Herlaai data vir 30-06 Springfield
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Dankie vir die terugvoer!!!!
Ek het baie goeie resultate gekry met 51,5 grein S365. maar dit was met 180gr speer punte.
Hierdie ttsx is heelwat langer ek is net versigtig vir oortollige druk sal maar by min begin en opwerk.
Groete H

9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Hugov
daai klink vir my presies reg
daai klink vir my presies reg
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
grumpy
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Wil negr gebruik iets deel met julle. Toe ek gaan jag het vir Koedoe toe se die man vir my ek moet 165gr gebruik in my 30-06. Die Vrydag aand toe ek daar kom se hulle vir my hy het n Koedoe gekwes met die 165gr. Die volgende oggend vroeg het ek saam gegaan om te gaan soek. Nie n druppel bloed nie. Hy se die bok het af gegaan en toe hardloop daar n klomp verby en toe hulle op die plek kom is die bok weg. Ek het my moue op gestoot en my arm oor die gras getrek vir tekens van bloed maar daar was niks.Klippe gery wat om gerol was en dis al.
Ek was benoud want dis al wat ek gehad het vir Koedoe en hy het ook 30-06 geskiet. Hy se toe vir my hy het PMP 30-06 180gr as ek dit wil gebruik. Ek vat dit toe en my Koedoe het geval. Hy ken van skiet want ek het sy groeperings gesien en hy jag al lank.
Ek het net daar besluit om maar te hou by 180gr vir Koedoe want hy moet diep in gaan om in die enjin kamer skade te maak. Ek se, liewer bang jan as dooie jan! liewer te veel gun as te min. Hy het later n bul geskiet met sy 375.
Dit was net my ondervinding gewees en is nou skrikkerig vir te lig n punt vir wild.
NB: Dit was my eerste Koedoe jag.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Johann,
Het hy vir die kop geskiet? Indien wel, kon hy dalk die horing raakgeskiet het....
Het hy vir die kop geskiet? Indien wel, kon hy dalk die horing raakgeskiet het....
Goed, beter, 6millimeter!
-
grumpy
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Geno, nee. Hy wou blad skoot skiet. Dit was ook n koei gewees. Ek dink hy het homself bietjie misreken. Hy skiet altyd op 200m. 100m en 2 duim bo die kol. Ek persoonlik dink hy het die distansie misgis en daarom moes die skoot hoog deur die blad wees. Ek skiet ook 100m en 2 duim bo die kol. Ek dink ook hy was bietjie over confident!
Dit is iets wat n ou voor moet pasop. Te veel vertroue en dink jy kan nie fout maak nie, dit bring jou net terug aarde toe.
Dit is iets wat n ou voor moet pasop. Te veel vertroue en dink jy kan nie fout maak nie, dit bring jou net terug aarde toe.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Kan gerus van die nuwe s361 vir 3006 gebruik,maak die dop mooi vol en kry nog beter spoed as s365.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
More julle, hier is n lading wat in my geweer perfek werk, het gister weer 4 groeperings van 4 skote elk en almal het 16mm en kleiner groepeer, kleinste was 13mm
30-06 150gr Nosler Accubond
S335 kruit 50.5gr
Norma doppe
CCI Bench Rest primers
TPL: 83mm
My jump op my geweer is 2.27mm
spoed was avg 3050 fps
30-06 150gr Nosler Accubond
S335 kruit 50.5gr
Norma doppe
CCI Bench Rest primers
TPL: 83mm
My jump op my geweer is 2.27mm
spoed was avg 3050 fps
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Truvelloman on Tue Aug 16, 2011 9:42 am, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Right...
My resep vir 150gr Nosler BT en Accubond is as volg.
Norma doppe
Federal LR primer
54gr S355
COL 81.7mm
Spoed - 3050fps

53.5gr - S355

My resep vir 150gr Nosler BT en Accubond is as volg.
Norma doppe
Federal LR primer
54gr S355
COL 81.7mm
Spoed - 3050fps

53.5gr - S355

Last edited by Gerhard on Thu Apr 05, 2012 7:08 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Wie het data vir die 150gr Barns TSX???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Sjoe, ek wonder nou oor my lading want ek skiet nou al die afgelope jaar SST 180gr Hornady's maar ek gooi nie naby so baie S365 nie.
Geweer: 3006 Mushgrave
TPL: 83.5mm
S365: 49g
PMP Doppe
Groepering op 100m = Sny - 13mm Konstant
Ek het al hope koedoes en Wildebeeste, Blesbokke en rooibokke (jakkies ook, maar hy maak hulle baie seer!) geskiet met die lading. As jy vir Blad gaan maak hy maar sy skade, maar het nog nie gekwes nie. Gaan oor twee naweke Pongola slaan vir BWB, varke en Rooibokke.
Ek wil net graag hoor of julle ook al gekry het dat die lood uit die casing kom as jy vir die kop gaan? Ek het dit nou al twee keer gekry.
Dankie
Danie

30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Degenad,
Die jacket-core seperation is asgevolg van die konstruksie van die koe?ls.
SST -> Super Shock Tip
Die jacket-core seperation is asgevolg van die konstruksie van die koe?ls.
SST -> Super Shock Tip
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Hi Gerhard,Degenad wrote: Sjoe, ek wonder nou oor my lading want ek skiet nou al die afgelope jaar SST 180gr Hornady's maar ek gooi nie naby so baie S365 nie.
Geweer: 3006 Mushgrave
TPL: 83.5mm
S365: 49g
PMP Doppe
Groepering op 100m = Sny - 13mm Konstant
Ek het al hope koedoes en Wildebeeste, Blesbokke en rooibokke (jakkies ook, maar hy maak hulle baie seer!) geskiet met die lading. As jy vir Blad gaan maak hy maar sy skade, maar het nog nie gekwes nie. Gaan oor twee naweke Pongola slaan vir BWB, varke en Rooibokke.
Ek wil net graag hoor of julle ook al gekry het dat die lood uit die casing kom as jy vir die kop gaan? Ek het dit nou al twee keer gekry.
Dankie
Danie
Ek het net Data vir 165gr Barnes TS -
Gebruik 50.5gr S365 werk baie goed in my Vektor met Nosler doppe en CCI200 Primers met COL van 83mm. Kan vir jou in Somchem boek aanbeveelde ladings vannand stuur? Laaat weet maar.
Groetnis
JP
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
JP,
Baie dankie,
Plaas asb die ladings hier sodat almal dit kan op soek...
Mooi loop
Baie dankie,
Plaas asb die ladings hier sodat almal dit kan op soek...
Mooi loop
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Dankie Geno, Wys net mens leer lekker baie op die Forum!Geno wrote: Degenad,
Die jacket-core seperation is asgevolg van die konstruksie van die koe?ls.
SST -> Super Shock Tip
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
DanieGeno wrote: Degenad,
Die jacket-core seperation is asgevolg van die konstruksie van die koe?ls.
SST -> Super Shock Tip
Jy kan dieselfde lading gebruik met dieselfde gewig Hornady Interbond. Dis n premium koeel en hy skiet op dieselle plek as die SST. Het dit in my 7x64 getoets. Selfde as wat Gerhard regkry met die Nosler BT en Accubond.
Jy sal nooit spyt wees met die Interbond nie, dis n uitstekende koeel en hy kan baie punishment vat, breek nie op nie, het hulle al mooi getoets in die wetpacks.
Groete en lekker jag!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Dags?
Het nie die hele gesprek gevolg nie, maar hier is my resep vir 150grainers
Roer is 30.06 RSA met 1:10 twist en 26" loop
150gr Hornady Interonds
Dop: PMP {ek nek size alleenlik}
Primer: PMP
Kruit: S365
Lading: 54gr
TPL: 84mm {het so 1.5mm jump}
Hier is hulle 100 meter groep van x-bag af
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... to0074.jpg[/img]
Hier is paar wat uit bokke herwin is, iewer op die forum is die hele storie oor watter een uit water bok gewin is.
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... GP3305.jpg[/img]
150gr PMP Match
Dop: PMP {ek nek size alleenlik}
Primer: PMP
Kruit: S365
Lading: 54gr
TPL: 84mm {het ook so 1.5mm jump}
Hier is hulle groepe op 100 meter met bipod en agter rus ook.
[img width=560 height=447]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... o-0005.jpg[/img]
Dan 200 meter van x-bag af 10 skoot groep {Dis nie "Barns Match" nie, maar wel PMP
}
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... Feb122.jpg[/img]
Hoop dit help bietjie, sorry ek het nie 'n chrony nie
Groetnis
Marc

Last edited by Marc on Thu Apr 05, 2012 10:11 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Gerhard,
Somchem se nuwe boekie gee hom soos volg:
Barnes "X" 150gr BT
S365
Begin: 49.5gr. 2615V/S
Max: 55.0gr. 2936V/S
Die tpl wat hulle gebruik het is 81mm maar hulle se we'll die geweer wat gebruik is het kort vryboormet die koeels so beste sal maar wees om joune te meet.
Groete

- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Dagse,
'n Friend van my het 'n Model 70 30-06 Super Grade gekoop en ek wil vir hom help om te herlaai.
Hy het 24duim loop met 'n twist van 1:10
Hy het klaar die volgende komponente gekoop:
Barnes TSX 180gr
Winchester Doppe
CCI 200 Primers
S365
Wat is die MIN en Maks lading wat mens kan na kyk en watse spoed kan mens verwag? Na watter TPL kan mens mee begin?
Groete,
Petrie

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Ek het 18 April vir my herlaai toerusting gekoop, en nooit geweet waarvoor ek my inlaat nie. Wat n wonderlike ervaring.
Dankie aan my vriend Henk, Jagtersdok en Wouter met al julle hulp en geduld. En dankie vir al die wonderlike mense wat Jaracal beduiweld nice maak.
Aangeheg is n groepering wat ek vanmiddag geskiet het. Ek sal seker Maandag n vyfskoot groepering kan gaan waag, en volgende Woensdag is dit die Blesbokke van Boshof se beurt.
Die foto volg. Ek sukkel alweer

Last edited by BRNO (Pierre) on Wed May 23, 2012 3:11 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... laai31.jpg
As iemand kan help met die foto sal ek dit waardeer.
Die lading soos volg:
Hornady Interbond 180gr
S365 53,9gr
0,8mm vanaf groewe
Federal doppe, slegs geneck size
As iemand kan help met die foto sal ek dit waardeer.
Die lading soos volg:
Hornady Interbond 180gr
S365 53,9gr
0,8mm vanaf groewe
Federal doppe, slegs geneck size
Last edited by BRNO (Pierre) on Wed May 23, 2012 3:18 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Hier's hy Pierre
Jy moet net die heel onderste opsie vat wat s? IMG code, klik daarop en regsklik en paste jy op jou reply deel hier
[img width=340 height=480]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... laai31.jpg[/img]
Mooi groepie
Jy moet net die heel onderste opsie vat wat s? IMG code, klik daarop en regsklik en paste jy op jou reply deel hier
[img width=340 height=480]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... laai31.jpg[/img]
Mooi groepie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Netjies geskiet met daai 0 Kwes...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Dit is lekker as dinge begin uitwerk.Baie mooi groepering.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Mooi geskiet, lekker fyn gedraai nou. Hoop ek kan darem iets soort gelyk uit myne kry;-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Herlaai data vir 30-06 Springfield
Dagse,Petrie303 wrote: Dagse,
'n Friend van my het 'n Model 70 30-06 Super Grade gekoop en ek wil vir hom help om te herlaai.
Hy het 24duim loop met 'n twist van 1:10
Hy het klaar die volgende komponente gekoop:
Barnes TSX 180gr
Winchester Doppe
CCI 200 Primers
S365
Wat is die MIN en Maks lading wat mens kan na kyk en watse spoed kan mens verwag? Na watter TPL kan mens mee begin?
Groete,
Petrie
Kan iemand my help met bietjie herlaai data, wil die naweek begin herlaai...