Dagse,
Het iemand dalk meer inligting of eerstehandse kennis van die scopes. Sien die advertensie in die nuutste SAjagter
tydskrif. Word blykbaar in duitsland vervaardig en in amerika aanmekaargesit en lyk nogal belowend.
Groetnis
Gert
Minox teleskoop
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Minox teleskoop
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
immelmanw
Re: Minox teleskoop
Robbie Stewart, Protea FT span, woon nou in Kanada. Hy het al die toys wat ons net van kan droom....hy het n Minnox scope gehad maar teruggestuur vir hulle, nie happy gewees nie. Dit is n man wat scopes ken.
Ons het daarna gekyk op SHOT SHOW en IWA....of dit goed is weet ek nie maar daar ia baie ander opsies vir dieselfde geld. Hulle lyk maar rof afgewerk. Op die stadium gaan ons dit n "pass" gee. Ek hoop dit help.
Groete