As gevolg van jakkalse...

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

As gevolg van jakkalse...

Post by Gerhard »

Het ek die voorreg gehaad om op plase uit tekom mense te ontmoed en plekke te sien wat ek nie ander sou nie...

Was die naweek weer by so n plekkie.

Het in Feb 8 jakkalse geskiet en kon vrydag aand net n groot reun van so 4-5 jaar skiet na amper 60 min op stand...

Maar ek kom Saterdag bietjie fotos neem...

Deel graag met julle

Die vlak waar ek roep is in die dag lekker besig.

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070158.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070159.jpg[/img]

Redeik baie sebras op die plek

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070155.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070165.jpg[/img]

Die kudu bul net onder die huis gekry...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070172.jpg[/img]

Die bul en koei gister oggend oppad terug huis toe

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070187.jpg[/img]

Die Nguni's op die plaas

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 070182.jpg[/img]

Mooi bul die

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 70181a.jpg[/img]

Kyk wat vang ek op die game camera vroeg Saterdag oggend...

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... CT0165.jpg[/img]

Die sebra skuur lekke teen daai stomp..

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... CT0333.jpg[/img]

Was regtig lekker om uit die stad weg te kom.

n Frustrasie dat ek nie nog jakkalse kon in kry nie.

Maar dit lyk of die predasie druk redelik onder beheer is op die oomblik...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by marno »

Mooi man Gerhard!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Kleinpiet
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by Kleinpiet »

Baie mooi plek.

So naby aan die winter moet 'n kudu  darem nie so vir 'n man staan en kyk nie

Groete
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by Dippies »

Lyk na n lekker plek daai.

Daai kieries wat onder die boom le nie te sleg nie. ;)
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by theedge »

Leker bie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Jurie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by Jurie »

Dis altyd n vooreg om die natuur so te kan sien.
30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
User avatar
Sean SSR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by Sean SSR »

dit gaan oor die wegkom , stad uit ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,/////
mooi photos

Sean
As ek net so slim soos n jak was.??
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by JPS »

Kleinpiet wrote: Baie mooi plek.

So naby aan die winter moet 'n kudu  darem nie so vir 'n man staan en kyk nie

Groete
+1 Kleinpiet.
Mooi foto's Gerhard.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: As gevolg van jakkalse...

Post by visstok »

Baie mooi, lyk na n lekker plek! Mens het so elke nou en dan bietjie tyd in die veld nodig, anders sal daai stede mens insluk! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply