheman »

Manne help asb...

Soos julle weet Huntex begin m?re. Nou ek wil vir my 'n nuwe teleskope koop vir my .270 en .243.
Ek maar na so vergroting van 4-16. Gaan meestal gebruik word vir jag, maar moet darem kan werk by ons vereniging se skietdae ook.

Ek hou baie van die Burris, vriende van my skiet ook met hulle, maar die manne by VLT s? hulle is bietjie uit voorraad uit en  ek sal 'n paar weke moet wag.

Ek hoor almal praat goed van die Nikon's...

Die rede hoekom ek die Rudolph scope ook by gesit het is omdat ek vanmiddag op die dorp was en na een by Landmark gekyk het. Lyk glad nie sleg nie, dit is die een met die TS kruishaar as ek reg is. S&O verkoop hulle teen R4 600 en Landmark nou teen R3 000.

Wat sal julle manne is die beter teleskoop as mens nie meer as R4 500 wil spandeer nie of is daar nog iets anders waarna 'n mens kan kyk. Help asb, ek ry m?re Huntex toe, sodat ak weet waarvoor ek moet soek...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Burris, Nikon of Rudolph

Post by BLOK »

Vantheman wrote:
S&O verkoop hulle teen R4 600 en Landmark nou teen R3 000.


Wonder hoekom die masiewe prys verskil. Iewers is al weer n slang in die gras wonder is dit nie waar die kick back wat die salesman moet kry inkom wat Koos van gepraat het nie want dit is darem n mase verskil op so prysklas scope.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Burris, Nikon of Rudolph

Post by BRNO (Pierre) »

Ek het n Burris 3-9*40 op 30-06 vir die afgelope vyf jaar, en het absoluut niks negatief te se oor die scope nie, inteendeel het die scope selfs van my vriende verbaas wat bietjie dieper sakke het vir die duurder scopes. Een van die vriende was vanmiddag by die skou, en die Burrisse is volop beskikbaar.

Ek gaan egter more vir my n Nikon 4,5-16*42 koop (glo die skou prys sal goed wees). Tans kos hulle  ongeveer R4800.00 by S&O. Die rede hiervoor is die waarborg wat S&O aanbied. Indien daar iets a.g.v. vervaardiging verkeerd gaan met die scope, sal jy binne drie dae n nuwe een in die hand he, gee nie om waar jy is nie.

Ek kan ongelukkig glad nie die Rudolphs nie, en kan nie komentaar daarop lewer nie, maar daar is reeds soos met die ander twee make baie goeie verslae oor hulle gelewer.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Burris, Nikon of Rudolph

Post by Armand Steenkamp »

Gaan vir die Burris! Hys helderder as scopes van 2keer sy prys het!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Burris, Nikon of Rudolph

Post by Spanner »

Ek het ook dringend 'n Burris gesoek en het een deur 'n ou laat invoer vir my.  Ek het die FFII 6.5-20X50 BLSTC MIL DOT (Manufacturer Part Number :200193), geneem.  Die ou het sommer twee van die scopes ingebring, so een is nog beskikbaar dink ek.  Kontak hom gerus, hy help graag en die diens is puik.  Ek het R5600 betaal, afgelewer by my.  Daai scope is fantasties, ek kan net met lof praat van hom.



Pieter de Waal

Phone : 076 8818 224

Fax :      086 502 2791

Email :    info@genesistrading.co.za

Web :    www.genesistrading.co.za
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Burris, Nikon of Rudolph

Post by pietjacobs »

Vantheman wrote:
S&O verkoop hulle teen R4 600 en Landmark nou teen R3 000.
Van the man, daai R3000 dink ek is 'n label fout aan hulle kant, koop hom  ;D ;D ;D ;D

Ek het die 4x16x50TS en het R3900 betaal vir hom op special soo geadverteer by Rudolph self in die Jagters boeke. Het net die naweek wat verby is weer gaan Springbokke skiet met hom. Niks fout met daai kruishaar in die nag, sien lekker en die lyne is dun
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Burris, Nikon of Rudolph

Post by Vantheman »

Piet

Ja, het ook gedink dit was 'n drukfout, maar groot was my verbasing...

Is daar nie iemand wat aldrie of twee van die scopes het om te vergelyk nie?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Burris, Nikon of Rudolph

Post by Pvdw »

Van as ek reg is het Piet Breedt kennis van al 3, kyk of jy hom aan die hande kan kry.

Sterkte( ek verkies die NIKON, net omdat ek een het ;D ;D)

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply