Hi
Ek sien 90% van julle het Lightforce 170 handhelds, hoekom nie die 240 nie?
Wats die rede?
Watse Lightforce
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Watse Lightforce
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse Lightforce
Hugo
Vir hand lig kan jy maar 240 koop baie beter as die 170, vir op die geweer kry jy net oorspronklik die 170 en nie die 240 model nie, die groter weergawe raak ook effe te groot en lomp op die scope en geweer. Baie verander die 240 om op die geweer te pas maar volgens my is die 170 meer as voldoende.
Ek reken jy is seker nou besag om jou rig reg te kry vir as jou stoel kom. (baie geluk) onthou sommer ook om n dimmer te kry en sit maar n rooi lensie op die lysie net om daai jakkalse wat Marlin skelm gemaak het te flous (grap net)
Groete

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Watse Lightforce
Blok jy gan lag, daai nommer 66 het ek vir n pel gekoop en die stoel behoort aan hom, bitter die kant, maar die lewe is die lewe.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse Lightforce
Hahaha reken darem hy sal jou gebruikreg gee op die stoel aangesien jy hom so mooi gehelp het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Watse Lightforce
Hy beter!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse Lightforce
Ek gaan upgrade na 'n 240 toe. Die Boera-brackets vat hom en die 170 sonder enige modifikasies.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watse Lightforce
Wil jy die jakkalse nou Arch eyes gee voor jy hulle skiet???Geno wrote: Ek gaan upgrade na 'n 240 toe. Die Boera-brackets vat hom en die 170 sonder enige modifikasies.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Watse Lightforce
Ek dink 240 ligte is vir manne wat met sub-standaard teleskope jakkalsjag ... of vir manne wat instaat is om jakkalse klokslag op 478m dood te skiet (mind you, Taffie sal dit met 'n 170 lig ook regkry - die ou kan bietjie beter skiet) Vir gewone sterflinge, soos ek, is die 170 perfek. Die idee is nie om die jakkalse dood te brand nie, Geno, ons wil hulle eintlik sommer dood skiet.
My beskeie opinie'tjie is dat 'n 240 ons nie meer jakkalse gaan laat skiet nie. Inteendeel daai vreesklike 240 kan dalk meer jakkalse wegjaag en maak dat ons minder skiet.
Mooilig
Louis
O ja, voor ek vergeet,

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watse Lightforce
Geno
Wat prys daardie 240 lig
Beretta
Wat prys daardie 240 lig
Beretta