Koels vir bwb
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Koels vir bwb
Dankie Wouter - ek het in WHK by 1 outlet van die koels gekry en alhoewel bwb's nie op my lys is die jaar nie, is daar wel n Gemmie, kudu en 4 sprinbokke daarop (en miskien n eland) - gaan die koels toets (voor die tyd natuurlik) en sien wat doen hulle as die tyd kom.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

