Hi Almal,
ek het onlangs besit geneem van my nuwe CZ 30-06 en het vir my 'n Leupold VX1 3-9x40 laat opsit. Oor die algemeen is ek tevrede met die scope maar in die loop inskiet proses het ek agter gekom ek sukkel met die spesifieke vergroting op 100m op die baan al draai ek hom na die maksimum vergroting toe. Nou hier is my vraag/vrae:
1.) Wat is die algemene opinie aangaande die VX1 as 'n "entry level" bos jag teleskoop?
2.) Ek het gister na 'n Nikon Monarch BDC 4-16x42 scope gaan kyk. Sal ek enigsins baat daarby om my scope te upgrade na die Nikon? ... neem in ag ek gaan meestal in die bos jag.
3.) As ek die VX1 sou wou verkoop (hy's net 4 weke oud) wat sal 'n redelike prys wees om dit teen te verkoop?
Groete
Jaco
Leupold VX1 vs Nikon Monarch
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Leupold VX1 vs Nikon Monarch
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Ek het saterdag my Howa 30-06 gekry ook met n VX1 3-9X40 Cammo en het al n hele paar rontes deur hom gesit tot op 200meter en is baie tevrede.
vlakvark en bosvark Bvk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Dis soos om VXI en VXII met mekaar te vergelyk.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Stem saam met die ander manne, geen fout met Leupold nie maar Monarch is in 'n totale ander klas as die VX1.
As jy wil bos skiet, waarom die 16X vergroting

Lees gou hier. http://jaracal.com/index.php/topic,10155.0.html
Peet
As jy wil bos skiet, waarom die 16X vergroting
Lees gou hier. http://jaracal.com/index.php/topic,10155.0.html
Peet
Work to live, don"t live to work
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Wel ek het n VxII 2-7x33 gekry vandag en laat middag hom vergelyk met my windbuks scope en na die 70m boom gekyk. Wel ek kan nie se dat die Leupold meer helder was as die Leapers(Utg) 3-12x44. Ek het die leapers afgedraai na 7 om te vergelyk. Ek wil amper se dit het beter gelyk in die leapers. Rerig ek kan nie vir myself jok nie. So met ander woorde koop net n goedkoop scope met n groter objective en hy sal net so goed sien soos n VxII? Ek praat net van klaritiet nie zero hou en positiewe clicks en bou kwaliteit.
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Dankie aan almal wat terug ge-antwoord het. Laat my toe om so 1 of 2 dinge egter net te verduidelik. Alhoewel ek die VX1 vir meestal bos jag gekoop het en heel moontlik 90% van my jag daar gaan doen kan ek nie vlakte skiet uitsluit nie en is as voorbeeld genooi om Springbokke en takbokke ook te gaan jag die jaar. Juis die rede hoekom ek na die groter vergroting begin te kyk het.
Ek het weer gaan dink daaroor en het besluit om maar eerder by die VX1 te bly vir nou. Ek sal beter doen om eerder daai R4k te gebruik om herlaai toerusting te begin koop. Sal na die jag seisoen besluit of ek hom sal vervang met die Monarch.
Nogmaals dankie vir almal se insette.
Groete
Jaco
Ek het weer gaan dink daaroor en het besluit om maar eerder by die VX1 te bly vir nou. Ek sal beter doen om eerder daai R4k te gebruik om herlaai toerusting te begin koop. Sal na die jag seisoen besluit of ek hom sal vervang met die Monarch.
Nogmaals dankie vir almal se insette.
Groete
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Ek is BAIE bly om te rapporteer dat ek, my nuwe roer en die Leupold scope mekaar vandag uiteindelik gevind het. Die was op 'n 100m geskiet met 168gr Sierra Matchkings wat met 53.5gr S365 gelaai was.
Ek kan nie wag om meer te begin te eksperimenteer met lading ontwikkelings nie en om nog beter resultate te begin kry nie. Vir nou bly die Leupold, ek dink ek verstaan hom nou sommer stukke beter ...
Ek kan nie wag om meer te begin te eksperimenteer met lading ontwikkelings nie en om nog beter resultate te begin kry nie. Vir nou bly die Leupold, ek dink ek verstaan hom nou sommer stukke beter ...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Mooi gedaan!
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Leupold VX1 vs Nikon Monarch
Jakes ek stem, maak dit wat jy het werk en koop eerder iets wat jy nie het nie en brei jou skiet/jag so uit. Bly om te sien jy, die 30-06 en die Leupold het maatjies gemaak.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work