My vrou het laasjaar by 'n kerkbazaar 'n lightforce lig gekoop, die een met die skakelaar agter op die lig, knoppie wat jy af en aan sit, het eintlik vergeet van hom en nou weer in die boks gesien, wel sy het dit vir R20.00 by die rommel tafel gekoop. Die lig het amper nie eers 'n merkie op nie. So wat ek vra was dit 'n bargain lyk soos die een op die foto, behalwe knoppie sit agter. Wat is die lig werd
[img width=480 height=480]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... -Blitz.jpg[/img]
Lightforce is dit 'n bargain of nie
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Lightforce is dit 'n bargain of nie
Ja, dis 'n bargain.
Die lig is verseker dubbel die prys werd - ek bied R40.00 aan
.220 Swift
Die lig is verseker dubbel die prys werd - ek bied R40.00 aan
.220 Swift
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Lightforce is dit 'n bargain of nie
Hello Flip
Ek het vir n soortgelyke een soos op die foto n R 1200.00 betaal n paar jaar terug !!
So......JIP dis n bargain!!!
Ek het vir n soortgelyke een soos op die foto n R 1200.00 betaal n paar jaar terug !!
So......JIP dis n bargain!!!
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Lightforce is dit 'n bargain of nie
Hulle het jou ingedoen! Ek sal maar die lig by jou oorkoop vir R45, so bietjie meer as dubbel, dan het jy darem iets gemaak! Was n bargain van n leeftyd wat jou vrou vir jou gekoop het! Ek dink jyt dit net geplaas om ons jaloers te maak! Hahaha! Geniet hom, baie lekker lig daai! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Lightforce is dit 'n bargain of nie
waars die kerk???