Waar sit ek roeper?
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Waar sit ek roeper?
Dag s? julle
Weer vinnig 'n klip in die bos, ek lees van vroeg-oggend die forum om iewers 'n antwoord te probeer kry, ek weet daar gaan weer 'n verwysing wees na die forum op my vraag, seker mis gelees, maar waar plaas ek die roeper as die wind byvoorbeeld van N sa S waai. Ek plaas die roeper so 150m dan sit ek so NNO of O of anders om na die anderkant toe.
Lees die een vanoggend raak, "Maar omdat jy verder windaf sit kan hy jou nie ruik nie" Nou verstaan ek weer jy moet verder S sit. Die ander een " moes die roeper noodgedwonge dwars windop sit" Dis hoe ek my roeper plaas. Volgengs my berekeninge gaan die perd van onderkant die wind kom, en sodoende sal ek sy o? vroeg optel. (hele paar so weggeb?re)
Kan daar nie plan gemaak word dat Hein-hulle 'n kursus in die Upt omgewing kom aanbied nie? Ek sal 1ste daar wees!
Boesmanland Groete
Pieter
Ns (Ons plaaslike prof jak jagter stuur 2 weke terug,by Verneukpan, 23 jakkies in een aand weg en kwes 2, glad nie sleg nie!)

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Pieter
Ek glo daar sal 'n klompie manne wees uit die geweste wat so 'n kurus sal bywoon. Mens leer elke keer iets by en is nooit vervelig nie.
Wie was die gellukkige ou wat so klomp brakke geskiet het?
Ek weet van een van ons plaaslike ouens wat 8 met een skoot geskiet het hier buite Kenhardt. 'n Dragtige teef met 7 kleintjies in haar. Nice een gewees. Spaar klomp patrone en tyd.
Robert

Oorwining deur opleiding
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Nog 16 !
Goeie M?re
Robert, dit is Van Zyl Bruwer, en hy het blykbaar die week daarna nog 16 jak geb?re, op die selfde plek in een aand, het hom nog self nie in die hande gehad nie, om dit te bevestig nie.
Robert, dit is Van Zyl Bruwer, en hy het blykbaar die week daarna nog 16 jak geb?re, op die selfde plek in een aand, het hom nog self nie in die hande gehad nie, om dit te bevestig nie.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Waar sit ek roeper?
More.
Lekker om sulke nuus te hoor.
Waarkom die klomp jakke vandaan? dit lyk my die goed spoel uit met volmaan en dan kos dit weer 'n klomp werk om hulle weer skoon te maak!!!!
Ek sien daar by my dop hulle ook nou weer op nadat ek lank niks gesien het nie. 2 in een aand op die selfde plek, 1 die volgende dag ook by die plek van die vorige aand. toe weer stil en nou dop hulle weer uit en het die afgelope week 2 lammers bymekaar gevang en 'n steenbok ram 1,5km noord.(le nogal in die pad om my te wys hy loop rond) sal die week maar weer die nagskofte instel.
My een buurman jag ook gereeld maar agter en aan die een kant word taamlik op die groen manier geboer en laat mens ook in in sy veld toe nie.
As ek 'n brak kry en hy loer vir my vanaf die draad klop ek hom, sal hom maar optel en my kant gooi.

Jy moet laat weet as daar 'n kursus in die omgewing af kom. Dan maak ons 'n paar manne bymekaar en maak ook 'n "saamtrek"
Mooi loop

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Pieter
Laat weet bietjie waar die grense van Boesmanland loop. Ek het so 'n vaagweg idee dat dit hier in die Noord Kaap rond moet wees?
Groete uit Namibi?
Louis
Ns. O ja, vra bietjie daai pro-jagter van julle waar hy die roeper neergesit het. As dit windaf was, sal dit my verbaas, maar ek is bereid om te leer.
Pieter wrote: Boesmanland Groete
Pieter
Ns (Ons plaaslike prof jak jagter stuur 2 weke terug,by Verneukpan, 23 jakkies in een aand weg en kwes 2, glad nie sleg nie!)
Hoe het daardie rekening toe op die uiteinde gelyk? Dis seker net omtrent die Boesmanlanders en nog een of twee ander ryk provinsies se boere wat kan bekostig om soveel jakkalse te betaal of te h?. Ek hoop nie die twee wat gekwes was, was 'n reun en 'n teef nie. Lyk my die eppi-senter van die te?laarde van jakkalse l? daar in die die Boesmanland? Hoop nie hulle kan oor die Gariep swem niePieter wrote: Robert, dit is Van Zyl Bruwer, en hy het blykbaar die week daarna nog 16 jak geb?re, op die selfde plek in een aand, het hom nog self nie in die hande gehad nie, om dit te bevestig nie.
Groete uit Namibi?
Louis
Ns. O ja, vra bietjie daai pro-jagter van julle waar hy die roeper neergesit het. As dit windaf was, sal dit my verbaas, maar ek is bereid om te leer.
Last edited by Louis102 on Fri Nov 06, 2009 4:38 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Waar sit ek roeper?
Robert/Louis102
Die grense is ek nie 100% seker nie, maar dit is in die area van Loeriesfontein, tussen Calvinia en Brandvlei, Williston, Van Wyksvlei, en Kenhardt.
Dit is 4 plase wat in 'n hoek inloop in Verneukpan (Van Wyksvlei omgewing), die grond is in besit van kleinboere en VZyl het maar net 'n skugter lagie gegee toe ek hom vra waar gaan hul geld kry om hom te betaal, en my toe sommer in die selfde asem gevra of ek kans sal sien om 'n paar gemsbokke vir hom te bewerk. ( seker maar die betaling!)
Hy s? my hy het nie kans gehad om die roeper uit te sit nie, sy 1ste roep was van die voertuig af, net om te hoor waar die jakkalse was, toe hul hom bestorm, daar het hy 'n paar geskiet, 'n paar tre? verder nog soos hul ingekom het, so het dit maar aangegaan.
Vanwaar die goed kom, weet ek nie, maar as jy jou o? uitvee het hul skade gedoen, soos ek nou weer uitgevind het, 2maande terug het ek 25 klein lammertjies gemerk in een trop (geen vangste gehad), 2weke terug was daar niks lammerstjies nie, als weggevat! Ek gaan sit 1 aand 'n week in die kamp, van sononder tot sonop, maar dis doodstil, selfs die skaap was stil, jy tel sommer dadelik op as daar 'n jak onder hul is! Die kamp is ongeveer 1500ha en baie ruig ek gaan sit so 'n ent van die water (enigste water in raduis van 2Km) buurman het ge?lektrifiseer.
Ek weet nie so lekker van die ryk provinsie nie, al wat ek weet is dat die droogte en jakkalse net ons voete en holle laat ryk!
Groetnis

- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Waar sit ek roeper?
Pieter
Die Van Zyl Bruwer van waar is hy.
Is hy nie een van die Boesmanland se spekskieters nie.
Nog nooit van hom gehoor.
Om die tyd van die jaar 23 jakkies te skiet sit nie in enige ou se broek nie.
Ek jag baaaie in daai wereld.
Ons gemiddelde populasie is so stel per 2500-3000ha.
Sal graag wil weet wat die ouderdomme van jakkies was.

Knou die gediertes AF.
-
tafjak
Re: Waar sit ek roeper?
Chris101
Dit is nogal 'n span en 'n half.
Maar soos jy s?, jy jag baie daar en jy sal beter weet as ek.
Groetnis en dit was goed om jou te ontmoet.
Taffie
Dit is nogal 'n span en 'n half.
Die Istern Cape se baasjagter het in Junie 36(ja, jy lees reg), 5 en 14 op dae geskiet. Ek reken dit is moontlik. Die plek moet net reg wees. Dit is goed om as jy vir 'n lewe jag die kli?nt(umlaat gekry) dop te hou. As hy gelukkig is, is jou bankrekening ook gelukkig.Ns (Ons plaaslike prof jak jagter stuur 2 weke terug,by Verneukpan, 23 jakkies in een aand weg en kwes 2, glad nie sleg nie!)
Maar soos jy s?, jy jag baie daar en jy sal beter weet as ek.
Groetnis en dit was goed om jou te ontmoet.
Taffie
Last edited by tafjak on Sun Nov 15, 2009 1:41 pm, edited 1 time in total.
-
Ambessa
Re: Waar sit ek roeper?
Hallo Tafjak
Ambessa
Weet jy groot gebied / getal plase is waar dit gedoen is? Vertel meer.tafjak wrote:...Die Istern Cape se baasjagter het in Junie 36(ja, jy lees reg), 5 en 14 op dae geskiet.
Ambessa
-
tafjak
Re: Waar sit ek roeper?
Ambessa
Die gebied waarin gejag is, is so 6000hektaar. Die hele gebied is 15 000 hektaar, maar is bebos en moeilik om in te roep. Die manne reken daar is ten minste nog soveel oor. Dit is 'n HORROR-storie. Die plaas is vir die afgelope 6jaar nooit gejag nie en wys jou wat kan jakkalse doen as hulle nie beheer word nie.
Hierdie is nie spekskietery nie! Jakkalse in ons landjie is so onbeheerd dat net die mens dit nou kan doen. Arme tiere en leeus sukkel nou om die rokers in toom te hou, kan net om die Curriebeker meeding.
Groete
Taffie
Die gebied waarin gejag is, is so 6000hektaar. Die hele gebied is 15 000 hektaar, maar is bebos en moeilik om in te roep. Die manne reken daar is ten minste nog soveel oor. Dit is 'n HORROR-storie. Die plaas is vir die afgelope 6jaar nooit gejag nie en wys jou wat kan jakkalse doen as hulle nie beheer word nie.
Hierdie is nie spekskietery nie! Jakkalse in ons landjie is so onbeheerd dat net die mens dit nou kan doen. Arme tiere en leeus sukkel nou om die rokers in toom te hou, kan net om die Curriebeker meeding.
Groete
Taffie
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Tafjak
Tafjak, dis altyd lekker om te gesels in die tydjies wat jy kan afknyp. Ek het al gedink dat julle so lekker gemiddelburg het, dat daar nie meer gesels vir die forum oor is nie.
Voorspoed
Louis
Nou wat moet ons gewone Forum-bywoners daarin lees as die Guru / Professionele Jagter / Hoof Konsultant / W?reld Kampioen ribbraaier/eter / Hoof van die Jaracal Le?r vir Roofdierjagters / Eerste Forum-ambassadeur in so 'n besondere opgeruimde bui en vol kwinkslae is? Iets laat my dink dat daar 'n paar natneus rooihonne opdraende gekry het op 'n gewillige boer se plaas? En dat die Toyota haarself goed gedra het? En dat hy vir 'n slag goeie slaap ingekry het?tafjak wrote: ...Dit is goed om...die kli?nt...dop te hou. As hy gelukkig is, is jou bankrekening ook gelukkig...
Tafjak, dis altyd lekker om te gesels in die tydjies wat jy kan afknyp. Ek het al gedink dat julle so lekker gemiddelburg het, dat daar nie meer gesels vir die forum oor is nie.
Voorspoed
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Waar sit ek roeper?
Louis
Gesel darem weer lekker vir 'n slag.
Die 1ste nag hier skiet ek die reun en kleinspan en rook die teef first up gisteraand. Skiet nog 'n teef wat oorgebly het van vorige aand en toe raak ek amper die kluts kwyt nadat ek nader skuif aan nog 'n stel. Op my pad soontoe gewaar ek haar en skiet haar lapmis. Dit maak natuurlik nie goeie leesstof nie. Sit lig dadelik af en ry weg. Roep haar en reun in na lang wag en skiet toe die slag raak.
Die vraag is dan nou dat hoe ek weet dit die misgeskiete ene is. Nou hier is haar foto'tjie en kamerade en sy is die donker auntie heel regs.

So daar het jy dit. Nou net gou die GPS-punte gaan soek, anders draai die rook weer op my.
Groete
Taffie
N.S. Happy kli?nt= Happy jagter
Gesel darem weer lekker vir 'n slag.
Alles het daarmee te doen. Party weke gaan dit nie goed nie en ander weer beter. Wat my egter in 'n baie goeie bui het is die feit dat my werkgewer so teen 01h00 vanm?re halt geroep het. Ons het die 2nagte deur 2derdes van die grond gewerk en bly een nag oor om so klein stukkie(2 000hektaar) te doen en hy wil eers Vrydagaand verder. Lyk bietjie aan die klaar kant. So die welkome rus het my goed gedoen. Ek het spesifiek gelet op die laaste 3nagte se jag vir enige situasies wat op die kursus bespreek is en het tot my verbasing baie gevalle gehad. Tot 'n misgeskiete teef en haar maat wat toe ook in die stof byt, danksy die kursus.Louis102 wrote:..... iets laat my dink dat daar 'n paar natneus rooihonne opdraende gekry het op 'n gewillige boer se plaas? En dat die Toyota haarself goed gedra het? En dat hy vir 'n slag goeie slaap ingekry het?
Tafjak, dis altyd lekker om te gesels in die tydjies wat jy kan afknyp. Ek het al gedink dat julle so lekker gemiddelburg het, dat daar nie meer gesels vir die forum oor is nie.
Die 1ste nag hier skiet ek die reun en kleinspan en rook die teef first up gisteraand. Skiet nog 'n teef wat oorgebly het van vorige aand en toe raak ek amper die kluts kwyt nadat ek nader skuif aan nog 'n stel. Op my pad soontoe gewaar ek haar en skiet haar lapmis. Dit maak natuurlik nie goeie leesstof nie. Sit lig dadelik af en ry weg. Roep haar en reun in na lang wag en skiet toe die slag raak.
Die vraag is dan nou dat hoe ek weet dit die misgeskiete ene is. Nou hier is haar foto'tjie en kamerade en sy is die donker auntie heel regs.

So daar het jy dit. Nou net gou die GPS-punte gaan soek, anders draai die rook weer op my.
Groete
Taffie
N.S. Happy kli?nt= Happy jagter
Last edited by tafjak on Thu Nov 12, 2009 3:09 pm, edited 1 time in total.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Tafjak
Dis hoe dit moet wees:
Mooi maak
Louis
Dis hoe dit moet wees:
Dra egter namens die Forum-lesers dankbaarheid oor aan jou "werkgewer" vir die "goeie" behandeling ... en voorspoed vir Vrydagaand. Wetie hoe julle deur die slegte weer gewerk kry nie. Ek het self 'n stukkie roepwerk oor, maar dis dan skoon ongure winter hier by ons.tafjak wrote: N.S. Happy kli?nt= Happy jagter
Mooi maak
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Taffie,
Daai paar jakkies rond darem daai Toyta mooi af...
Raven
Daai paar jakkies rond darem daai Toyta mooi af...
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
tafjak
Re: Waar sit ek roeper?
....O!! bloed, dan kom ons weer mos nog! Die mooiweer is om die draai vir julle, jy kan maar lense skoonmaak.Louis102 wrote:
Dra egter namens die Forum-lesers dankbaarheid oor aan jou "werkgewer" vir die "goeie" behandeling ... en voorspoed vir Vrydagaand. Wetie hoe julle deur die slegte weer gewerk kry nie. Ek het self 'n stukkie roepwerk oor, maar dis dan skoon ongure winter hier by ons.
Moet darem noem dat my senuwees aan flarde was nadat ek misgeskiet het en my werkgewer dit agtergekom het. Toe besluit hy dat verdere misskote nie geduld sal word nie en dat ons eerder sal moet gaan rus.
Groete anderkant die Groot Rivier.
Taffie
Last edited by tafjak on Thu Nov 12, 2009 3:57 pm, edited 1 time in total.
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Waar sit ek roeper?
Taffie
Ek het gesien wat maak slingervel op 200m, jy moenie dat ek agterkom jy raak aan die slaap op die job en knyp dan so toevallig n skootjie nie. Misskiet het mos altyd n rede al is dit net die drywer.

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Ek dink jy's reg Taffie, van volgende week af gaan die rooihonne huil!tafjak wrote: ... Die mooiweer is om die draai vir julle, jy kan maar lense skoonmaak ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Waar sit ek roeper?
Louis
.... sulke laaaaang huile!Louis102 wrote:
Ek dink jy's reg Taffie, van volgende week af gaan die rooihonne huil!
-
Ambessa
Re: Waar sit ek roeper?
Hallo Tafjak
Ambessa
Is daar nie vordering met al die ouens wat jag nie?tafjak wrote:...Jakkalse in ons landjie is so onbeheerd dat net die mens dit nou kan doen. Arme tiere en leeus sukkel nou om die rokers in toom te hou
Ambessa
-
Ambessa
Re: Waar sit ek roeper?
Hallo Tafjak
Ambessa
Dankie, soos gewoonlik.tafjak wrote:...hoe ek weet dit die misgeskiete ene is. Nou hier is haar foto'tjie en kamerade en sy is die donker auntie heel regs... ...So daar het jy dit. Nou net gou die GPS-punte gaan soek, anders draai die rook weer op my.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Waar sit ek roeper?
Hallo Tafjak
Ambessa
...kwaai perd? Die werkgewer...tafjak wrote:...darem noem dat my senuwees aan flarde was nadat ek misgeskiet het en my werkgewer dit agtergekom het. Toe besluit hy dat verdere misskote nie geduld sal word nie en dat ons eerder sal moet gaan rus.
Ambessa
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Hallo PieterPieter wrote: Lees die een vanoggend raak, "Maar omdat jy verder windaf sit kan hy jou nie ruik nie" Nou verstaan ek weer jy moet verder S sit. Die ander een " moes die roeper noodgedwonge dwars windop sit" Dis hoe ek my roeper plaas. Volgengs my berekeninge gaan die perd van onderkant die wind kom, en sodoende sal ek sy o? vroeg optel. (hele paar so weggeb?re)
Beste plek om te staan sal wees Oos, OSO, Wes of WSW afhangend van die terrein en drade. OSO en WSW is die voorkeur staanplekke. Kom die jakkals van reg Suid ruik hy jou nie. Kom hy saam met die wind of dwars wind en hy werk na die onderkant van die wind sal jy hom maklik kan sien en skiet.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
tafjak
Re: Waar sit ek roeper?
Ambessa
Groete
Taffie
Ja, dit gaan verseker baie beter waar daar gejag word. Ek wou net illustreer dat daar baie jakkalse is en net die mens kan dit beheer. Wens so dat die tiere en leeus nog kon los loop. Sou wou h? dat hulle sommer 'n paar manne ook bykom en dan so die jakkalse ook in toom kon hou. Maar, nou ja, die manne met die gewere en ligte is al wat oorbly om die joppie te doen.Ambessa wrote: Is daar nie vordering met al die ouens wat jag nie?
Groete
Taffie
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Waar sit ek roeper?
M?re almal
Ek sien hier is 'n paar ongelowiges oor die 23 jak wat in een aand geskiet was. VZyl is van Brandvlei, hy is 'n skugter mens en nie 'n spek skieter nie ('n jak siekter wel). Die area was lanklaas gejag, proses was redelik lank (jare) om die kleinboere ( agtergeblewenis/opkomende boere) op die grond te kry. In die tyd het jak floreer. Dit was meestal jong jak wat geskiet was.

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Pieter
Die ou het goed gedoen klein of groot goggas sal hulle bly, hoeveel kon hulle wees in 2 jaar se tyd.
Daardie getalle is natuurlik kinderspeletjies vir die 5 Roeper man

Met so baie jakkalse probeer hy darem seker kostes laag hou , 2 jakkalse met een skoot.
Knou hulle af, Junie en Julie is oppad.
MEERKAT