Weaver 4-16 x 42

Post Reply
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Weaver 4-16 x 42

Post by the kid »

http://www.bidorbuy.co.za/item/62716733 ... Scope.html

Ek het hierdie scope op Bid or Buy  raak geloop.

Ek weet glad nie of dit 'n goeie koop is nie, het maar net gedink ek deel dit met julle, dalk stel iemand belang
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
Biltongjagter

Re: Weaver 4-16 x 42

Post by Biltongjagter »

the kid!,

Wouter sal dit nou nie glo nie, maar ek jag al jare lank met Weaver teleskope.

Nog nooit 'n bok verloor omdat ek nie kon sien waar ek die skoot moet plaas nie.

Daardie prys is baie, baie billik.
Het onlangs R 2 297.00 betaal vir Weaver 4 - 12 x 44.

Het baie jare met vaste 4 x 38 Weaver gejag - altyd baie duidelik en uiters betroubaar.
Met die jare raak die o? natuurlik geleidelik uit fokus en het mens dus sterker hulpmiddels nodig.

Nogtans, steeds nie nodig om belaglik ho? pryse te betaal nie.

Groete,
Koos.
Post Reply