Roepers,FURY en WILDFIRE
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Roepers,FURY en WILDFIRE
Ek roep tans met I spitfire en werk vir my leker ,maar ek het gewonder as ek hom wou ververvang. Is daar so I groor verskil behalwe vir die hoeveelheid klanke tussen die fury en die wildfire. So wat ek yntlik wonder is of gaan dit beter wees om I 2de handse fury te koop of I nuwe wildfire. Ek luister graag ,dankie en groete
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Roepers,FURY en WILDFIRE
JHS,
Ek het 'n Wildfire, vat 200 klanke en remote is goed, ek dink dit is waarde vir geld maar ek ken nie die Fury nie.
Goete
C.J.
Ek het 'n Wildfire, vat 200 klanke en remote is goed, ek dink dit is waarde vir geld maar ek ken nie die Fury nie.
Goete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Roepers,FURY en WILDFIRE
Al wat ek weet is die prys verskil is GROOT.

Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Roepers,FURY en WILDFIRE
JHS
As jy geld het koop n fury.
Die ouens wat geld het koop mecs.Die res koop andergoed
101
As jy geld het koop n fury.
Die ouens wat geld het koop mecs.Die res koop andergoed
101
Knou die gediertes AF.
